Nice oneCarl wrote:Geluk Nico!
55 dae vir my 9mm lisensie in my hand en Glock oppie heup.
Lisensies
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Lisensies
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Sukkel julle ook so om daai lot op die foon in die hande te kry?
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Ja. Lui net of beset.BenG wrote:Sukkel julle ook so om daai lot op die foon in die hande te kry?
Too many to mention ;-)
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
Re: Lisensies
lisensie vir mini 14 in gegee 16 april. Vanmiddag sms gekry dal lisensie gefinaliseer is
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Baie geluk!Johandj wrote:lisensie vir mini 14 in gegee 16 april. Vanmiddag sms gekry dal lisensie gefinaliseer is
Too many to mention ;-)
- Musketeer
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm
Re: Lisensies
Uiteindelik!! Oorspronklike aansoek ingegee op 27 Maart. Papierwerk verloor en duplikaat ingegee 21 Mei. Sms vrydag gekry dat liksens gefinaliseer is.
Groetnis,
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Nou net Provinsiaal gebel (Bfn). Steeds in vir "Consideration"
Wat my fies maak, niemand kan n antwoord gee nie. Die outjie in Bfn stem maar net saam dat dit nou baie lank vat, maar dis basies dit.
Jy kan maar vergeet, ek het talle ander nrs, niemand antwoord n foon by die SAPS nie!!!
Verkoop sommer alles en gebruik my Boe alleenlik :-(

-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: Lisensies
Roger,moenie alleen voel nie, my lisensie is ook in vir consideration by CFR van 19 April af. Ek wens my lisensie wil nou begin rigting kry.Roger wrote:Nou net Provinsiaal gebel (Bfn). Steeds in vir "Consideration"
Wat my fies maak, niemand kan n antwoord gee nie. Die outjie in Bfn stem maar net saam dat dit nou baie lank vat, maar dis basies dit.
Jy kan maar vergeet, ek het talle ander nrs, niemand antwoord n foon by die SAPS nie!!!
Verkoop sommer alles en gebruik my Boe alleenlik :-(
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Ek het gistermiddag by iemand uit gekom. Afrikaanse man. Baie vriendelik, gese hy sal met Col. Dolo gaan praat en uitvind wat vat so lank. Kom ons hou duim vas.
Too many to mention ;-)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensies
Ek het my lisensie nou al so maand of wat...ek kry gister 'n brief in die pos om te sê hulle het my aansoek loop onhandig....

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- piet
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Nov 09, 2011 8:01 pm
Re: Lisensies
17 apr ingehandig 31 mei 308 staan in my kluisen ons gaan vanmidag loer of ons nie n kudu kan kry
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Donderdag 30 Mei nog n lisensie in gehandig. Kom ons kyk, dalk kan die een rekord tyd lank vat :-(
Too many to mention ;-)
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Het vandag deur gekom na lang geskukkel. Die aansoek is nog by oorweging. Hulle reken einde volgende week.....sal maar sien.
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: Lisensies
Ek kan darem vandag ook sê my lisensie is goedgekeur, bietjie langer as sommige manne maar ek kan nie eintlik kla nie.
Aansoek ingegee: 7 Maart
Arriveer by CFR: 19 April
Goedgekeur: 3 Junie
Nou net wag vir die lisensie druk en afhaal. Die dame by CFR sê my lisensie word by die Provinsiale kantoor gedruk so dit mag dalk vinniger beskikbaar wees.
Dis my storie!

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Lekker. Watse geweer is dit, en beplan jy nog n jag of n uitstappie met hom die jaar?rakker wrote:Ek kan darem vandag ook sê my lisensie is goedgekeur, bietjie langer as sommige manne maar ek kan nie eintlik kla nie.
Aansoek ingegee: 7 Maart
Arriveer by CFR: 19 April
Goedgekeur: 3 Junie
Nou net wag vir die lisensie druk en afhaal. Die dame by CFR sê my lisensie word by die Provinsiale kantoor gedruk so dit mag dalk vinniger beskikbaar wees.
Dis my storie!
Veiligheid eerste manne!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Steeds by oorweging vanaf 10 Mei. Geen terugvoering na 2 emails na Col. Dolo.
Too many to mention ;-)
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: Lisensies
Hi PierreBRNO .06 (Pierre) wrote:Lekker. Watse geweer is dit, en beplan jy nog n jag of n uitstappie met hom die jaar?rakker wrote:Ek kan darem vandag ook sê my lisensie is goedgekeur, bietjie langer as sommige manne maar ek kan nie eintlik kla nie.
Aansoek ingegee: 7 Maart
Arriveer by CFR: 19 April
Goedgekeur: 3 Junie
Nou net wag vir die lisensie druk en afhaal. Die dame by CFR sê my lisensie word by die Provinsiale kantoor gedruk so dit mag dalk vinniger beskikbaar wees.
Dis my storie!
22-250 Savage met 9 twist. EK glo die lisensie gaan net betyds wees vir my jag in middel Julie. Gaan hom gebruik vir springbokke en dan my 308 vir gemsbok.
Voel soos kersfees!
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Lisensies
Ek borrel van opgewondenheid, het sopas DAAI SMS gekry, Twee van my drie aansoeke is goedgekeur
My .260rem Savage LRP kom huis toe, en die .222 Kriko wat ek vir my dogter gerky het is ook goedgekeur. Ek wag nou nog om te hoor oor die Semi auto Berreta 12guage, maar ek hoor hulle is maar moeilik met die semi auto's so ek wag in spanning!!!
My .260rem Savage LRP kom huis toe, en die .222 Kriko wat ek vir my dogter gerky het is ook goedgekeur. Ek wag nou nog om te hoor oor die Semi auto Berreta 12guage, maar ek hoor hulle is maar moeilik met die semi auto's so ek wag in spanning!!!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Baie geluk!the kid wrote:Ek borrel van opgewondenheid, het sopas DAAI SMS gekry, Twee van my drie aansoeke is goedgekeur
My .260rem Savage LRP kom huis toe, en die .222 Kriko wat ek vir my dogter gerky het is ook goedgekeur. Ek wag nou nog om te hoor oor die Semi auto Berreta 12guage, maar ek hoor hulle is maar moeilik met die semi auto's so ek wag in spanning!!!
Too many to mention ;-)
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Lisensies
Middag sê!
Ek het my lisensie aansoek die 6de Mei ingehandig by die plaaslike DFO hier op Worcester. 30 Mei toe kry ek sms dat my aansoek by die provinsiale DFO in Bellville is.....
Nou net met hulle gepraat aansoeke gaan eers weer die week van die 17de Junie Pretoria toe, maar omdat dit daar 'n vakansie dag in daardie week is kan dit dalk eers die week daarna wees.
So ja, lyk my ek gaan nog 'n tydjie moet wag.....
Ockert

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Lekker, jy sien seker uit na daai 260!the kid wrote:Ek borrel van opgewondenheid, het sopas DAAI SMS gekry, Twee van my drie aansoeke is goedgekeur
My .260rem Savage LRP kom huis toe, en die .222 Kriko wat ek vir my dogter gerky het is ook goedgekeur. Ek wag nou nog om te hoor oor die Semi auto Berreta 12guage, maar ek hoor hulle is maar moeilik met die semi auto's so ek wag in spanning!!!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Lisensies
Carl wrote:Lekker, jy sien seker uit na daai 260!the kid wrote:Ek borrel van opgewondenheid, het sopas DAAI SMS gekry, Twee van my drie aansoeke is goedgekeur
My .260rem Savage LRP kom huis toe, en die .222 Kriko wat ek vir my dogter gerky het is ook goedgekeur. Ek wag nou nog om te hoor oor die Semi auto Berreta 12guage, maar ek hoor hulle is maar moeilik met die semi auto's so ek wag in spanning!!!
Ek kan nie meer wag nie ek het hom meer as 'n jaar terug al bestel. Al die extras gaar al maande lank stof op, nou net wag vir my Kaartjie. Gaan more gou 'n draai maak by die DFO en hoor wat ek kan regkry.
Dit was 'n lang wag ek is nou al erg jeukerig. Sal foto plaas sodra ek hom het en hy mooi aanetrek is.
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Het ook sopas "daai" SMS gekry. My 6.5 SM is goed gekeur!!
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Lisensies
Baie geluk, seker jy gaan nog baie pret he