Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ai Luan ek sit en wonner nog daaroor.. Dis weer R1700 minimum vir n rail en ringe...
Groetis
Groetis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek is net bang ek koop nou die rail en ringe, en daar is geen verskil nie.. Ek weet dan gaan ek dit verloor en die geweer in die vuur gooi en dan die loop in die bankskroef buig... Eks klaar daarvoor lus. Sal nie baie vat nie
Groetnis
Groetnis
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Troos jou daaraan, dat wanneer die geweer reg is, gaan jy lag oor die gesukkel en hom vreeslik geniet! Ek was 3 jaar terug waar jy nou is en het net soos jy gevoel. Na amper 600 skote, het ek nog nie 'n lading gehad wat gewerk het nie en het toe al klaar 100 duur doppe se primer pockets so gerek, dat hulle useless was....Armand Steenkamp wrote:Ek is net bang ek koop nou die rail en ringe, en daar is geen verskil nie.. Ek weet dan gaan ek dit verloor en die geweer in die vuur gooi en dan die loop in die bankskroef buig... Eks klaar daarvoor lus. Sal nie baie vat nie
Groetnis
Aim small, miss small
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand
Kan ek hierdie hele draad gebruik in n nuwe boek van "How not to do load development"? Sal dit regtig baie waardeer as jy ja se. Jou naaam sal natuurlik ere vermelding kry en as jy wil kan ons n CD van jou nuwe lietjie ook aan die eerste 100 kopers gee. Seker daarvan dit kan baie mense n klomp tyd en geld spaar. So wat se jy ou maat, is dit reg met jou?
Groetnis
Wout

Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Kom ons se jy vat die geweer na Izak toe en hy vind dat dit iets eenvoudig was soos byvoorbeeld swak ringe of selfs n lading wat nie op die geweer se sweet spot was nie en die geweer skiet n bars hou.Gaan jy dan se Savage is nie so SWAK soos die mense se nie of gaan jy soos Donald Trump se die manne het my n klomp poep gevoer.
DD
DD
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek dink ook nou eers daaraan dat Izak nie van Savages en Sauers hou nie
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Diesel, ek het mos nou dam nie net een koel gebruik nie en ook nie net een QL kalibrasie nie... Ek weet nie wat ek sal se as my roer eendag reg is nie.... Gewoonlik skiet die roere wat ek gekoop het sommer reg as hulle uit die winkel kom.. met goedkoop ringe en al...Diesel Dog wrote:Kom ons se jy vat die geweer na Izak toe en hy vind dat dit iets eenvoudig was soos byvoorbeeld swak ringe of selfs n lading wat nie op die geweer se sweet spot was nie en die geweer skiet n bars hou.Gaan jy dan se Savage is nie so SWAK soos die mense se nie of gaan jy soos Donald Trump se die manne het my n klomp poep gevoer.![]()
DD
Groetnis
Last edited by Armand Steenkamp on Thu Mar 23, 2017 3:01 pm, edited 1 time in total.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Dis regso Wout jy kan hom maar gebruik..Wouter Roets wrote:Armand
Kan ek hierdie hele draad gebruik in n nuwe boek van "How not to do load development"? Sal dit regtig baie waardeer as jy ja se. Jou naaam sal natuurlik ere vermelding kry en as jy wil kan ons n CD van jou nuwe lietjie ook aan die eerste 100 kopers gee. Seker daarvan dit kan baie mense n klomp tyd en geld spaar. So wat se jy ou maat, is dit reg met jou?![]()
![]()
![]()
Groetnis
Wout
Ps , dink jy regtig waar die fout le by my lading ontwikkeling? Dit kan dalk wees.. Maar volgens my is daar iets nie pluis as jy na 5 verskillende koelfabrikate en 3 verskillende primers nie n lading kry wat ordentlik groepeer nie..
Groetnis
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Daai Lynx basisse se stud het al vir bitter baie manne ore aangesit as hy gekraak is.
......en jy sien dit nie sommer met die blote oog nie.

......en jy sien dit nie sommer met die blote oog nie.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Se hom DawieDawieKotze wrote:Daai Lynx basisse se stud het al vir bitter baie manne ore aangesit as hy gekraak is.
......en jy sien dit nie sommer met die blote oog nie.
![]()
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Dawie
Jy moet ook darem QL en nodeprogramso bietjie van die skuld gee. Hel hy moes dit darem kon sien.
Armand daai geweer sou al terug van Isak af gewees het as ek in jou skoene was.
Jy moet se wanneer daai nuwe liedjie van jou gaan reg wees ou maat. Die drukkers is baie opgewonde oor die publikasie en die ink en gom is al amper droog op die eerste 100 boeke. Sal jy beskikbaar wees vir n tekensessie?
Groetnis
Wout
Jy moet ook darem QL en nodeprogramso bietjie van die skuld gee. Hel hy moes dit darem kon sien.
Armand daai geweer sou al terug van Isak af gewees het as ek in jou skoene was.
Groetnis
Wout
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek dink almal moet raai wat is die probleem en as hy klaar by Izak was kan Armand ons se wat die fout was.
Ek gaan raai dis iets met die bedding uit te waai. Die feit dat hy met baie warm loop die kleinste group skiet se vir my die loop/aksie het uitgesit en ordentelik vas gestaan in die kolf vir daai laaste 5 skote. As 1 groep koele so kan group kan die ander ook.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek raai die scope het n probleempie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
As ek ook mag saamspeel... Dan sal ek maar saam met Joe stem..joe rocket wrote:Ek raai die scope het n probleempie.
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand kan ons nie bie op die "gebreekte" geweer nie? Ons begin op sê R5000. Lol
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Met al daardie gesukkel is R1000 my beste offer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek sal na aanbiedinge kyk as die geweer nie skiet na hy by Izak was nie. Pryse sal begin by n nuwe Howa varminter se prys.
Groetnis
Groetnis
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek wou vanmiddag al 'n "opsie" insit, maar ek gaan nou nie 'n omgekrapte man verder omkrap nie.
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Nee wat Aceofspads ek dink nie iets kan my meer omkrap nie. Ek sal nog bietjie rondkrap. Die 2 wille honne in my siel baklei nog of ek hom gaan verkoop of hou as hy reg is...
Groetnis
Groetnis
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand ek het so Savage, in .260 rem. Ek het nog nooit my skiet so geniet as vandat ek daai roer gekoop het nie. hy het vir my 'n nuwe wereld oopgemaak. Ek kan glo jy is ongelukkig ek dink ek sou ook wees. Ek hoop vir jou onthalwe dit is iets klein wat jy net nie raakgesien het nie.
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Nou ja vrinne, ek sukkel maar verder. Ek het weer moed vir die savage gekry na ek my R5400 se dukloop 204 howa binne 20 skote kon laat 5skote onder n duim skiet... Ek het weer die vorige 61.8gr lading gegooi. Tpl van 73.2mm. ES was lekker laag. Spoed was 3025,3014,3018.3013,3025. Groep was .. Tpl toe .5mm korter gemaak, spoed is toe 3014,3011,3014,3019,3027. Groep ook sleg. Dink ek gaan nou eers bietjie weg van QL af beweeg.. Lyk nie die roer wil skiet volgens die boek nie...
To be continued
To be continued
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Naand vrinne.. Was maar weer n lang dag op die baan... Ek het die lading effens opgestoot na 62gr toe en Tpl toe in .5inkremente korter ggemaak. Nie een groep wat ek eskiet het was onder n duim nie. Elkgeval, ek het wel met 165gr Sierra gameking punte n mooi groep van 5 skote in 17mm geskiet. Maar die custom comps , pmp 168gr , 150 Nosler Bt wil niks maar niks weet nie. Ek is regtig nou moeg geld spandeer aan die roer.. Ek het n nuwe teleskoop ook opgesit. Ek het n bench rest voorste rus ook gekoop..
In my kop kan ek dit net eenvoudig nie kleinkry dat ek nie die roer n redelike groep kan laat skiet met die CC en BTs nie..
Ek is maar in n redelike gemoedsbek@king. Dit voel net nie vir my reg nie.
Wat dink julle , moet ek maar die geweer in die mark sit?

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Gaan haal jou geld waar jy daai dud gekoop het.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Het jy toe gekyk wat hy maak met swaarder koeels?
180gr of 190gr dalk.
180gr of 190gr dalk.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Netso en ruil dit vir n tikka.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.