Lisensies
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Lisensies
My 270 kom more huis toe. Kan nie wag nie.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Lekker Henk, dis die beste gevoel daardie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Lisensies
Is so. Nou weer lekker speel.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Rot
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Mon Nov 14, 2011 8:16 am
Re: Lisensies
Hi
Nou net sms gekry dat my Glock 9mm 19 goed gekeur is. Het my goed 10Mei in gegee.
Dit was regtig vinnig nie eers 'n maand nie.
Hou so aan CFR !!!
Nou net sms gekry dat my Glock 9mm 19 goed gekeur is. Het my goed 10Mei in gegee.
Dit was regtig vinnig nie eers 'n maand nie.
Hou so aan CFR !!!
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
Re: Lisensies
vandag sms gekry van dfo.
56 dae van in handig tot kaartjie in my hand
56 dae van in handig tot kaartjie in my hand
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Lisensies
Ons ex-pats sukkel net so. Swaer van my in die UK wil aansoek doen vir shotgun, nou moet UK polisie eers via Interpol via SAPS kyk of hy nie kriminele rekord gehad het in SA nie. Is al meer as 10 jaar in die UK werksaam en seker omtrent net so lank Briste burgerskap. Hulle vir hom gese dit kan tot 18 maande vat vir terugvoer vanaf die SAPS. Die man is nie gelukkig nie...
Last edited by gillie on Tue Jun 11, 2013 8:20 pm, edited 1 time in total.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5146
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensies
Aansoek vir 6.5 ingegee op 14 Mei 2013. Vandag 11 Junie goedgekeur.
Peet
Peet
-
Wanna
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Wed Apr 24, 2013 9:22 pm
Re: Lisensies
Aansoek ingegee 24 April . Vrydag 7 Junie goedgekeur. Hoop die kaartjie word gou gedruk want Groblershoop se jag kom nou vinnig nader.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
5 weke "in for consideration"
Is dit normaal? Niemand kan n antwoord gee nie en almal belowe om persoonlik by Col. Dolo te gaan uitvind hoekom vat dit so lank.
:-(
Is dit normaal? Niemand kan n antwoord gee nie en almal belowe om persoonlik by Col. Dolo te gaan uitvind hoekom vat dit so lank.
:-(
Too many to mention ;-)
- Musketeer
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm
Re: Lisensies
Roger,
Ek het deur dieselfde pyne gegaan met hoe lank dit vat, maar myne was in for consideration en toe die volgende dag kry ek die sms.
Voor dit het hulle my doks weggegooi en dit het my gekos 'n duplikaat gaan aanvra en self per hand dit by die CFR gaan ingee.
As ek kan raadgee, kyk of jy met iemand kan praat wat spesifiek werk met die aansoek wat in jou streek is. Die ouens by die hulplyn kyk net op die stelsel, lees wat daar staan en gee terugvoer.
Sterkte, ek hoop hulle sloer nie te lank nie.

Groetnis,
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Ek is al deur kapteine in bloem tot pta. Almal (buiten hulplyn) se hulle sal uitvind, party vat tot my nr, dan hoor ek net niks weer nie. Myne is in for consideration vanaf 10 Mei.Musketeer wrote:Roger,
Ek het deur dieselfde pyne gegaan met hoe lank dit vat, maar myne was in for consideration en toe die volgende dag kry ek die sms.
Voor dit het hulle my doks weggegooi en dit het my gekos 'n duplikaat gaan aanvra en self per hand dit by die CFR gaan ingee.
As ek kan raadgee, kyk of jy met iemand kan praat wat spesifiek werk met die aansoek wat in jou streek is. Die ouens by die hulplyn kyk net op die stelsel, lees wat daar staan en gee terugvoer.
Sterkte, ek hoop hulle sloer nie te lank nie.
Ek is raadop..
Too many to mention ;-)
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Lisensies
Nou so uur terug gaan aansoek insit vir 'n bruno .22. Nou begin die lank wag. Hou duim vas almal!
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Lisensies
Kerels, volgens wet moet die aansoek nie langer as 90 dae in totaal vat nie. so plaas dan net bietjie druk op die regte mense by Pta, op skrif per faks of e-pos. Ek het n vriend van my gehelp met sy aansoeke om competency (+-3 weke) wat die 6de Junie goedgekeur is, en sy eerste lisensie 4 dae later op die 10de. Jy moet net die saps by hulle eie wet hou oor die gegewe tydlyne.
Faksnommer wat vir my werk is: 012 353-6241/574/075 en/of epos vanderwaltg@saps.org.za. Ek het die besonderhede al 2 jaar terug by die inbel sentrum gekry.
Groete en sterkte!
Faksnommer wat vir my werk is: 012 353-6241/574/075 en/of epos vanderwaltg@saps.org.za. Ek het die besonderhede al 2 jaar terug by die inbel sentrum gekry.
Groete en sterkte!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Baie dankie.Vlakvark Soldaat wrote:Kerels, volgens wet moet die aansoek nie langer as 90 dae in totaal vat nie. so plaas dan net bietjie druk op die regte mense by Pta, op skrif per faks of e-pos. Ek het n vriend van my gehelp met sy aansoeke om competency (+-3 weke) wat die 6de Junie goedgekeur is, en sy eerste lisensie 4 dae later op die 10de. Jy moet net die saps by hulle eie wet hou oor die gegewe tydlyne.
Faksnommer wat vir my werk is: 012 353-6241/574/075 en/of epos vanderwaltg@saps.org.za. Ek het die besonderhede al 2 jaar terug by die inbel sentrum gekry.
Groete en sterkte!
Ek het dadelik n epos gestuur.
Word waardeer.
Roger!
Too many to mention ;-)
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Lisensies
Ek het so paar selnommers ook al oor die jare opgespoor om die kolonelle in Pta goed die hel in te maak... wat ek nou nie openbaar sal post nie.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
PM asbVlakvark Soldaat wrote:Ek het so paar selnommers ook al oor die jare opgespoor om die kolonelle in Pta goed die hel in te maak... wat ek nou nie openbaar sal post nie.
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Ok, so hier is dit... Na 6 weke wat my aansoek "in for consideration" is en wat ek amper elke dag bel, se die call center, "maybe you should re-apply"
Toe bel ek Col. Dolo se kantoor nr, n man antwoord en se die Col is besig. Ek verduidelik my storie (weer) en hy se vir my dat daar defnitief iets fout is met my aansoek, dis hoekom dit 6 weke vat. Hy sal my terug bel, so basies is ek steeds niks verder nie...
So wat doen ek? Weer aansoek?
G@TV0L!!
Toe bel ek Col. Dolo se kantoor nr, n man antwoord en se die Col is besig. Ek verduidelik my storie (weer) en hy se vir my dat daar defnitief iets fout is met my aansoek, dis hoekom dit 6 weke vat. Hy sal my terug bel, so basies is ek steeds niks verder nie...
So wat doen ek? Weer aansoek?
G@TV0L!!
Too many to mention ;-)
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Lisensies
Ai tog, ek het gehoop dan my input jou darem iewers sou bring...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
Re: Lisensies
Van oggend aansoek vir 270 ingegee
sal sien hoe lank die een vat
sal sien hoe lank die een vat
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Nou net met n man gepraat, David. Hy se my motiveering van my skietbaan is nie daar nie. Ek weet dit was daar, maar toe faks ek dit weer vir hom. More is presies 7 weke wat my aansoek "in for Consideration" is.
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
ok, om aan te gaan op hierdie. Ek het die papiere gefaks na 2 faks nrs. Ek het gebel en na n uur het iemand vir die eerste keer geantwoord. Die dame se toe dat hulle geen fakse ontvang het nie, alhoewel ek die bewys dat dit suksesvol gestuur was voor my het. Ek epos dit toe vir haar. Kon glad niemand in daai kantoor kry die res van die dag gister.Roger wrote:Nou net met n man gepraat, David. Hy se my motiveering van my skietbaan is nie daar nie. Ek weet dit was daar, maar toe faks ek dit weer vir hom. More is presies 7 weke wat my aansoek "in for Consideration" is.
Vanoggend toe is David nie in nie, die man wat praat weet niks waarvan ek praat nie en hou net vol dat die sisteem se dis "in for consideration" en hy sal my nr vat en my terug bel. So...
toe doen ek die volgende, ek het so 5 epos adresse en ek stuur toe n baie reguit, orderntlike brief aan al 5 persone gelyk. Kom ons kyk wie reageer.
Ek het dit ook probeer faks aan 3 nrs wat ek het, 2 bly beset en die ander was gekanselleer aan die ander kant na die eerste blaai deur gegaan het...
Tyd sal leer
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Ok, PTA het my papiere weg gegooi. Iewers tussen oorweeging en finaliseering.
Welkom SAPS het aansoek gefaks vir PTA SAPS, lisensie gister middag goed gekeur.
Wat n gesukkel :-(
Welkom SAPS het aansoek gefaks vir PTA SAPS, lisensie gister middag goed gekeur.
Wat n gesukkel :-(
Too many to mention ;-)