Re: Youtube Videos
Posted: Fri Jan 20, 2017 9:59 am
Diesel, ek was baie bevooreg gewees om deur Westley Richards se werk winkel 'n heel paar huur te spandeer en dit lyk maar presies dieselfde en dan kom mens agter hoekom dubbels wat so handgemaak is so duur kos.
Dankie vir die deel.
Dankie vir die deel.