Ek hoop nie Fantie kom vat my nou vas oor ek die hele draad aanhaal nie, maar ek doen dit om te kan kommentaar lewer oor die riempies werk op die skede. Dis regtig nogal iets besonders en baie stylvol gedoen. Dis regtig nie iets wat mens te dikwels raakloop nie. Baie mooijdpretorius wrote: Tue Apr 14, 2020 10:47 am Kon uiteindelik die skede vir n 44 Mag lever-action klaar kry......dit was hond baie werk maar is darem tevrede met die uitkoms
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Leer/Leather Werk
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Leer/Leather Werk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Hi Johan Nel, ek glo oom Fantie kon darrem n versnapering in die hande kry intussen 
Baie damkie !! .....die riempies werk was n eerste op so 'n groot projek en my bas het omtrent wassers geknyp om nie n boe-boe te maak nie, die gaatjies pons en riempie vleg het so 7 ure geneem, en 'n ou moet mooi kop hou dat hy nie begin opwen en draai nie. Om die riempie te sny was n bietjie van 'n kopseer want dit is een aanmekaar lengte van omtrent 10 meter...n ou het minstens 7 keer die lengte van die riepies werk gedeelte nodig (9 meter)....en hou van so stukkie ekstra "just in case". Die riempie is ook behandel met bye was en leer olie, voordat ek begin het, vir langdurigheid.

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Leer/Leather Werk
Blikemmer! Dis mooi werk Johan.
Ek dink onwillekeurig aan die gedig van NP van Wyk Louw, "Die Beiteltjie" waar hy skryf dat 'n beitel 'n klip moet kan breek as hy 'n beitel is.
Ongelukkig is daar 'n klomp stomp beitels in ons pragtige land op die oomblik, maar ek kan sien dat jy 'n skerp beitel is Johan, doen so voort.
Ek dink onwillekeurig aan die gedig van NP van Wyk Louw, "Die Beiteltjie" waar hy skryf dat 'n beitel 'n klip moet kan breek as hy 'n beitel is.
Ongelukkig is daar 'n klomp stomp beitels in ons pragtige land op die oomblik, maar ek kan sien dat jy 'n skerp beitel is Johan, doen so voort.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Hi Thomast, jou boodskap hier bo tref diep en beteken vir my geweldig baie, DANKIE is al wat ek kan sê !THOMAST wrote:Blikemmer! Dis mooi werk Johan.
Ek dink onwillekeurig aan die gedig van NP van Wyk Louw, "Die Beiteltjie" waar hy skryf dat 'n beitel 'n klip moet kan breek as hy 'n beitel is.
Ongelukkig is daar 'n klomp stomp beitels in ons pragtige land op die oomblik, maar ek kan sien dat jy 'n skerp beitel is Johan, doen so voort.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Ietsie anders vir n slag....nou dat n ou weer klein bietjie tyd het vir asemhaal.
Ek was mal vir die kleur kontras en moes dit doodeenvoudige n go gee

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Ek was mal vir die kleur kontras en moes dit doodeenvoudige n go gee

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Leer/Leather Werk
Soos altyd, pragtige werk
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Leer/Leather Werk
Johan dis baie mooi en jou edging is uitstekend - dit rond die produk 100% af!jdpretorius wrote: Thu Dec 24, 2020 10:11 am Ietsie anders vir n slag....nou dat n ou weer klein bietjie tyd het vir asemhaal.
Ek was mal vir die kleur kontras en moes dit doodeenvoudige n go gee
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Om daai gare wit te hou is n uitdaging....goed gedoen
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie dankie Dirk & Jan.....hoop julle almal het n baie geseënde Kersfees
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Leer/Leather Werk
Netjies Johan!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Baie dankie Ruaan !......ek moet sê ek geniet die leerwerk nogal.ruaanb wrote:Netjies Johan!
Die volgende stap is seker om retail plekkies te soek waar ek van my goed kan neersit, en dalk maar op "consignment" aan die begin. Die "catch 22" is dat dit lyk of dit nogals tuff is om n lewe daaruit te maak, en ek weet nooit (met my werk) hoveel tyd ek daakliks het daar voor nie......net ons hemelse Vader weet wat die regte plan is, want dinge lyk maar donker by my werk.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
pietdiebot
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Dec 02, 2015 10:15 pm
Re: Leer/Leather Werk
JB as jy 'n koper soek vir daai beursie sal ek defnitief belangstel!!!
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Groete
Pieter
Pieter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Piet jy is welkom, ek't vir jou n pm gestuur.pietdiebot wrote:JB as jy 'n koper soek vir daai beursie sal ek defnitief belangstel!!!
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Groete Johan
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Leer/Leather Werk
Dit is nou mooi handewerk. Ek wonder wie is nou jaloers!
DD
DD
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Diesel Dog wrote:Dit is nou mooi handewerk. Ek wonder wie is nou jaloers!![]()
DD
, elke aap op sy eie pampoen....DD jou werk is voorwaar iets om jaloers oor te weesSent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
pietdiebot
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Dec 02, 2015 10:15 pm
Re: Leer/Leather Werk
Manne, net om bietjie te spog!
Ek het by JD 'n beursie en lisensiekaart houer gekoop (matching pair) en ek is verskriklik beindruk, ek het nuwe respek gekry vir julle wat julle talent so kan uitoefen met leer.
Baie dankie JD (Johan) vir jou goeie werk en flinke diens, waardeer dit opreg!!!!!
Groete

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Ek het by JD 'n beursie en lisensiekaart houer gekoop (matching pair) en ek is verskriklik beindruk, ek het nuwe respek gekry vir julle wat julle talent so kan uitoefen met leer.
Baie dankie JD (Johan) vir jou goeie werk en flinke diens, waardeer dit opreg!!!!!
Groete

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Groete
Pieter
Pieter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Groot plesier mater. Baie dankie vir die ondersteuning en mooi pluimpie !!pietdiebot wrote:Manne, net om bietjie te spog!
Ek het by JD 'n beursie en lisensiekaart houer gekoop (matching pair) en ek is verskriklik beindruk, ek het nuwe respek gekry vir julle wat julle talent so kan uitoefen met leer.
Baie dankie JD (Johan) vir jou goeie werk en flinke diens, waardeer dit opreg!!!!!
Groete
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Ek hoop hulle gaan jou baie jare se goeie diens gee.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Die een was n bestelling van die ou wat my hare al jare lank sny, darem betyds vir Valentine's dag...
Party ouens sny die dele wat die leer se grein wys weg of verdoesel dit maar ek hou daarvan as dit wys en jy kan sien dis regte leer. Ek dink dit gee elke ietem ook sy eie unike karakter.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Party ouens sny die dele wat die leer se grein wys weg of verdoesel dit maar ek hou daarvan as dit wys en jy kan sien dis regte leer. Ek dink dit gee elke ietem ook sy eie unike karakter.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Leer/Leather Werk
Johan,
Jy het WAARAGTIG 'n talent en aanvoeling vir leerwerk.
Jou oog vir detail en 'n ingebore kunssinnigheid maak van jou werkstukke iets besonders!
Nou moet jy laat waai terwyl jy die tyd het....vertrou jy sal gou weer in die arbeidsmark opgeneem word.
You can't keep a good man down!
Jy het WAARAGTIG 'n talent en aanvoeling vir leerwerk.
Jou oog vir detail en 'n ingebore kunssinnigheid maak van jou werkstukke iets besonders!
Nou moet jy laat waai terwyl jy die tyd het....vertrou jy sal gou weer in die arbeidsmark opgeneem word.
You can't keep a good man down!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Viking wrote:Johan,
Jy het WAARAGTIG 'n talent en aanvoeling vir leerwerk.
Jou oog vir detail en 'n ingebore kunssinnigheid maak van jou werkstukke iets besonders!
Nou moet jy laat waai terwyl jy die tyd het....vertrou jy sal gou weer in die arbeidsmark opgeneem word.
You can't keep a good man down!

, dankie Dirk !...ek wardeer opreg Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Leer/Leather Werk
Johan stuur my jou nommer ek wil iets laat maak by jou asb.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
Hi Jan, dankie.jankraay wrote:Johan stuur my jou nommer ek wil iets laat maak by jou asb.
Sent from my iPhone using Tapatalk
My nommer is
O74 een37 98sewe8
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Leer/Leather Werk
Jis ek weet darem nie of mens n leer g-string moet maak nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Leer/Leather Werk
Onthou om dit vir Rocket te se asb. Bang vir my volgende foto wat ek gaan kry...Capt. Oblivious wrote:Jis ek weet darem nie of mens n leer g-string moet maak nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leer/Leather Werk
.....olie hom maar net gereeldCapt. Oblivious wrote:Jis ek weet darem nie of mens n leer g-string moet maak nie

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leer/Leather Werk
More Mater
Hierdie is nou die eerste keer dat ek deur hierdie skrywe van jou gaan. Woorde kan nie heeltemal gestand doen met die talent wat jy hier ten toon stel nie. Werklik iets om op trots te wees! Wie weet baie bitter suksesvolle besighede het al op die manier ontstaan. Doen so voort en baie sterkte vir die toekoms.
Groetnis
Wout