Page 4 of 21

Re: Vleisprysse

Posted: Tue May 18, 2010 2:06 pm
by Foxcreek
17-21 Mei

Skaap:

A 2/3 = R36-50
A/B 2/3 = 35-50
C & B gemeng = R28-50

Bees en speenkalf prys is onveranderd.
Die meeste skaap en lam wat hier by ons in KZN middelande geslag word kom van Namibi? af. Met die skynbare uitbreek van SDK daar is die slagters nou bekommerd dat lampryse die hoogte gaan inskiet. Ons produsente sal egter verheug wees. Hulle reken dat as die gerugte oor SDK in SWA korrek is die pryse oor so 4-6 weke skerp gaan styg. Kom ons kyk wat gaan gebeur.


Foxcreek

Re: Vleisprysse

Posted: Tue May 18, 2010 3:27 pm
by Yalair
Rudie
Prys word beding rondom getalle/markprys en kwaliteit van kallers.

Groete
Ben

Re: Vleisprysse

Posted: Thu May 20, 2010 10:35 pm
by Francois Marais
Almal

Gaan nu ook probeer om weekliks die Nam pryse hier op te sit.

http://www.republikein.com.na/landboufokus/vleispryse-op-18-mei-2010.107006.php

Mooi loop
Francois

Re: Vleisprysse

Posted: Sat May 22, 2010 6:45 am
by Christo
FM

As ek die pryse vir skaap so kyk is ek seker 'n Suid-Wester saag nie ?" tjops soos hier by ons nie. Dit maak nogal 'n mens se o? oop as jy die pryse vergelyk.

Christo

Re: Vleisprysse

Posted: Sat May 22, 2010 9:29 am
by Francois Marais
Christo

Ja jong, hulle het mos ons grense so te se toe gemaak vir die lewending uitvoer van skaap, ons slagpale vereniging en die regering. Hulle het groot beloftes gemaak van die pryse wat sou gekoppel bly aan julle s'n en al die goete. Dit het most toe nooit realiseer nie.

Kort en die lank, as jy van ons af sou skaap uitlaai, moet die prys R5 per kilo meer wees by julle voor ons wen. Dis nu om op te maak vi transport koste en die adisionele gewigsverlies met skaap wat langer op die trok is en al die goete. Een ding wat baie help daar by julle is die gradeerders, hulle word deur die slagpales betaal waar hy werk, so hulle is baie meer beweeglik met die gradering. Hier by ons is die gradeerders deur n buite organisasie aangestel, en ek se jou, hulle brand ons kwaai met die gradering.

Alles in ag geneem kry die manne wat uitlaai tot R150 per kop meer in SA dan hier by ons. Maklike som, ek slag 1000 lammers per jaar, so ek verloor tot 150 000 deur hier te moet slag, waar is die vrye mark stelsel nou, vra ek jou.

Mooi loop
Francois

Re: Vleisprysse

Posted: Sun May 23, 2010 4:09 pm
by CHRIS
Francois en ander

Ek weet nie wat die rede is dat julle nie mag uitvoer nie , dit is glo nog vir hierdie week dan is hekke weer oop. soos hulle s? "1 se dood is ander se brood" Kyk bietjie die prysse
Prysse vir Maandag laai
A23 - R 37.00
AB 123 - R 33.00
B 123 - R 32.00
C 123 - R 26.00


Die res van die week se prysse het ek nog nie
Groete Chris

Re: Vleisprysse

Posted: Wed May 26, 2010 7:59 am
by Yalair
Lewende haweDie pryse van enkele weeklikse veeveilings in Suid-Afrika.

25 Mei 2010 


Soort  Vorige prys  Prys  Skuif  % 
Beesvleis (A2/A3-5Q)  25.39  R24.41  0.98  -3.86 
Speenkalf (lewende gewig)  15.02  R15.11  0.09  0.60 
Skaapvleis (A2/A3)  33.17  R34.47  1.3  3.92 
Voerlam (lewende gewig)  16.23  R16.57  0.34  2.09 
Vark (speen)  14.86  R13.27  -1.59  -10.70 
Hoender (bevrore)  13.84  R13.75  0.09  -0.65 


Weekliks verskaf deur Eerste Nasionale Bank




Kroonstad18 Mei 2010Dorp:  Kroonstad

Produk Prys
Suipkalwers R500 stuk
Speenkalf tot 200kg 1583c
Speenkalf 201kg tot 250kg 1535c
Speenkalf groter as 250Kg 1459c
Beeste A 1185c
Beeste B 1066c
Beeste C 985c
Slagbulle 1035c

Ingestuur deur:  Elite Afslaers


Limpopo RPO18 Mei 2010 (Pryse maandeliks bygewerk)Dorp:  Limpopo RPO

Produk Prys
Speenkalf 201kg tot 250kg 1488c 
Bees A2 gemiddeld 2527c
Bees AB2 gemiddeld 2477c
Bees B2 gemiddeld 2427c
Bees C2 gemiddeld 1906c

Ingestuur deur:  RPO Limpopo, 18 Mei 2010


Gouda18 Mei 2010Dorp:  Gouda

Produk Prys
Speenkalf tot 200kg 1450c
Speenkalf 201kg tot 250kg 1400c
Speenkalf groter as 250Kg 1350c
Beeste A 1300c
Beeste B 1150c
Beeste C 1000c
Slagooi 1250c
Vetooi 1200c
Slaglam 1750c
Stoorlam 1650c

Re: Vleisprysse

Posted: Thu May 27, 2010 12:24 am
by Francois Marais

Re: Vleisprysse

Posted: Thu May 27, 2010 7:44 am
by Yalair
market trends (Graph 1)
? International: US domestic beef prices maintained a
firmer trend despite currency fluctuations and
weakness in financial markets. Uncertainty
surrounding Greek and European sovereign debt
caused speculative selling across most commodity
markets. Strong seasonal retail and food service
demand continued to support the domestic market.
Market activity on imports was reported generally slow
with prices mostly weak.
? Domestic: Beef prices eased lower across most cuts
with the exception of Class C's which were slightly
firmer. Weekly Class A, Class C and Contract Class A
prices closed at R24.79/kg, R19.38/kg and R23.86/kg
respectively. Weaner calf prices ended slightly firmer
due to improved uptake on markets. Weekly weaner
calf prices closed up 2.7% week on week at R15.02/kg live weight.
OUTLOOK
Weaner calf prices are expected to come under pressure in the short to medium term as a result of the
seasonal increase in volumes due to weaning

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Jun 02, 2010 10:43 am
by Yalair
28 Mei
Lewende haweSoort  Prys  % 
Beesvleis  R24.67  1.07 
Speenkalf  R15.21  0.66 
Skaapvleis  R36.80  6.76 
Voerlam  R16.93  2.17 
Vark  R14.92  12.43 
Hoender  R13.94  1.38 

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Jun 02, 2010 11:38 am
by Francois Marais

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Jun 02, 2010 11:43 am
by Yalair
Beef market trends
? International: US domestic beef prices eased lower on
light to moderate demand and increased supplies.
The weaker import market added further pressure.
Market activity on imported beef was reported slow
with prices mostly lower due to higher volumes and a
volatile currency.
? Domestic: Beef prices ended steady to lower across
the board. Weekly Class A, Class C and Contract
Class A prices closed at R25.26/kg, R19.45/kg and
R24.41/kg respectively. Weaner calf prices ended
slightly firmer due to improved uptake on markets.
Weekly weaner calf prices closed up 2.7% week on
week at R15.11/kg live weight.
OUTLOOK
Beef prices are expected to move sideways in the short
term with upward potential in the medium term.
Mutton market trends
? International: New Zealand lamb prices moved
modestly higher with currency weakness providing
added support. Australian lamb prices continued to
strengthen due to improved seasonal production
conditions and reduced volumes ahead of the winter
months. Meanwhile, exports are expected to slow
down due to the volatility in global financial markets.
? Domestic: Domestic lamb and mutton prices ended
slightly firmer. Weekly prices for Class A, Class C
and Contract Class A beef closed at R35.30/kg,
R25.45/kg and R34.48/kg respectively. Feeder lamb
prices moved slightly higher on improved uptake.
Feeder lamb prices closed at R16.56/kg live weight,
up 2% compared to last week. Import parity prices
for lamb and mutton strengthened on the back of a
sharply weaker Rand/US dollar exchange rate.
OUTLOOK
It is expected that lamb and mutton prices will continue to strengthen in the medium term on good demand
and tight supplies.

Re: Vleisprysse

Posted: Fri Jun 04, 2010 9:25 am
by JACQUES BOTHA
Chris
Daarsy nou kan die boere smile  lammers kos nou oor die R40 per kg...+ vat
Smile  smile: :::
Groete
JB
ns . As jy iets uit die stad wil he ek kom Donderdag af tot in jou kontrei vir die naweek  ...

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Jun 06, 2010 8:04 pm
by CHRIS
JB

baie dankie, sak ou R100 note sal werk, moes solle draai met die R200s ;D ;D

prysse vir die week 7-11 Junie 2010

A23 - R 38.00
AB 123 - R 35.00
B 123 - R 34.00
C 123 - R 28.00



lyk of prys gaan klim na einde van die maand
groete Chris

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Jun 09, 2010 1:59 pm
by Foxcreek
Manne

ek is druk besig, maar het gou 'n tydjie afgeknyp om op die forum te kuier.

Hier volg die pryse by ons vir 7-11 Junie 2010.

Skaap:

A 2/3 = R39-00
A/B 1/2/3 = R38-00
B = R36-00
C = R29-50

Bees:

A = R25-00
A/B = R24-00
B = R22-50
C = R 19-50


Foxcreek.

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Jun 09, 2010 3:06 pm
by Francois Marais

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Jun 13, 2010 8:34 pm
by CHRIS
prysse vir week 14-18 Junie 2010

A23 - R 39.00
AB 123 - R 35.00
B 123 - R 34.00
C 123 - R 29.00


Ek hoor dat 2 000 000 vee met slenkdal vrek is ???

Sterkte vir koue week
groete Chris

Re: Vleisprysse

Posted: Mon Jun 14, 2010 1:47 am
by tafjak
Chris

En nou gaan vlekkie ook sy 2miljoen lammers eis!  R70/kg?  Sal maar sien, sal maar die paar wat ek kan grootkry, mooi,bitter mooi op pas.

Re: Vleisprysse

Posted: Tue Jun 15, 2010 6:57 am
by CHRIS
Taffie

ja my mak 1 het gegaan.

wonner wat kwaaiste is, slenkdal of jakkies ???

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Jun 20, 2010 8:52 pm
by CHRIS
prysse vir week 21-25 Junie 2010

A23 - R 40.00
AB 123 - R 35.00
B 123 - R 34.00
C 123 - R 29.00


Dit raak nou duur as mens ingedagte hou dat btw nog bykom dan is lam R45.60 , wil nie weet wat kos dit op die rak nie. :o

Groete Chris

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Jun 27, 2010 8:39 pm
by CHRIS
My prysse is selfde as laasweek

Groete CHRIS

Re: Vleisprysse

Posted: Tue Jun 29, 2010 6:09 pm
by Yalair
Soort        Prys        % 
Beesvleis  R24.82  -1.12 
Speenkalf  R15.80  0.64 
Skaapvleis  R29.24  -20.72 
Voerlam  R18.43  -3.86 
Vark  R15.15  0.53 
Hoender  R14.15  0.57 

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Jul 07, 2010 12:15 pm
by CHRIS
prysse vir week 5-9 Julie 2010

A23 - R 38.00
AB 123 - R 35.00
B 123 - R 34.00
C 123 - R 29.00

GROETE CHRIS

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Jul 18, 2010 8:29 pm
by CHRIS
prysse vir week 19-23 Julie 2010

A23 - R 39.00
AB 123 - R 35.00
B 123 - R 34.00
C 123 - R 30.00



GROETE CHRIS

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Jul 25, 2010 8:56 pm
by CHRIS
prysse vir week 26-30 Julie 2010

A23 - R 39.00
AB 123 - R 35.00
B 123 - R 34.00
C 123 - R 31.00


groot skaap raak nou kwaai skaars

GROETE CHRIS