Page 31 of 42

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jul 05, 2020 6:32 am
by Mellies
Geno wrote: Sun Jul 05, 2020 6:14 am Namens Oom Ferdie Bam:

Vol blik S385
Halwe blik S121
Oom PWV het eerste opsie op die S385.
Vir transport vanaf Kroonstad.
Bel of Whatsapp 082 785 6108IMG-20200705-WA0020.jpg

Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Ek sal die S121 vat asb.

Dankie.

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jul 05, 2020 7:47 am
by Nico de Jager
As Oom Pwv se planne nie uitwerk nie sal ek graag die S385 neem.
Groete

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jul 05, 2020 8:30 am
by Blink Stefaans
Baas Piet wrote: Fri Jul 03, 2020 8:37 pm
Blink Stefaans wrote: Thu Jun 25, 2020 10:34 pm Naand oom Piet. Ek stel belang in die roer
Ek stuur vir oom n boodskap dan kan ons telefoon nommer ruil.
Lekker aand
Stefaans het hom gevat hoop hy klop baie bokke
Ek sal rondgrou en binnekort my PIF opsit
Dankie Pieter

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jul 05, 2020 9:16 am
by Ferdi Bam
PWV vat die S385.
Mellies vat die S121. Mellies stuur my jou besonderhede vir die blik 121 asb. My nommer is 0827856108.

Groete

Ferdi Bam

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jul 05, 2020 7:57 pm
by PWV
Baie dankie, Ferdi. Ek waardeer dit en sal mettertyd iets terugsit!

Re: Pay it forward

Posted: Wed Jul 15, 2020 10:11 am
by FCLoretz
Ek het sowat 15 bokse (10 in elke boks) 123 3V battery, die batterye is al verby hulle verval datum. En is gratis vir kolleksie in Kyalami. Reëlings kan getref word met my op 083 twee87 drie293.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Jul 15, 2020 10:40 am
by Geno
FCLoretz wrote: Wed Jul 15, 2020 10:11 am Ek het sowat 15 bokse (10 in elke boks) 123 3V battery, die batterye is al verby hulle verval datum. En is gratis vir kolleksie in Kyalami. Reëlings kan getref word met my op 083 twee87 drie293.
Jis Mater. Soos telefonies bespreek sal ek hulle asb neem.
Ek grou vir iets om in die kiettie te gooi

Re: Pay it forward

Posted: Wed Jul 15, 2020 11:02 am
by jankraay
Geno wrote:
FCLoretz wrote: Wed Jul 15, 2020 10:11 am Ek het sowat 15 bokse (10 in elke boks) 123 3V battery, die batterye is al verby hulle verval datum. En is gratis vir kolleksie in Kyalami. Reëlings kan getref word met my op 083 twee87 drie293.
Jis Mater. Soos telefonies bespreek sal ek hulle asb neem.
Ek grou vir iets om in die kiettie te gooi
As jy nie iets kry nie laat weet dan gooi ek namens jou iets in.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Wed Aug 05, 2020 10:33 am
by Draegan
Ek skuld nog iets vir die PIF wat ek ontvang het. Ek het opgegradeer en het nou nie meer werk vir my Lee balkieskaal nie. Hy is beskikbaar om iemand te help wat begin herlaai.

Re: Pay it forward

Posted: Fri Aug 07, 2020 8:19 am
by Ockert1992
Môre julle,

Ek het die volgende gratis beskikbaar vir iemand wat dit kan gebruik:

20 - 30 .338 230gr ELDX
338 14x1 Stainless Muzzle Brake
20 - 6.5 143 gr ELDX

Posgeld vir die koper of kan in Worcester afgehaal word.

Groete
Ockert

Re: Pay it forward

Posted: Fri Aug 07, 2020 8:22 am
by Tiny Hunter
Kan ek asseblief die .338 Muzzlebrake neem. Sal vanmiddag iets kry om in te sit.

Groete
Hanro Geldenhuys


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Fri Aug 07, 2020 9:57 am
by Rudi Fischer
Sal graag daai 230gr 338 ELD’s wil hé.

Re: Pay it forward

Posted: Fri Aug 07, 2020 10:43 am
by Ockert1992
Tiny Hunter wrote: Fri Aug 07, 2020 8:22 am Kan ek asseblief die .338 Muzzlebrake neem. Sal vanmiddag iets kry om in te sit.

Groete
Hanro Geldenhuys


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hanro neem die Muzzlebrake.

Re: Pay it forward

Posted: Fri Aug 07, 2020 10:44 am
by Ockert1992
Rudi Fischer wrote: Fri Aug 07, 2020 9:57 am Sal graag daai 230gr 338 ELD’s wil hé.
Rudi, enige tyd. Stuur my 'n whatsapp by nul60 505 77agt3.

Re: Pay it forward

Posted: Fri Aug 07, 2020 12:23 pm
by heywillie
Ockert1992 wrote: Fri Aug 07, 2020 8:19 am Môre julle,

Ek het die volgende gratis beskikbaar vir iemand wat dit kan gebruik:

20 - 30 .338 230gr ELDX
338 14x1 Stainless Muzzle Brake
20 - 6.5 143 gr ELDX

Posgeld vir die koper of kan in Worcester afgehaal word.

Groete
Ockert
Kan ek die 6.5 ELDXe vat ?

Re: Pay it forward

Posted: Fri Aug 07, 2020 2:49 pm
by Ockert1992
heywillie wrote: Fri Aug 07, 2020 12:23 pm
Ockert1992 wrote: Fri Aug 07, 2020 8:19 am Môre julle,

Ek het die volgende gratis beskikbaar vir iemand wat dit kan gebruik:

20 - 30 .338 230gr ELDX
338 14x1 Stainless Muzzle Brake
20 - 6.5 143 gr ELDX

Posgeld vir die koper of kan in Worcester afgehaal word.

Groete
Ockert
Kan ek die 6.5 ELDXe vat ?
Hulle is joune. Stuur my 'n whatsapp by nul60 505 77agt3.

Re: Pay it forward

Posted: Sat Aug 08, 2020 9:45 am
by Lategan1
Môre Ockert.

Vraag, wat gaan jy gebruik in plek van die ELD-X punte? Indien so, hoekom?

Wil graag jou ervaring met hulle hoor.

Beste.

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 09, 2020 5:34 pm
by gillie
Gratis na nuwe huis, anders gaan hy asblik toe
WhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.48 PM.jpeg
WhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.51 PM (1).jpeg

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 09, 2020 5:36 pm
by gillie
Stok-ou primers, boks is amper vol, gratis na nuwe huis. Ek kan nie pa staan vir of hulle nog gaan werk of nie.
WhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.50 PM (1).jpeg
WhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.51 PM.jpeg
WhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.52 PM.jpeg

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 09, 2020 5:38 pm
by gillie
Dit is net die boks, hy kom nog met 2 boekies binne in die boks, dalk is daar versamelaar daar buite... anders gaan hy asblik toe
WhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.49 PM.jpeg
WhatsApp Image 2020-08-09 at 5.08.50 PM.jpeg

Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 09, 2020 6:23 pm
by dennisinpe
Gillie, as daardie holster ontwerp is vir n 6 duim rewolwer sal ek dit graag neem.
Hoor graag dankie.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk


Re: Pay it forward

Posted: Sun Aug 09, 2020 6:26 pm
by Viking
Gillie ek dibs die lot....ASB!

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 10, 2020 12:32 am
by Supacow
Sal die primers vat as dit nie is waarna Viking verwys

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 10, 2020 7:19 am
by gillie
dennisinpe wrote: Sun Aug 09, 2020 6:23 pm Gillie, as daardie holster ontwerp is vir n 6 duim rewolwer sal ek dit graag neem.
Hoor graag dankie.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Dit is vir 'n 5 duim loop volgens die vorige eienaar. Laat weet of dit vir jou gaan werk.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 10, 2020 7:45 am
by Lategan1
Ockert1992 wrote: Fri Aug 07, 2020 8:19 am Môre julle,

Ek het die volgende gratis beskikbaar vir iemand wat dit kan gebruik:

20 - 30 .338 230gr ELDX
338 14x1 Stainless Muzzle Brake
20 - 6.5 143 gr ELDX

Posgeld vir die koper of kan in Worcester afgehaal word.

Groete
Ockert

Quote by Lategan1 » Sat Aug 08, 2020 9:45 am

Môre Ockert.

Vraag, wat gaan jy gebruik in plek van die ELD-X punte? Indien so, hoekom?

Wil graag jou ervaring met hulle hoor.

Beste.