Lisensies

Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Lisensies

Post by theedge »

Carl wrote:Geluk Nico!
55 dae vir my 9mm lisensie in my hand en Glock oppie heup.
Nice one
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by BenG »

Sukkel julle ook so om daai lot op die foon in die hande te kry?
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

BenG wrote:Sukkel julle ook so om daai lot op die foon in die hande te kry?
Ja. Lui net of beset.
Too many to mention ;-)
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

lisensie vir mini 14 in gegee 16 april. Vanmiddag sms gekry dal lisensie gefinaliseer is
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Johandj wrote:lisensie vir mini 14 in gegee 16 april. Vanmiddag sms gekry dal lisensie gefinaliseer is
Baie geluk!
Too many to mention ;-)
User avatar
Musketeer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm

Re: Lisensies

Post by Musketeer »

Uiteindelik!! Oorspronklike aansoek ingegee op 27 Maart. Papierwerk verloor en duplikaat ingegee 21 Mei. Sms vrydag gekry dat liksens gefinaliseer is.
Groetnis,
Peet

Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Weet nie kry julle dit reg nie.

Maar baie geluk!
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Nou net Provinsiaal gebel (Bfn). Steeds in vir "Consideration"

Wat my fies maak, niemand kan n antwoord gee nie. Die outjie in Bfn stem maar net saam dat dit nou baie lank vat, maar dis basies dit.

Jy kan maar vergeet, ek het talle ander nrs, niemand antwoord n foon by die SAPS nie!!!

Verkoop sommer alles en gebruik my Boe alleenlik :-(
Too many to mention ;-)
rakker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm

Re: Lisensies

Post by rakker »

Roger wrote:Nou net Provinsiaal gebel (Bfn). Steeds in vir "Consideration"

Wat my fies maak, niemand kan n antwoord gee nie. Die outjie in Bfn stem maar net saam dat dit nou baie lank vat, maar dis basies dit.

Jy kan maar vergeet, ek het talle ander nrs, niemand antwoord n foon by die SAPS nie!!!

Verkoop sommer alles en gebruik my Boe alleenlik :-(
Roger,moenie alleen voel nie, my lisensie is ook in vir consideration by CFR van 19 April af. Ek wens my lisensie wil nou begin rigting kry.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Ek het gistermiddag by iemand uit gekom. Afrikaanse man. Baie vriendelik, gese hy sal met Col. Dolo gaan praat en uitvind wat vat so lank. Kom ons hou duim vas.
Too many to mention ;-)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lisensies

Post by Cobus(Cobb) »

Ek het my lisensie nou al so maand of wat...ek kry gister 'n brief in die pos om te sê hulle het my aansoek loop onhandig.... 8) :confused:
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
piet
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed Nov 09, 2011 8:01 pm

Re: Lisensies

Post by piet »

17 apr ingehandig 31 mei 308 staan in my kluisen ons gaan vanmidag loer of ons nie n kudu kan kry
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Donderdag 30 Mei nog n lisensie in gehandig. Kom ons kyk, dalk kan die een rekord tyd lank vat :-(
Too many to mention ;-)
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by BenG »

Het vandag deur gekom na lang geskukkel. Die aansoek is nog by oorweging. Hulle reken einde volgende week.....sal maar sien.
rakker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm

Re: Lisensies

Post by rakker »

Ek kan darem vandag ook sê my lisensie is goedgekeur, bietjie langer as sommige manne maar ek kan nie eintlik kla nie.
Aansoek ingegee: 7 Maart
Arriveer by CFR: 19 April
Goedgekeur: 3 Junie

Nou net wag vir die lisensie druk en afhaal. Die dame by CFR sê my lisensie word by die Provinsiale kantoor gedruk so dit mag dalk vinniger beskikbaar wees.

Dis my storie!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

rakker wrote:Ek kan darem vandag ook sê my lisensie is goedgekeur, bietjie langer as sommige manne maar ek kan nie eintlik kla nie.
Aansoek ingegee: 7 Maart
Arriveer by CFR: 19 April
Goedgekeur: 3 Junie

Nou net wag vir die lisensie druk en afhaal. Die dame by CFR sê my lisensie word by die Provinsiale kantoor gedruk so dit mag dalk vinniger beskikbaar wees.

Dis my storie!
Lekker. Watse geweer is dit, en beplan jy nog n jag of n uitstappie met hom die jaar?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Steeds by oorweging vanaf 10 Mei. Geen terugvoering na 2 emails na Col. Dolo.
Too many to mention ;-)
rakker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm

Re: Lisensies

Post by rakker »

BRNO .06 (Pierre) wrote:
rakker wrote:Ek kan darem vandag ook sê my lisensie is goedgekeur, bietjie langer as sommige manne maar ek kan nie eintlik kla nie.
Aansoek ingegee: 7 Maart
Arriveer by CFR: 19 April
Goedgekeur: 3 Junie

Nou net wag vir die lisensie druk en afhaal. Die dame by CFR sê my lisensie word by die Provinsiale kantoor gedruk so dit mag dalk vinniger beskikbaar wees.

Dis my storie!
Lekker. Watse geweer is dit, en beplan jy nog n jag of n uitstappie met hom die jaar?
Hi Pierre

22-250 Savage met 9 twist. EK glo die lisensie gaan net betyds wees vir my jag in middel Julie. Gaan hom gebruik vir springbokke en dan my 308 vir gemsbok.
Voel soos kersfees!
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Lisensies

Post by the kid »

Ek borrel van opgewondenheid, het sopas DAAI SMS gekry, Twee van my drie aansoeke is goedgekeur
My .260rem Savage LRP kom huis toe, en die .222 Kriko wat ek vir my dogter gerky het is ook goedgekeur. Ek wag nou nog om te hoor oor die Semi auto Berreta 12guage, maar ek hoor hulle is maar moeilik met die semi auto's so ek wag in spanning!!!
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

the kid wrote:Ek borrel van opgewondenheid, het sopas DAAI SMS gekry, Twee van my drie aansoeke is goedgekeur
My .260rem Savage LRP kom huis toe, en die .222 Kriko wat ek vir my dogter gerky het is ook goedgekeur. Ek wag nou nog om te hoor oor die Semi auto Berreta 12guage, maar ek hoor hulle is maar moeilik met die semi auto's so ek wag in spanning!!!
Baie geluk!
Too many to mention ;-)
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Lisensies

Post by Ockert1992 »

Middag sê!

Ek het my lisensie aansoek die 6de Mei ingehandig by die plaaslike DFO hier op Worcester. 30 Mei toe kry ek sms dat my aansoek by die provinsiale DFO in Bellville is.....
Nou net met hulle gepraat aansoeke gaan eers weer die week van die 17de Junie Pretoria toe, maar omdat dit daar 'n vakansie dag in daardie week is kan dit dalk eers die week daarna wees.
So ja, lyk my ek gaan nog 'n tydjie moet wag.....

Ockert
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Carl »

the kid wrote:Ek borrel van opgewondenheid, het sopas DAAI SMS gekry, Twee van my drie aansoeke is goedgekeur
My .260rem Savage LRP kom huis toe, en die .222 Kriko wat ek vir my dogter gerky het is ook goedgekeur. Ek wag nou nog om te hoor oor die Semi auto Berreta 12guage, maar ek hoor hulle is maar moeilik met die semi auto's so ek wag in spanning!!!
Lekker, jy sien seker uit na daai 260!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Lisensies

Post by the kid »

Carl wrote:
the kid wrote:Ek borrel van opgewondenheid, het sopas DAAI SMS gekry, Twee van my drie aansoeke is goedgekeur
My .260rem Savage LRP kom huis toe, en die .222 Kriko wat ek vir my dogter gerky het is ook goedgekeur. Ek wag nou nog om te hoor oor die Semi auto Berreta 12guage, maar ek hoor hulle is maar moeilik met die semi auto's so ek wag in spanning!!!
Lekker, jy sien seker uit na daai 260!

Ek kan nie meer wag nie ek het hom meer as 'n jaar terug al bestel. Al die extras gaar al maande lank stof op, nou net wag vir my Kaartjie. Gaan more gou 'n draai maak by die DFO en hoor wat ek kan regkry.

Dit was 'n lang wag ek is nou al erg jeukerig. Sal foto plaas sodra ek hom het en hy mooi aanetrek is. :D
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by BenG »

Het ook sopas "daai" SMS gekry. My 6.5 SM is goed gekeur!!
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Lisensies

Post by the kid »

Baie geluk, seker jy gaan nog baie pret he
Post Reply