Page 33 of 35

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Apr 05, 2016 11:40 am
by PWV

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Apr 05, 2016 11:52 am
by Tertius Steyn
Joh joh maar daai is n rowwe antie! Image

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Apr 05, 2016 2:31 pm
by gbvl
Tot sy haar eie medisyne kry

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Apr 14, 2016 9:49 am
by gillie
nou nie youtube nie, maar n kandidaat vir die darwin award....

http://www.liveleak.com/view?i=da7_1460570818

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Apr 14, 2016 10:10 am
by FCLoretz
gillie wrote:nou nie youtube nie, maar n kandidaat vir die darwin award....

http://www.liveleak.com/view?i=da7_1460570818
Ek lag baie harder as wat ek moet vir die video, maar die absolute onnoselheid gaan my verstand te bowe.

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Apr 14, 2016 10:19 am
by gillie
FCLoretz wrote:
gillie wrote:nou nie youtube nie, maar n kandidaat vir die darwin award....

http://www.liveleak.com/view?i=da7_1460570818
Ek lag baie harder as wat ek moet vir die video, maar die absolute onnoselheid gaan my verstand te bowe.

Ja hel, toe hy die eerste keer die pistool so na sy hand wys, toe trek ek reeds n tequila face....

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Apr 15, 2016 11:10 am
by THOMAST
Kyk Bietjie na die hoë spoed beelde.
Jy kan sien dat as jy met 'n slap gewriggie gaan skiet, gaan jy storings kry

http://www.chonday.com/Videos/sowmoghy2

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Apr 15, 2016 11:25 am
by FHM
Hel dis n lekker video - dankie vir die deel Thomast ;)

Wat skiet hy daar – is dit dalk n .50 Action Express?

Jislaaik, ek het nie geweet (op 0.45) dat soveel gas aan die brand slaan buite die loop nie!?!

Ok…wat gebeur op .057?
Die koel is nog nie by die teiken nie en daar kom ‘stukkies’ af van die teikens? Is dit dalk oor hy naby aan die teikens staan en dis kruit vlokkies wat die teiken tref – kan dit wees – dan is die kryt vlokkies vinniger as die koel – maak nie sin nie, maar wat anders gebeur dan hierso? Lugdruk van die koel teen die teiken voor impak?
Maak my wys asb ;)

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Apr 15, 2016 11:36 am
by THOMAST
Francois, ek het ook gewonder oor daai.
Kan dit afkomstig wees van 'n druk stelsel voor die koeël?
Dit sou my raai wees.
Of die bottel het geweet HKGK >:+

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Apr 15, 2016 11:49 am
by FCLoretz
dit is vir my interessant om te sien hoe die koeel tumble na die peanut butter geskiet is.

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Apr 15, 2016 11:51 am
by FHM
FCLoretz wrote:dit is vir my interessant om te sien hoe die koeel tumble na die peanut butter geskiet is.
Daai Pbotter is n bksem - amper soos my ou koshuis dae se Pbotter wat mens kon balletjies rol en kettie skiet mee! ;)

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Apr 15, 2016 11:58 am
by FHM
Ok as my oe my nie bedrieg nie is daai n Desert Eagle .50 cal Action Express.
Die pic wat ek gevind het lyk soos die yster wat daai knaap mee skiet.

Sit n pic van sy koel ook by vir interressantheid - groot handkanon daai!
im.50 cal Action Express.jpg
CartridgeComparison.jpg

Re: Youtube Videos

Posted: Mon May 09, 2016 4:28 pm
by Philip_R


Draai die man n buffel se brieke vas....


Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H

Re: Youtube Videos

Posted: Tue May 10, 2016 7:02 pm
by Gawie(13mm)
Een van die mooiste langafstand bane wat ek nog gesien het.
Ongelooflik.


Re: Youtube Videos

Posted: Tue May 10, 2016 9:19 pm
by PWV
Sien die een ou het 'n haai geskiet! :)

Re: Youtube Videos

Posted: Tue May 10, 2016 9:36 pm
by Tertius Steyn
Jis almal, weet nou nie hoe om videos te post vanaf n tablet nie so gaan sommer die link los, kyk wat maak die ou!Image Image, dont try this at home



Re: Youtube Videos

Posted: Tue Jun 14, 2016 2:28 pm
by henried


Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 15, 2016 8:21 pm
by Tertius Steyn
Monster ketting saag!!

https://vimeo.com/170839406

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 15, 2016 10:28 pm
by Aceofspades
Wulf wrote:Monster ketting saag!!

https://vimeo.com/170839406
Dis die saag wat oupa nog altyd wou gehad het vir sy privits trim.

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Jun 16, 2016 7:14 am
by Ashley
Dis nou Spanwerk! :laugh: :laugh: :laugh:



Re: Youtube Videos

Posted: Thu Jun 16, 2016 12:56 pm
by Tertius Steyn
Ashley wrote:Dis nou Spanwerk! Image Image Image

https://www.youtube.com/watch?v=2RnohUnZrqg
Bwahahaha eish

Re: Youtube Videos

Posted: Sun Jun 19, 2016 12:29 pm
by Tertius Steyn

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Jun 21, 2016 7:06 am
by Capt. Yoda
Storage container at Hornady Manufacturing Grand Island, Nebraska explodes.




Julle kan dalk sukkel om Amaxe te kry

Re: Youtube Videos

Posted: Tue Jun 21, 2016 1:33 pm
by Aceofspades
En Creedmor doppe. Eina.

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jun 22, 2016 12:35 pm
by Dawie
ELD-X......Neeeeee