Page 4 of 9
Re: 300WSM
Posted: Sun Sep 08, 2019 1:16 pm
by Diesel Dog
Vandag gou weer die 62gr S365 lading getoets vir die warm dae.Die 64gr lading skiet mooi maar julle het my bang gepraat.Die geweer is my harts geweer elke keer as ek die sneller trek laatweet hy my ek moet hom styf vashou

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190908/2b6c6b567a801c615be8b869c6fee2b1.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190908/47fa6b5237f5bf2ab54374738cda2874.jpg
Magneto speed het effek op die dun loop
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190908/b2ef950455b4f6434945dff8bad78a97.jpg
Lading bevestig
DD
Re: 300WSM
Posted: Sun Sep 08, 2019 2:04 pm
by jayzet
Ja DD jy het die sweet spot. Mooi groepering.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: 300WSM
Posted: Sun Sep 08, 2019 4:01 pm
by ruaanb
sien joune is ook lief vir lot 89......
Re: 300WSM
Posted: Sat Feb 27, 2021 2:40 pm
by Diesel Dog
Het n lekker jag bespreek by Bigwater Safaris nou moet ek my 300 wsm regkry vir "walk & stalk".
24" standard loop .Gaan 168 Berger vld koeels gebruik en het n560 en Norma URP beskikbaar.
cci250
norma doppe 80.12gr h2o
loop 610mm
168 Berger TPL 73.25
70.5gr N560=3046fps
69.6gr N560=2970fps
Kan die QL manne vir my kyk waar die nodes met die kombinasie le asb.
DD
Re: 300WSM
Posted: Sat Feb 27, 2021 3:20 pm
by Dale SH
Diesel Dog wrote: Sat Feb 27, 2021 2:40 pm
Het n lekker jag bespreek by Bigwater Safaris nou moet ek my 300 wsm regkry vir "walk & stalk".
Die 30'loop is vervang met 24" standard loop .Gaan 168 Berger vld koeels gebruik en het n560 en Norma URP beskikbaar.
cci250
norma doppe 80.12gr h2o
loop 610mm
168 Berger TPL 73.25
70.5gr N560=3046fps
69.6gr N560=2970fps
Kan die QL manne vir my kyk waar die nodes met die kombinasie le asb.
DD
Case trim length and the Berger bullet code ?
Re: 300WSM
Posted: Sat Feb 27, 2021 4:29 pm
by Diesel Dog
trim length 53.85mm
Berger code PN 30510
Re: 300WSM
Posted: Sat Feb 27, 2021 5:21 pm
by Dale SH
Diesel Dog wrote: Sat Feb 27, 2021 4:29 pm
trim length 53.85mm
Berger code PN 30510
53.85mm trim length is 0.5mm longer than SAAMI max spec !!!
Re: 300WSM
Posted: Sat Feb 27, 2021 5:43 pm
by Diesel Dog
The chamber has adequate clearance in the case neck ,after removing the primer the case length measures53.7 average three cases .
DD
Re: 300WSM
Posted: Sat Feb 27, 2021 5:48 pm
by Dale SH
OK.
68.9 OR 69.0 grains
2936 fps MV
50000 PSI
A good load for hunting purposes considering the bullet construction.
As a side note expect some fireworks at the muzzle end as you are predicted to be burning only 93.2% powder
Alliant Reloder 26 is first prize.
Re: 300WSM
Posted: Sat Feb 27, 2021 6:00 pm
by Diesel Dog
Thanks Dale
Regarding the bullet construction the Yanks reckon this is a "bang flop" bullet
DD
Re: 300WSM
Posted: Sat Feb 27, 2021 6:05 pm
by Dale SH
Diesel Dog wrote: Sat Feb 27, 2021 6:00 pm
Thanks Dale
Regarding the bullet construction the Yanks recon this is a "bang flop" bullet
DD
Exactly my point.
Explosive terminal performance.
If you want to shoot at this node and keep the pressure around 50000 psi get a faster burning powder ( Viht N550, Reloder 17) to up your powder burn %
If you want to get to 3000 fps on this Node with mid pressure, good case fill and 100% powder burn get Reloder 26
Re: 300WSM
Posted: Sat Feb 27, 2021 6:13 pm
by Diesel Dog
I am going to shoot 3 animals and then revert back to my 208gr bullets so the n560 will suffice.
Thanks again for your advise.
DD
Re: 300WSM
Posted: Sat Feb 27, 2021 6:13 pm
by Dale SH
Always a pleasure
Re: 300WSM
Posted: Sun Feb 28, 2021 4:32 pm
by Diesel Dog
Ter voorbereiding vir jag by BigWater het ek die skietstoke saamgeflans en tot my verbasing kon ek 400mm plaat op 550m 5 uit 5 raakskiet.Daar was min wind 3 tot 5 mph en ek het op 10maal vergroting geskiet.
As die wind die dag gust sal dit maar sukkel.
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: 300WSM
Posted: Sun Feb 28, 2021 5:14 pm
by Dale SH
How did the load work ?
Re: 300WSM
Posted: Sun Feb 28, 2021 5:31 pm
by Diesel Dog
Well I hit the target ,so the load is good haven't done any further testing yet.
DD
Re: 300WSM
Posted: Sun Feb 28, 2021 9:33 pm
by joe rocket
LUAN wrote: Sun Feb 28, 2021 9:23 pm
DD
Het jy die loop vervang spesiaal net vir die jag? Hoe ruil jy lope so gou

Daai bly maar n lekker allrounder jag geweer lig maar kan bitter akkuraat skiet met baie slaankrag
Hy het sy bestaande loop korter gesny.
Re: 300WSM
Posted: Sun Feb 28, 2021 9:43 pm
by Diesel Dog
En profile is na standard hunter gesny. Daar is n 300PRC wat nou vir baanwerk gebruik gaan word.
DD
Re: 300WSM
Posted: Tue Mar 30, 2021 9:19 pm
by Diesel Dog
Gou n paar pyle gelaai. More vat ons pad Bigwater toe vir my eerste walk&stalk jag baie opgewonde
DD
Re: 300WSM
Posted: Tue Mar 30, 2021 9:26 pm
by junglejulian
Ek hoop jul geniet dit vreeslik.dit is n baie besonderse stukkie area.ons is daar oor 3 weke.plaas gerus n paar fotos of verslag as jul terug is.
Re: 300WSM
Posted: Tue Mar 30, 2021 9:42 pm
by Diesel Dog
Dankie ons sal.
DD
300WSM
Posted: Wed Mar 31, 2021 1:04 pm
by Blitzzz
Dit lyk my ons gaan saam daar wees
Edit: ek kyk soos my g@t. Ons gaan eerder oorneem by jou. Ons vertrek Dinsdag.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: 300WSM
Posted: Sun Apr 04, 2021 9:39 pm
by Diesel Dog
My eerste stapjag was n wonderlike ervaring,die manne by Bigwater het ons op die hande gedra en geduldig na gelang van ons vermoeie gestap en ons suksesvol op wild gekry.Die veld is na goeie reens nog groen en die wild is spekvet.
Die gemsbokke wat ek met die 168gr bergers geskiet het op ongeveer 150m het min vleis skade gehad met skote agter die blad en geen uitgangs wond,een van die jagters het wel swak pentrasie ondervind met 7mmwsm en 175gr eldx teen 2950fps op naby skote .Die ander jagters het met 3006 en 165gr sst en 180 gr sst geskiet en eland en blouwildebees met een skoot elk gedood, daar was aansienlik baie bloedvleis maar goeie penetrasie.
Ek het nie baie fotos geneem nie en gaan ook nie klomp hier plaas nie ,wil nie die wat nog oppad soontoe is se ervaring bederf nie.
DD
Re: 300WSM
Posted: Mon Apr 05, 2021 6:51 am
by tripodmvr
Bly julle het 'n jagervaring met goeie herinneringe gehad. Die koeëls se prestasie het dan bygedra tot jul sukses.
Re: 300WSM
Posted: Tue Apr 06, 2021 12:05 pm
by ThinusS
Hier is een van die koeëls wat 'n jagter in Diesel Dog se groep gebruik het. Die koeël is 'n .308", 180gr Hornady SST uit 'n .30-'06. Ek is nie seker wat die trompsnelheid was nie. Die SST het 'n elandvers (±100kg karkas gewig) op 280m op die blad getref en die koeël is agter die ander blad onder die vel herwin. Die eland het ±100m gehardloop voordat sy geval het. Die koeël het, behalwe vir 'n rib, geen been getref nie.
Die koeël links in die foto is 'n .308" 165gr GMX, vir skaal.
