Page 34 of 35

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 22, 2016 12:57 pm
by Aceofspades
Moenie worry nie. Hulle tippies gaan nog oraait wees. Hulle kan mos die hitte goed weerstaan.

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 22, 2016 1:01 pm
by FHM
https://youtu.be/d5gu66qzFWw

Kyk bietjie daai springbok op 39-40
Daai bok word mos in die lug geskiet - of is my oog nie lekker nie...?

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 22, 2016 1:12 pm
by Ben
FHM wrote:https://youtu.be/d5gu66qzFWw

Kyk bietjie daai springbok op 39-40
Daai bok word mos in die lug geskiet - of is my oog nie lekker nie...?
Jy sien reg!!! :o

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 22, 2016 1:27 pm
by FHM
Ben wrote:
FHM wrote:https://youtu.be/d5gu66qzFWw

Kyk bietjie daai springbok op 39-40
Daai bok word mos in die lug geskiet - of is my oog nie lekker nie...?
Jy sien reg!!! :o
'N man moet kan fyknyp om dit doelbewus te kan doen - wragtig!

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 22, 2016 1:31 pm
by Ben
Ja ek moes ook n paar keer kyk voor ek dit kon glo......Weet nie hoe op aarde jy vir so skoot beplan nie maar nou ja. As jy kan kan jy!!!

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 22, 2016 2:16 pm
by savage(P Coetzer)
Baie van daai skote sou ek nou nie onder Best Killshots geplaas het nie.

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 22, 2016 3:15 pm
by FHM
savage(P Coetzer) wrote:Baie van daai skote sou ek nou nie onder Best Killshots geplaas het nie.
Nee kyk ek stem! ;)

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Jun 28, 2016 9:21 am
by Geno


Re: Youtube Videos

Posted: Tue Jun 28, 2016 10:18 am
by sako 30-06
Geno wrote:
Thanks Geno.

Baie nice liedjie.

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 29, 2016 10:47 am
by honda2
Die voorle skiet wat so gewild is in Europa bly vir my maar n interessante ding. Ek voel altyd dat dit n ongeluk is wat wag om te gebeur. Die manne staan naby aan mekaar en as die vark-koors eers goed toeslaan wil ek liewer nie te naby wees nie. Kyk maar bietjie by die een. Binne die eerste 10 sekondes looi die man n mooi vark so in volle vaart. Maar dit lyk vir my al te veel na twee mans wat so entjie agter die vark staan (dit lyk of die een man n helder oranje baadjie aanhet). Kan nie dink dit is verantwoordelike skiet nie...



Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 29, 2016 11:29 am
by FHM
Honda2 - ek stem.
Op 0.04 staan daar 2 ouens regs van die boom met n voertuig links van die boom - tensy my oe ook gesnook is. Die vark word net-net links verby siglyn met daai knape geskiet...Op 01:28 skiet die man ook net-net links van die siglyn van n jagter voor hom. Nee my ghoens is te klein vir die tipe jag/skiet!

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 29, 2016 11:56 am
by Aceofspades
Nee julle hoef nie verskonings te maak oor julle oë nie. Hulle staan regtig daar. Dis dangerous dinge daai

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 29, 2016 2:45 pm
by Tertius Steyn

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 29, 2016 7:05 pm
by ruaanb
jinne waar kry jy die video van Gawie

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 29, 2016 7:24 pm
by henning
ruaanb wrote:jinne waar kry jy die video van Gawie
;D

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 29, 2016 7:25 pm
by Tertius Steyn
ruaanb wrote:jinne waar kry jy die video van Gawie
. :laugh: 8) ++>: >:+

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Jun 30, 2016 10:38 am
by FHM
ruaanb wrote:jinne waar kry jy die video van Gawie
++>:
Stirring.....jpg
++>:

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Jun 30, 2016 11:48 am
by Gawie(13mm)
Vra bietjie vir Kallie en Riaan.
Ek lyk net so na een Amstel! Die enigste verskil is dat daai man meer spiere as ek het. ;D

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jul 06, 2016 12:55 pm
by JacquesT (Stompe)

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Jul 18, 2016 7:17 pm
by Smitstertjies

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Aug 04, 2016 11:10 am
by honda2
Hier is die rede vir genoeg "eye relief"

https://www.youtube.com/watch?v=ydH-VgpvqzA


Re: Youtube Videos

Posted: Thu Aug 25, 2016 10:45 am
by honda2
Dis nie net mielieboere wat vlakvarke verpes nie....

https://www.youtube.com/watch?v=59MYVvJTVGI

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Jan 17, 2017 4:42 pm
by Geno


Re: Youtube Videos

Posted: Thu Jan 19, 2017 1:32 pm
by gillie


Re: Youtube Videos

Posted: Thu Jan 19, 2017 8:11 pm
by Diesel Dog