Waarvoor is jy gatvol?

Post Reply
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Francoisv »

jankraay wrote:Die feit dat ons, ons gatte af sukkel om punte in die hande te kry(140gr RDF & 143 ELD-X)

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
140gr RDF & 143 ELD-X....dis cute


“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Thunderhead »

Eina dit maak seer maar dis waar :'(


Creedmoor Needmore[/quote]
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by jankraay »

Francoisv wrote:
jankraay wrote:Die feit dat ons, ons gatte af sukkel om punte in die hande te kry(140gr RDF & 143 ELD-X)

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
140gr RDF & 143 ELD-X....dis cute


“The Only Easy Day Was Yesterday”
285gr ELD M teen 3140vps uit my .338 LM Ackley improved...cute genoeg?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 473
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by finch »

Ek is g@tvol vir die volgende:

Gister oggend 8h30 word my buurman wakker van n pistool wat oorgehaal word en teen sy kop gedruk word. Gelukkig het hy kalm gebly en dus die situasie oorleef. Skobbejakke is met n sekuriteits kamera afgeneem, voertuig met registrasie en hulle gesigte is duidelik uitkenbaar. Maar dink nie hulle gaan gevang word en betaal vir hul sonde nie.
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Harambe »

finch wrote:Ek is g@tvol vir die volgende:

Gister oggend 8h30 word my buurman wakker van n pistool wat oorgehaal word en teen sy kop gedruk word. Gelukkig het hy kalm gebly en dus die situasie oorleef. Skobbejakke is met n sekuriteits kamera afgeneem, voertuig met registrasie en hulle gesigte is duidelik uitkenbaar. Maar dink nie hulle gaan gevang word en betaal vir hul sonde nie.
Ek raak yskoud.
Of so iets
Beyers C
Newbie
Newbie
Posts: 32
Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Beyers C »

Waardeur ipv waardeer
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by jankraay »

Beyers C wrote:Waardeur ipv waardeer
Hahaha


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1893
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Ratel »

Keyboard warriors ::)
en forum boelies. (veral op 'n sekere forum)
Maak 'n verskil
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by LeRoy »

:police: .
Last edited by LeRoy on Sat Sep 15, 2018 10:03 am, edited 1 time in total.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Carl »

Ek moes nou vir 'n vriend oortuig dat dit beter is om 'n boedel 308 Sako te koop vir sy seun as 'n nuwe 270 Winchester. Julle beinvloed my verkeerd.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Supacow »

Hoop nie die pyn is te veel vir daai vrind ;)
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by heywillie »

jankraay wrote:Die feit dat ons, ons gatte af sukkel om punte in die hande te kry(140gr RDF & 143 ELD-X)

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hijack - Savuti Arms het pas ingekry
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Harambe »

Ratel wrote:Keyboard warriors ::)
en forum boelies. (veral op 'n sekere forum)
Meneer, as dit nie vir daai ouens was nie het ek nooit by Jaracal uitgekom nie. So eintlik is ek dankbaar.
Of so iets
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by dehacked »

Carl wrote:Ek moes nou vir 'n vriend oortuig dat dit beter is om 'n boedel 308 Sako te koop vir sy seun as 'n nuwe 270 Winchester. Julle beinvloed my verkeerd.
Sout van die aarde mense wat slegte advies gee. :)
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by heywillie »

Die manne wat met die selfoon videos die wêreld se probleme oplos in hulle voertuie...
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 543
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by PRIVATE RYAN »

Wit Fortuners met pienk John Deere stickers op.....
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Supacow »

Onthou dis net mammas wat g-strings dra wat Fortuners kry >:D
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by joe rocket »

Wat is die funksie van 'n g-string?
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by OosKaapJagter »

G-string in Afrikaans gedefinieer: 'n riemtelegram tussen Holland en Paraguay.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by JacquesT (Stompe) »

joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?
Dis soos 'n lusmakertjie.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by jankraay »

OosKaapJagter wrote:G-string in Afrikaans gedefinieer: 'n riemtelegram tussen Holland en Paraguay.
ImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Jake1 »

Mense se ego's
Mense wat by probleem oplossing fokus op die probleem en nie die oplossing nie
Dom mense wat nie besef hulle is dom nie
Selfone wat R1000e rande kos wat breuk as hy uit jou sak val
Mense wat oor gewere en kalibers menings het wat nie kwaliseer vir ingeligte menings nie
Mense wat nie objektief na dinge kan kyk nie
Mense wat ander mense respekteer net omdat hulle geld het
Mense wat my betaal vir my professionele opinie en dan hulle eie kop volg

Oplossing sal seker wees

Besef almal is nie soos jy nie
Ignoreur mense wat jou irriteer (ek sukkel met hierdie een)
Meng net met mense in jou vrye wat jou laat goedvoel
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by joe rocket »

JacquesT (Stompe) wrote:
joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?
Dis soos 'n lusmakertjie.
O ek dog dit is dat hulle dan in stereo kan poep. ;D
Lekker "surround sound".
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Viking »

joe rocket wrote:Wat is die funksie van 'n g-string?
Dink dis hol floss....
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by DWB »

Knaldempers wat mooi gewere reunieer en nie te praat van hoe dit 'n foto opneuk nie... ><)
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply