Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Francoisv
Hero Member
Posts: 1616 Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Post
by Francoisv » Wed May 16, 2018 12:01 am
jankraay wrote: Die feit dat ons, ons gatte af sukkel om punte in die hande te kry(140gr RDF & 143 ELD-X)
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
140gr RDF & 143 ELD-X....dis cute
“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
Thunderhead
Hero Member
Posts: 512 Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Post
by Thunderhead » Wed May 16, 2018 6:06 am
Eina dit maak seer maar dis waar
Creedmoor Needmore[/quote]
jankraay
Hero Member
Posts: 1898 Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Post
by jankraay » Wed May 16, 2018 7:08 am
Francoisv wrote: jankraay wrote: Die feit dat ons, ons gatte af sukkel om punte in die hande te kry(140gr RDF & 143 ELD-X)
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
140gr RDF & 143 ELD-X....dis cute
“The Only Easy Day Was Yesterday”
285gr ELD M teen 3140vps uit my .338 LM Ackley improved...cute genoeg?
Sent from my iPhone using Tapatalk
finch
Sr. Member
Posts: 473 Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Post
by finch » Wed May 16, 2018 8:14 am
Ek is g@tvol vir die volgende:
Gister oggend 8h30 word my buurman wakker van n pistool wat oorgehaal word en teen sy kop gedruk word. Gelukkig het hy kalm gebly en dus die situasie oorleef. Skobbejakke is met n sekuriteits kamera afgeneem, voertuig met registrasie en hulle gesigte is duidelik uitkenbaar. Maar dink nie hulle gaan gevang word en betaal vir hul sonde nie.
Harambe
Hero Member
Posts: 681 Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Post
by Harambe » Wed May 16, 2018 11:30 am
finch wrote: Ek is g@tvol vir die volgende:
Gister oggend 8h30 word my buurman wakker van n pistool wat oorgehaal word en teen sy kop gedruk word. Gelukkig het hy kalm gebly en dus die situasie oorleef. Skobbejakke is met n sekuriteits kamera afgeneem, voertuig met registrasie en hulle gesigte is duidelik uitkenbaar. Maar dink nie hulle gaan gevang word en betaal vir hul sonde nie.
Ek raak yskoud.
Of so iets
Beyers C
Newbie
Posts: 32 Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm
Post
by Beyers C » Wed May 16, 2018 1:20 pm
Waardeur ipv waardeer
jankraay
Hero Member
Posts: 1898 Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Post
by jankraay » Wed May 16, 2018 1:21 pm
Beyers C wrote: Waardeur ipv waardeer
Hahaha
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ratel
Hero Member
Posts: 1893 Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Post
by Ratel » Wed May 16, 2018 2:06 pm
Keyboard warriors
en forum boelies. (veral op 'n sekere forum)
Maak 'n verskil
LeRoy
Full Member
Posts: 162 Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Post
by LeRoy » Wed May 16, 2018 2:40 pm
.
Last edited by
LeRoy on Sat Sep 15, 2018 10:03 am, edited 1 time in total.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Carl
Hero Member
Posts: 4793 Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Post
by Carl » Wed May 16, 2018 3:21 pm
Ek moes nou vir 'n vriend oortuig dat dit beter is om 'n boedel 308 Sako te koop vir sy seun as 'n nuwe 270 Winchester. Julle beinvloed my verkeerd.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Supacow
Hero Member
Posts: 2112 Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Post
by Supacow » Wed May 16, 2018 3:33 pm
Hoop nie die pyn is te veel vir daai vrind
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
heywillie
Hero Member
Posts: 1234 Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Post
by heywillie » Wed May 16, 2018 4:15 pm
jankraay wrote: Die feit dat ons, ons gatte af sukkel om punte in die hande te kry(140gr RDF & 143 ELD-X)
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hijack - Savuti Arms het pas ingekry
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Harambe
Hero Member
Posts: 681 Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Post
by Harambe » Wed May 16, 2018 4:41 pm
Ratel wrote: Keyboard warriors
en forum boelies. (veral op 'n sekere forum)
Meneer, as dit nie vir daai ouens was nie het ek nooit by Jaracal uitgekom nie. So eintlik is ek dankbaar.
Of so iets
dehacked
Hero Member
Posts: 790 Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Post
by dehacked » Wed May 16, 2018 10:16 pm
Carl wrote: Ek moes nou vir 'n vriend oortuig dat dit beter is om 'n boedel 308 Sako te koop vir sy seun as 'n nuwe 270 Winchester. Julle beinvloed my verkeerd.
Sout van die aarde mense wat slegte advies gee.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
heywillie
Hero Member
Posts: 1234 Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Post
by heywillie » Thu May 17, 2018 10:53 am
Die manne wat met die selfoon videos die wêreld se probleme oplos in hulle voertuie...
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
PRIVATE RYAN
Hero Member
Posts: 543 Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Post
by PRIVATE RYAN » Fri May 18, 2018 3:07 pm
Wit Fortuners met pienk John Deere stickers op.....
Supacow
Hero Member
Posts: 2112 Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Post
by Supacow » Fri May 18, 2018 3:36 pm
Onthou dis net mammas wat g-strings dra wat Fortuners kry
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
joe rocket
Hero Member
Posts: 3326 Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Post
by joe rocket » Sat May 19, 2018 7:17 am
Wat is die funksie van 'n g-string?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
OosKaapJagter
Hero Member
Posts: 960 Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Post
by OosKaapJagter » Sat May 19, 2018 8:03 am
G-string in Afrikaans gedefinieer: 'n riemtelegram tussen Holland en Paraguay.
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Posts: 948 Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Post
by JacquesT (Stompe) » Sat May 19, 2018 8:23 am
joe rocket wrote: Wat is die funksie van 'n g-string?
Dis soos 'n lusmakertjie.
jankraay
Hero Member
Posts: 1898 Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Post
by jankraay » Sat May 19, 2018 8:25 am
OosKaapJagter wrote: G-string in Afrikaans gedefinieer: 'n riemtelegram tussen Holland en Paraguay.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jake1
Hero Member
Posts: 2358 Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Post
by Jake1 » Sat May 19, 2018 10:58 am
Mense se ego's
Mense wat by probleem oplossing fokus op die probleem en nie die oplossing nie
Dom mense wat nie besef hulle is dom nie
Selfone wat R1000e rande kos wat breuk as hy uit jou sak val
Mense wat oor gewere en kalibers menings het wat nie kwaliseer vir ingeligte menings nie
Mense wat nie objektief na dinge kan kyk nie
Mense wat ander mense respekteer net omdat hulle geld het
Mense wat my betaal vir my professionele opinie en dan hulle eie kop volg
Oplossing sal seker wees
Besef almal is nie soos jy nie
Ignoreur mense wat jou irriteer (ek sukkel met hierdie een)
Meng net met mense in jou vrye wat jou laat goedvoel
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
joe rocket
Hero Member
Posts: 3326 Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Post
by joe rocket » Sat May 19, 2018 11:18 am
JacquesT (Stompe) wrote: joe rocket wrote: Wat is die funksie van 'n g-string?
Dis soos 'n lusmakertjie.
O ek dog dit is dat hulle dan in stereo kan poep.
Lekker "surround sound".
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Viking
Hero Member
Posts: 872 Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Post
by Viking » Sat May 19, 2018 3:19 pm
joe rocket wrote: Wat is die funksie van 'n g-string?
Dink dis hol floss....
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
DWB
Hero Member
Posts: 6973 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Post
by DWB » Sun May 20, 2018 7:41 pm
Knaldempers wat mooi gewere reunieer en nie te praat van hoe dit 'n foto opneuk nie...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"