Page 34 of 42
Re: Pay it forward
Posted: Wed Oct 21, 2020 6:52 pm
by Pinkes
ok baie dankie
Re: Pay it forward
Posted: Thu Oct 29, 2020 6:08 pm
by Viking
Die .303 "brass butt plate" en voor visier kom van 'n Lee Enfield No 4 mk 1. Dit lê en stof vergader - laat weet as jy dit kan gebruik!
303.jpg
Re: Pay it forward
Posted: Mon Nov 02, 2020 8:55 am
by Geno
Geno wrote: Thu Oct 01, 2020 10:53 am
bishop3006 wrote: Thu Oct 01, 2020 8:48 am
Geno, kan ek dalk inval vir daai 7x57 die asb?
Geen probleem. Stuur my n whatsapp met jou naaste postnet tak se details. 0825354100
Pakkie aangestuur en afgelewer.
Sit gerus jou item wat jy skenk hier op.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Nov 02, 2020 10:48 am
by thys308
Hornady tricker vir iemand wat belangstel.
Bishop3006 het vir my ñ .22lr magesyn gegee.
Ek is in Malmesbury Wes Kaap naweke en in Caledon in die week.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Mon Nov 02, 2020 11:16 am
by Toxxyc
Die trickler, groot asb! Ek "trickle" op die stadium met 'n teelepel...
Re: Pay it forward
Posted: Mon Nov 02, 2020 11:56 am
by thys308
Toxxyc
Dans hy joun
Pm my met jou details asb.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Mon Nov 02, 2020 12:12 pm
by Toxxyc
Jy het 'n PM met my selnommer. Sien uit na jou comms!
Re: Pay it forward
Posted: Tue Nov 03, 2020 9:54 am
by bishop3006
Geno wrote: Mon Nov 02, 2020 8:55 am
Geno wrote: Thu Oct 01, 2020 10:53 am
bishop3006 wrote: Thu Oct 01, 2020 8:48 am
Geno, kan ek dalk inval vir daai 7x57 die asb?
Geen probleem. Stuur my n whatsapp met jou naaste postnet tak se details. 0825354100
Pakkie aangestuur en afgelewer.
Sit gerus jou item wat jy skenk hier op.
Dankie Geno, het hom ontvang ja.
Ek het nog 'n silwer .22 Short (dink ek) magasyn wat daar rondlê - sal weer moet kyk wat op hom staan.
En daar is ook 'n FN magasyn as iemand nut het vir hom.
Dit, saam met die .22 magasyn wat Thys gevat het, iewers in 'n deal gekry.
Sal vanaand probeer fotos opsit.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Nov 16, 2020 12:18 pm
by Toxxyc
thys308 wrote: Mon Nov 02, 2020 10:48 am
Hornady tricker vir iemand wat belangstel.
Bishop3006 het vir my ñ .22lr magesyn gegee.
Ek is in Malmesbury Wes Kaap naweke en in Caledon in die week.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Ek het hierdie ontvang, baie dankie Thys! Ek sit in ruil daarvoor 'n stel 25mm/1" scope ringe op, weaver-style. Lyk soos aluminium ringe. Nie die beste nie, en hulle is camo gespray, maar hulle werk nog lekker. Ek sal netnou gou fotos kry.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Nov 16, 2020 3:26 pm
by Draegan
Toxxyc wrote: Mon Nov 16, 2020 12:18 pm
Ek het hierdie ontvang, baie dankie Thys! Ek sit in ruil daarvoor 'n stel 25mm/1" scope ringe op, weaver-style. Lyk soos aluminium ringe. Nie die beste nie, en hulle is camo gespray, maar hulle werk nog lekker. Ek sal netnou gou fotos kry.
Ek het net so trickler. Hy werk heel gaaf maar is bietjie lig so mens is geneig om hom nogal rond te laat loop. Om dit op te los het ek 'n paar stukkies staal in die onderkant ingegooi en toe vol silicon gepomp. Werk nou heel lekker!
Re: Pay it forward
Posted: Tue Nov 17, 2020 8:19 am
by Toxxyc
Ek het gesien hy's maar lig, maar dis nie 'n probleem vir my nie. Ek sal hom aan 'n stukkie hout vasdraai (ek sien vorige eienaar het dit so gedoen) en die houtjie clamp aan die blad vas soos ek met die kruitgooier maak.
Re: Pay it forward
Posted: Tue Nov 17, 2020 11:37 am
by bishop3006
Goeie plan daai - sal biejtie kyk! Ek druk hom maar net vas ek ek trickle.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Nov 18, 2020 9:23 am
by Toxxyc
bishop3006 wrote: Tue Nov 17, 2020 11:37 am
Ek druk hom maar net vas ek ek trickle.
Praat ons nog van herlaai hierso?
Elkgeval, die ringe wat ek opsit lyk so. ek sien die voorste ring (of agter, jy kan seker kies) het nog stukkies rail op so jy kan iets soos 'n lig of 'n ding daarop vasmaak as jy wil.

Re: Pay it forward
Posted: Wed Nov 18, 2020 11:00 am
by joe rocket
:Nee o hel, het jy daai ringe gebruik om mossels te meet?

Re: Pay it forward
Posted: Wed Nov 18, 2020 11:31 am
by Lategan1
Ai.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Nov 18, 2020 11:51 am
by Toxxyc
joe rocket wrote: Wed Nov 18, 2020 11:00 am
:Nee o hel, het jy daai ringe gebruik om mossels te meet?
Ek dink nie ek vang die grappie nie, maar hulle was op 'n paar semi-auto .223s met klein scopes op en werk lekker. Dis nou nie LRP ringe nie, maar hulle werk.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Nov 18, 2020 11:56 am
by joe rocket
See, soutwater # roes

Re: Pay it forward
Posted: Wed Nov 18, 2020 12:10 pm
by Toxxyc
joe rocket wrote: Wed Nov 18, 2020 11:56 am
See, soutwater # roes
Verf?
Om verder te verduidelik, hulle is gerattlecan-camo as ek reg onthou. Binne die ringe is daar so sagte dun lagie wat die scopes beskerm sal ek aanneem. Hulle maak nog mooi vas. Was laas nog op 'n VZ 58.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Nov 18, 2020 3:07 pm
by joe rocket
O nee dan is dit prima ringe
RAM scope 3-9 x 40 Duplex kruishaar.
Posted: Fri Nov 27, 2020 5:56 am
by Frederik
RAM scope 3-9 x 40 Duplex kruishaar.
Voor jy nou onnodig geld mors vandag kry die freebie.
Pos of courrier jou kostes, scope werk maar het al gewerk en sy een cap is MIA kom van my .22 af.
Hy het oorspronklik saam met die .22 gekom so het hom nie self opgesit nie.

Re: Pay it forward
Posted: Fri Nov 27, 2020 5:59 am
by Viking
Frederik DIBS asb.
Re: Pay it forward
Posted: Fri Nov 27, 2020 6:36 am
by Frederik
Viking hy is joune praat op privaat kanaal vir reelings.
Re: Pay it forward
Posted: Fri Nov 27, 2020 6:58 pm
by Wildeboer
gillie wrote: Sun Aug 09, 2020 5:34 pm
Gratis na nuwe huis, anders gaan hy asblik toe
WhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.48 PM.jpegWhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.51 PM (1).jpeg
Gillie, is daai skouer holster nog beskikbaar?
Re: Pay it forward
Posted: Mon Nov 30, 2020 10:44 am
by gillie
Wildeboer wrote: Fri Nov 27, 2020 6:58 pm
gillie wrote: Sun Aug 09, 2020 5:34 pm
Gratis na nuwe huis, anders gaan hy asblik toe
WhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.48 PM.jpegWhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.51 PM (1).jpeg
Gillie, is daai skouer holster nog beskikbaar?
Hi Wildeboer, nee ongelukkig het iemand anders hom reeds gevat, kort nadat die advertensie geplaas was.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Nov 30, 2020 10:48 am
by Toxxyc
Toxxyc wrote: Wed Nov 18, 2020 9:23 am
bishop3006 wrote: Tue Nov 17, 2020 11:37 am
Ek druk hom maar net vas ek ek trickle.
Praat ons nog van herlaai hierso?
Elkgeval, die ringe wat ek opsit lyk so. ek sien die voorste ring (of agter, jy kan seker kies) het nog stukkies rail op so jy kan iets soos 'n lig of 'n ding daarop vasmaak as jy wil.
Manne die ringe is nogsteeds beskikbaar.