Page 33 of 42
Re: Pay it forward
Posted: Wed Sep 09, 2020 9:24 am
by Plaashaas
Plaashaas wrote: Tue Sep 01, 2020 10:02 am
Theunodb wrote: Sun Aug 30, 2020 3:06 pm
Hier is so paar goed wat net in die kas le. Eks in pretoria oos, of ek sal kan postnet tot postnet.
6.5x55 Lee seating + Full size
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kan ek asb die 6.5x55 dies kry?
Theunodb jy het verdwyn?

Re: Pay it forward
Posted: Wed Sep 09, 2020 9:55 am
by Theunodb
Plaashaas wrote:Plaashaas wrote: Tue Sep 01, 2020 10:02 am
Theunodb wrote: Sun Aug 30, 2020 3:06 pm
Hier is so paar goed wat net in die kas le. Eks in pretoria oos, of ek sal kan postnet tot postnet.
6.5x55 Lee seating + Full size
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kan ek asb die 6.5x55 dies kry?
Theunodb jy het verdwyn?

Hahaha, jammer, eks hier, ja jy kan. Ek kan postnet. Ek moet nog die ander ook stuur, so dan kan ek alles een slag doen
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Wed Sep 09, 2020 11:15 am
by Plaashaas
Dankie ek sal jou PM.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Sep 16, 2020 9:45 am
by joe rocket
Ek het 56 gelaaide 303 patrone, iemand moet maar kom haal in die Paarl.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Sep 16, 2020 9:47 am
by ruaanb
joe rocket wrote:Ek het 56 gelaaide 303 patrone, iemand moet maar kom haal in die Paarl.
Opsie vir Skollie asb
Re: Pay it forward
Posted: Wed Sep 16, 2020 9:51 am
by joe rocket
Reg hy het my gebel. Skollie vat hulle.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Sep 16, 2020 11:21 am
by skollie
Dankie Rocket...... Ek sal rond krap en binnekort iets kom opsit
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Fri Sep 18, 2020 7:37 am
by skollie
Vir die 303 patrone sit ek die volgende op.......
Lyman hand primer. Sal dit graag vir iemand gee wat begin herlaai.
Ek is in die Paarl
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Fri Sep 18, 2020 7:47 am
by Heinz Petersen
Skollie, ek sal die hand primer neem. Sal later iets opsit
Re: Pay it forward
Posted: Fri Sep 18, 2020 7:48 am
by skollie
Hy is joune Heinz
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Fri Sep 18, 2020 8:14 am
by Heinz Petersen
Vir Skollie se handprimer sit ek 60 PMP 308 doppe op.
WA my by 08twee 55ses 727vier
Re: Pay it forward
Posted: Fri Sep 18, 2020 9:04 am
by Gerhardu
Ek sal eerste opsie vat op die 60x 308 doppe. Ben J vat tweede opsie.
Re: Pay it forward
Posted: Fri Sep 18, 2020 10:45 am
by ruaanb
Ek het 45 6mm musgrave doppe as iemand soek vir mahala. Van my doppe het deurmekaar geraak so ek gooi die uit en begin van voor af. Gelukkig het ek genoeg nuwe doppe vir n leeftyd.
Re: Pay it forward
Posted: Fri Sep 18, 2020 7:15 pm
by JacoJ
ruaanb wrote:Ek het 45 6mm musgrave doppe as iemand soek vir mahala. Van my doppe het deurmekaar geraak so ek gooi die uit en begin van voor af. Gelukkig het ek genoeg nuwe doppe vir n leeftyd.
Kan ek asb die 6mm mus doppe deps?
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat Sep 19, 2020 5:11 am
by ruaanb
Daar is ongelukkig iemand van buite Jaracal 1ste in die ry.
Re: Pay it forward
Posted: Sat Sep 19, 2020 7:43 am
by JacoJ
Doodreg. Laat weet maar as die persoon dit nie neem nie.
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat Sep 19, 2020 9:17 am
by ruaanb
Jammer Jaco doppe is geneem. Pm my jou nr dan verduidelik ek jou hoe om 303 doppe te verander vir dieselfde doel.
Re: Pay it forward
Posted: Sat Sep 19, 2020 2:16 pm
by JacoJ
Dankie vir die laat weet. My nommer is 0814158569
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Thu Oct 01, 2020 7:36 am
by Geno
Geno wrote: Sun Aug 30, 2020 5:01 pm
Kaalvoetthysie wrote:303 magesyn, was n spare vir my Lee Enfield. Optel in Meyerton oor naweke of Reitz in die Vrystaat deur die week. So nie kan ek postnet of stuur met the courier guy.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Indien hy op n no.1 MK3 pas sal ek hom graag wil deps.
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Dankie, hy pas mooi.
Ek sit hier op:
'n RCBS 7x57 seating die. Van wat ek kan sien is hy nuut.
Re: Pay it forward
Posted: Thu Oct 01, 2020 8:40 am
by Kaalvoetthysie
Great
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Thu Oct 01, 2020 8:48 am
by bishop3006
Geno, kan ek dalk inval vir daai 7x57 die asb?
Re: Pay it forward
Posted: Thu Oct 01, 2020 10:53 am
by Geno
bishop3006 wrote: Thu Oct 01, 2020 8:48 am
Geno, kan ek dalk inval vir daai 7x57 die asb?
Geen probleem. Stuur my n whatsapp met jou naaste postnet tak se details. 0825354100
Re: Pay it forward
Posted: Wed Oct 21, 2020 5:56 pm
by skollie
Ek het 'n Silent Hunter wat nog nooit op 'n geweer was nie.
Skroefdraad meet ek M13x1
Gat is 8mm
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Wed Oct 21, 2020 5:59 pm
by Pinkes
kan ek die silencer kry vir n vriend wat bq sukkel met fondse asb?
Re: Pay it forward
Posted: Wed Oct 21, 2020 6:50 pm
by skollie
Pinkes wrote:kan ek die silencer kry vir n vriend wat bq sukkel met fondse asb?
Hys joune Pinkes....... Stuur pm dan reël ons
Sent from my SM-G965F using Tapatalk