Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Vandag gou weer die 62gr S365 lading getoets vir die warm dae.Die 64gr lading skiet mooi maar julle het my bang gepraat.Die geweer is my harts geweer elke keer as ek die sneller trek laatweet hy my ek moet hom styf vashou
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190908/2b6c6b567a801c615be8b869c6fee2b1.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190908/47fa6b5237f5bf2ab54374738cda2874.jpg
Magneto speed het effek op die dun loop
Het n lekker jag bespreek by Bigwater Safaris nou moet ek my 300 wsm regkry vir "walk & stalk".
24" standard loop .Gaan 168 Berger vld koeels gebruik en het n560 en Norma URP beskikbaar.
Diesel Dog wrote: Sat Feb 27, 2021 2:40 pm
Het n lekker jag bespreek by Bigwater Safaris nou moet ek my 300 wsm regkry vir "walk & stalk".
Die 30'loop is vervang met 24" standard loop .Gaan 168 Berger vld koeels gebruik en het n560 en Norma URP beskikbaar.
A good load for hunting purposes considering the bullet construction.
As a side note expect some fireworks at the muzzle end as you are predicted to be burning only 93.2% powder
Alliant Reloder 26 is first prize.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Diesel Dog wrote: Sat Feb 27, 2021 6:00 pm
Thanks Dale
Regarding the bullet construction the Yanks recon this is a "bang flop" bullet
DD
Exactly my point.
Explosive terminal performance.
If you want to shoot at this node and keep the pressure around 50000 psi get a faster burning powder ( Viht N550, Reloder 17) to up your powder burn %
If you want to get to 3000 fps on this Node with mid pressure, good case fill and 100% powder burn get Reloder 26
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Ter voorbereiding vir jag by BigWater het ek die skietstoke saamgeflans en tot my verbasing kon ek 400mm plaat op 550m 5 uit 5 raakskiet.Daar was min wind 3 tot 5 mph en ek het op 10maal vergroting geskiet.
As die wind die dag gust sal dit maar sukkel.
LUAN wrote: Sun Feb 28, 2021 9:23 pm
DD
Het jy die loop vervang spesiaal net vir die jag? Hoe ruil jy lope so gou
Daai bly maar n lekker allrounder jag geweer lig maar kan bitter akkuraat skiet met baie slaankrag
Hy het sy bestaande loop korter gesny.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
My eerste stapjag was n wonderlike ervaring,die manne by Bigwater het ons op die hande gedra en geduldig na gelang van ons vermoeie gestap en ons suksesvol op wild gekry.Die veld is na goeie reens nog groen en die wild is spekvet.
Die gemsbokke wat ek met die 168gr bergers geskiet het op ongeveer 150m het min vleis skade gehad met skote agter die blad en geen uitgangs wond,een van die jagters het wel swak pentrasie ondervind met 7mmwsm en 175gr eldx teen 2950fps op naby skote .Die ander jagters het met 3006 en 165gr sst en 180 gr sst geskiet en eland en blouwildebees met een skoot elk gedood, daar was aansienlik baie bloedvleis maar goeie penetrasie.
Ek het nie baie fotos geneem nie en gaan ook nie klomp hier plaas nie ,wil nie die wat nog oppad soontoe is se ervaring bederf nie.
Hier is een van die koeëls wat 'n jagter in Diesel Dog se groep gebruik het. Die koeël is 'n .308", 180gr Hornady SST uit 'n .30-'06. Ek is nie seker wat die trompsnelheid was nie. Die SST het 'n elandvers (±100kg karkas gewig) op 280m op die blad getref en die koeël is agter die ander blad onder die vel herwin. Die eland het ±100m gehardloop voordat sy geval het. Die koeël het, behalwe vir 'n rib, geen been getref nie.
Die koeël links in die foto is 'n .308" 165gr GMX, vir skaal.