Lisensies

Post Reply
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Lisensies

Post by Silent Hunting »

My 270 kom more huis toe. Kan nie wag nie.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Carl »

Lekker Henk, dis die beste gevoel daardie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Lisensies

Post by Silent Hunting »

Is so. Nou weer lekker speel.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
Rot
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Mon Nov 14, 2011 8:16 am

Re: Lisensies

Post by Rot »

Hi
Nou net sms gekry dat my Glock 9mm 19 goed gekeur is. Het my goed 10Mei in gegee.
Dit was regtig vinnig nie eers 'n maand nie.
Hou so aan CFR !!!
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

vandag sms gekry van dfo.
56 dae van in handig tot kaartjie in my hand
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Baie geluk
Too many to mention ;-)
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Lisensies

Post by gillie »

Ons ex-pats sukkel net so. Swaer van my in die UK wil aansoek doen vir shotgun, nou moet UK polisie eers via Interpol via SAPS kyk of hy nie kriminele rekord gehad het in SA nie. Is al meer as 10 jaar in die UK werksaam en seker omtrent net so lank Briste burgerskap. Hulle vir hom gese dit kan tot 18 maande vat vir terugvoer vanaf die SAPS. Die man is nie gelukkig nie...
Last edited by gillie on Tue Jun 11, 2013 8:20 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5146
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

Aansoek vir 6.5 ingegee op 14 Mei 2013. Vandag 11 Junie goedgekeur.

Peet
Wanna
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Wed Apr 24, 2013 9:22 pm

Re: Lisensies

Post by Wanna »

Aansoek ingegee 24 April . Vrydag 7 Junie goedgekeur. Hoop die kaartjie word gou gedruk want Groblershoop se jag kom nou vinnig nader.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

5 weke "in for consideration"

Is dit normaal? Niemand kan n antwoord gee nie en almal belowe om persoonlik by Col. Dolo te gaan uitvind hoekom vat dit so lank.

:-(
Too many to mention ;-)
User avatar
Musketeer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm

Re: Lisensies

Post by Musketeer »

Roger,

Ek het deur dieselfde pyne gegaan met hoe lank dit vat, maar myne was in for consideration en toe die volgende dag kry ek die sms.

Voor dit het hulle my doks weggegooi en dit het my gekos 'n duplikaat gaan aanvra en self per hand dit by die CFR gaan ingee.

As ek kan raadgee, kyk of jy met iemand kan praat wat spesifiek werk met die aansoek wat in jou streek is. Die ouens by die hulplyn kyk net op die stelsel, lees wat daar staan en gee terugvoer.

Sterkte, ek hoop hulle sloer nie te lank nie.
Groetnis,
Peet

Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Musketeer wrote:Roger,

Ek het deur dieselfde pyne gegaan met hoe lank dit vat, maar myne was in for consideration en toe die volgende dag kry ek die sms.

Voor dit het hulle my doks weggegooi en dit het my gekos 'n duplikaat gaan aanvra en self per hand dit by die CFR gaan ingee.

As ek kan raadgee, kyk of jy met iemand kan praat wat spesifiek werk met die aansoek wat in jou streek is. Die ouens by die hulplyn kyk net op die stelsel, lees wat daar staan en gee terugvoer.

Sterkte, ek hoop hulle sloer nie te lank nie.
Ek is al deur kapteine in bloem tot pta. Almal (buiten hulplyn) se hulle sal uitvind, party vat tot my nr, dan hoor ek net niks weer nie. Myne is in for consideration vanaf 10 Mei.

Ek is raadop..
Too many to mention ;-)
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Lisensies

Post by DanieDegenaar »

Nou so uur terug gaan aansoek insit vir 'n bruno .22. Nou begin die lank wag. Hou duim vas almal!
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Lisensies

Post by Vlakvark Soldaat »

Kerels, volgens wet moet die aansoek nie langer as 90 dae in totaal vat nie. so plaas dan net bietjie druk op die regte mense by Pta, op skrif per faks of e-pos. Ek het n vriend van my gehelp met sy aansoeke om competency (+-3 weke) wat die 6de Junie goedgekeur is, en sy eerste lisensie 4 dae later op die 10de. Jy moet net die saps by hulle eie wet hou oor die gegewe tydlyne.

Faksnommer wat vir my werk is: 012 353-6241/574/075 en/of epos vanderwaltg@saps.org.za. Ek het die besonderhede al 2 jaar terug by die inbel sentrum gekry.

Groete en sterkte!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Vlakvark Soldaat wrote:Kerels, volgens wet moet die aansoek nie langer as 90 dae in totaal vat nie. so plaas dan net bietjie druk op die regte mense by Pta, op skrif per faks of e-pos. Ek het n vriend van my gehelp met sy aansoeke om competency (+-3 weke) wat die 6de Junie goedgekeur is, en sy eerste lisensie 4 dae later op die 10de. Jy moet net die saps by hulle eie wet hou oor die gegewe tydlyne.

Faksnommer wat vir my werk is: 012 353-6241/574/075 en/of epos vanderwaltg@saps.org.za. Ek het die besonderhede al 2 jaar terug by die inbel sentrum gekry.

Groete en sterkte!
Baie dankie.

Ek het dadelik n epos gestuur.

Word waardeer.

Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Lisensies

Post by Vlakvark Soldaat »

Ek het so paar selnommers ook al oor die jare opgespoor om die kolonelle in Pta goed die hel in te maak... wat ek nou nie openbaar sal post nie.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Vlakvark Soldaat wrote:Ek het so paar selnommers ook al oor die jare opgespoor om die kolonelle in Pta goed die hel in te maak... wat ek nou nie openbaar sal post nie.
PM asb

++>:
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Ok, so hier is dit... Na 6 weke wat my aansoek "in for consideration" is en wat ek amper elke dag bel, se die call center, "maybe you should re-apply"

Toe bel ek Col. Dolo se kantoor nr, n man antwoord en se die Col is besig. Ek verduidelik my storie (weer) en hy se vir my dat daar defnitief iets fout is met my aansoek, dis hoekom dit 6 weke vat. Hy sal my terug bel, so basies is ek steeds niks verder nie...

So wat doen ek? Weer aansoek?

G@TV0L!!
Too many to mention ;-)
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Lisensies

Post by Vlakvark Soldaat »

Ai tog, ek het gehoop dan my input jou darem iewers sou bring...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

Van oggend aansoek vir 270 ingegee
sal sien hoe lank die een vat
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Vanoggend gebel, dieselfde storie. "In for consideration"
Too many to mention ;-)
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Lisensies

Post by SV MAD (Henk) »

Ek moet nou weer maar begin met die aansoek vir '/n 45 ACP...
ek soek nog wapens...
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Nou net met n man gepraat, David. Hy se my motiveering van my skietbaan is nie daar nie. Ek weet dit was daar, maar toe faks ek dit weer vir hom. More is presies 7 weke wat my aansoek "in for Consideration" is.
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Roger wrote:Nou net met n man gepraat, David. Hy se my motiveering van my skietbaan is nie daar nie. Ek weet dit was daar, maar toe faks ek dit weer vir hom. More is presies 7 weke wat my aansoek "in for Consideration" is.
ok, om aan te gaan op hierdie. Ek het die papiere gefaks na 2 faks nrs. Ek het gebel en na n uur het iemand vir die eerste keer geantwoord. Die dame se toe dat hulle geen fakse ontvang het nie, alhoewel ek die bewys dat dit suksesvol gestuur was voor my het. Ek epos dit toe vir haar. Kon glad niemand in daai kantoor kry die res van die dag gister.

Vanoggend toe is David nie in nie, die man wat praat weet niks waarvan ek praat nie en hou net vol dat die sisteem se dis "in for consideration" en hy sal my nr vat en my terug bel. So...

toe doen ek die volgende, ek het so 5 epos adresse en ek stuur toe n baie reguit, orderntlike brief aan al 5 persone gelyk. Kom ons kyk wie reageer.

Ek het dit ook probeer faks aan 3 nrs wat ek het, 2 bly beset en die ander was gekanselleer aan die ander kant na die eerste blaai deur gegaan het...

Tyd sal leer ???
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Ok, PTA het my papiere weg gegooi. Iewers tussen oorweeging en finaliseering.

Welkom SAPS het aansoek gefaks vir PTA SAPS, lisensie gister middag goed gekeur.

Wat n gesukkel :-(
Too many to mention ;-)
Post Reply