Page 32 of 35

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jan 20, 2016 3:44 pm
by kudu375
BWAHAHAHAAAA

Re: Youtube Videos

Posted: Wed Jan 20, 2016 5:42 pm
by ruaanb
Flip nou het ek lekker gelag

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 22, 2016 6:59 am
by Capt. Yoda


Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 22, 2016 8:34 am
by andre007
Tnx Kaptein, voorwaar iets om te sien, n man gooi maklik S&B rondtes weg veral as dit by jag kom, daai goed werk... ek kan my 1 pel se .303 nie akkurater laai as S&B rak ammo nie!

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 22, 2016 9:32 am
by Gawie(13mm)
>:+
andre007 wrote:Tnx Kaptein, voorwaar iets om te sien, n man gooi maklik S&B rondtes weg veral as dit by jag kom, daai goed werk... ek kan my 1 pel se .303 nie akkurater laai as S&B rak ammo nie!
Val die primers nie uit nie?
Hier is 'n man wat kom vertel het dat die koper te sag is. :P

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 22, 2016 9:51 am
by andre007
Neewat ou Gawie hulle's nie te sag nie. Wie se plasing was dit?

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Jan 22, 2016 9:53 am
by Capt. Yoda
andre007 wrote:Neewat ou Gawie hulle's nie te sag nie. Wie se plasing was dit?

Toema Andre die man wou eintlik net n pellet kom verkoop het maar hy was bq lig op post count

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Feb 11, 2016 3:42 pm
by BeesBreet
Ek het nou net op twee baie interresante videos op YouTube af gekom... As iemand die clips can op sit sal dit gaaf wees. Dis yanks wat besig is met n dagroep en hul gebruik honde as decoys...
Name is
Scrap and Nuts and a triple
En
Coyote Hunting in Montana - Montana Doggers Cattle Dog

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Feb 22, 2016 1:12 pm
by gillie

Argo op steroids

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Feb 26, 2016 5:54 pm
by Dawie
"student who wants free college and has no idea how to pay for it"...uit Amerika net soos in Suid Afrika

Sal iemand dit asb. vir "Fees Must Fall" aanstuur dat hulle weet waar geld vandaan kom.

https://www.youtube.com/watch?v=Zmji36q8E4o

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 04, 2016 9:15 am
by Geno


Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 04, 2016 9:32 am
by Capt. Yoda
Keanu Reeves training with Taran Butler for John Wick



Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 04, 2016 9:42 am
by Rooster1089
Flippen nice video clip, die fliek was net so goed vir my gewees!

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 04, 2016 9:58 am
by FHM
Geno wrote:

EK is skoon kortasem na ek die clip gekyk het - dankie vir die plasing Geno.
Daai man verstaan die karretjie darem mooi hoor!
Wonder deur hoeveel stelle tyres hy is? ;)

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 04, 2016 9:55 pm
by ruaanb
Nee kyk ken block is in n ander liga.

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 04, 2016 10:51 pm
by Bravo1
https://youtu.be/Lncmj1DRPPA

Lyk my ons het tog nog vaardige polisiemanne in die land....

Re: Youtube Videos

Posted: Sat Mar 05, 2016 11:07 am
by 308Win
Bravo1 wrote:https://youtu.be/Lncmj1DRPPA

Lyk my ons het tog nog vaardige polisiemanne in die land....
En hy praat Afrikaans.

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Mar 07, 2016 7:27 am
by Geno

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Mar 07, 2016 11:17 am
by Marc
Daai is verseker op my bucket list ook Geno

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Mar 07, 2016 4:35 pm
by kudu375
https://www.youtube.com/watch?v=IvUU8joBb1Q

Ek hoop hy het reg gepos hierso.
So ietsie anders

Re: Youtube Videos

Posted: Mon Mar 07, 2016 10:27 pm
by alecjohnson
Mense! ek dink die is ongelooflik goed gedoen, die sweed mag maar!




Re: Youtube Videos

Posted: Thu Mar 10, 2016 12:42 pm
by gillie
Shooting a frozen rifle....



Re: Youtube Videos

Posted: Thu Mar 10, 2016 5:51 pm
by 308Win
gillie wrote:Shooting a frozen rifle....


Indruwekkend
As jy op 1:40 kyk na die slagdoppies van die geskiete patrone, sal jy sien hul kamerdrukke is maar LAAG. ?intensioneel?

Re: Youtube Videos

Posted: Fri Mar 11, 2016 12:37 pm
by Joe13
alecjohnson wrote:Mense! ek dink die is ongelooflik goed gedoen, die sweed mag maar!



Die was flippen goed, wek luister hom sommer weer.

Re: Youtube Videos

Posted: Thu Mar 31, 2016 5:22 pm
by henried
Ai...Eina!