Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Ai Luan ek sit en wonner nog daaroor.. Dis weer R1700 minimum vir n rail en ringe...

Groetis
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Ek is net bang ek koop nou die rail en ringe, en daar is geen verskil nie.. Ek weet dan gaan ek dit verloor en die geweer in die vuur gooi en dan die loop in die bankskroef buig... Eks klaar daarvoor lus. Sal nie baie vat nie

Groetnis
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Eugene »

Armand Steenkamp wrote:Ek is net bang ek koop nou die rail en ringe, en daar is geen verskil nie.. Ek weet dan gaan ek dit verloor en die geweer in die vuur gooi en dan die loop in die bankskroef buig... Eks klaar daarvoor lus. Sal nie baie vat nie

Groetnis
Troos jou daaraan, dat wanneer die geweer reg is, gaan jy lag oor die gesukkel en hom vreeslik geniet! Ek was 3 jaar terug waar jy nou is en het net soos jy gevoel. Na amper 600 skote, het ek nog nie 'n lading gehad wat gewerk het nie en het toe al klaar 100 duur doppe se primer pockets so gerek, dat hulle useless was....
Aim small, miss small
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Wouter Roets »

Armand

Kan ek hierdie hele draad gebruik in n nuwe boek van "How not to do load development"? Sal dit regtig baie waardeer as jy ja se. Jou naaam sal natuurlik ere vermelding kry en as jy wil kan ons n CD van jou nuwe lietjie ook aan die eerste 100 kopers gee. Seker daarvan dit kan baie mense n klomp tyd en geld spaar. So wat se jy ou maat, is dit reg met jou? ;D ;D ;D

Groetnis
Wout
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Diesel Dog »

Kom ons se jy vat die geweer na Izak toe en hy vind dat dit iets eenvoudig was soos byvoorbeeld swak ringe of selfs n lading wat nie op die geweer se sweet spot was nie en die geweer skiet n bars hou.Gaan jy dan se Savage is nie so SWAK soos die mense se nie of gaan jy soos Donald Trump se die manne het my n klomp poep gevoer. >:D

DD
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Aceofspades »

Ek dink ook nou eers daaraan dat Izak nie van Savages en Sauers hou nie

Sent from my SM-T116 using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Diesel Dog wrote:Kom ons se jy vat die geweer na Izak toe en hy vind dat dit iets eenvoudig was soos byvoorbeeld swak ringe of selfs n lading wat nie op die geweer se sweet spot was nie en die geweer skiet n bars hou.Gaan jy dan se Savage is nie so SWAK soos die mense se nie of gaan jy soos Donald Trump se die manne het my n klomp poep gevoer. >:D

DD
Diesel, ek het mos nou dam nie net een koel gebruik nie en ook nie net een QL kalibrasie nie... Ek weet nie wat ek sal se as my roer eendag reg is nie.... Gewoonlik skiet die roere wat ek gekoop het sommer reg as hulle uit die winkel kom.. met goedkoop ringe en al...

Groetnis
Last edited by Armand Steenkamp on Thu Mar 23, 2017 3:01 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Wouter Roets wrote:Armand

Kan ek hierdie hele draad gebruik in n nuwe boek van "How not to do load development"? Sal dit regtig baie waardeer as jy ja se. Jou naaam sal natuurlik ere vermelding kry en as jy wil kan ons n CD van jou nuwe lietjie ook aan die eerste 100 kopers gee. Seker daarvan dit kan baie mense n klomp tyd en geld spaar. So wat se jy ou maat, is dit reg met jou? ;D ;D ;D

Groetnis
Wout
Dis regso Wout jy kan hom maar gebruik..

Ps , dink jy regtig waar die fout le by my lading ontwikkeling? Dit kan dalk wees.. Maar volgens my is daar iets nie pluis as jy na 5 verskillende koelfabrikate en 3 verskillende primers nie n lading kry wat ordentlik groepeer nie..

Groetnis
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by DawieKotze »

Daai Lynx basisse se stud het al vir bitter baie manne ore aangesit as hy gekraak is.

......en jy sien dit nie sommer met die blote oog nie.

>:+ >:+
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by LUAN »

DawieKotze wrote:Daai Lynx basisse se stud het al vir bitter baie manne ore aangesit as hy gekraak is.

......en jy sien dit nie sommer met die blote oog nie.

>:+ >:+
Se hom Dawie ++>:
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Wouter Roets »

Dawie

Jy moet ook darem QL en nodeprogramso bietjie van die skuld gee. Hel hy moes dit darem kon sien. >:+

Armand daai geweer sou al terug van Isak af gewees het as ek in jou skoene was. ;) Jy moet se wanneer daai nuwe liedjie van jou gaan reg wees ou maat. Die drukkers is baie opgewonde oor die publikasie en die ink en gom is al amper droog op die eerste 100 boeke. Sal jy beskikbaar wees vir n tekensessie?

Groetnis
Wout
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Trompie »

Ek dink almal moet raai wat is die probleem en as hy klaar by Izak was kan Armand ons se wat die fout was.

Ek gaan raai dis iets met die bedding uit te waai. Die feit dat hy met baie warm loop die kleinste group skiet se vir my die loop/aksie het uitgesit en ordentelik vas gestaan in die kolf vir daai laaste 5 skote. As 1 groep koele so kan group kan die ander ook.


Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by joe rocket »

Ek raai die scope het n probleempie.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

joe rocket wrote:Ek raai die scope het n probleempie.
As ek ook mag saamspeel... Dan sal ek maar saam met Joe stem..
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by JDKey »

Armand kan ons nie bie op die "gebreekte" geweer nie? Ons begin op sê R5000. Lol
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by tripodmvr »

Met al daardie gesukkel is R1000 my beste offer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Ek sal na aanbiedinge kyk as die geweer nie skiet na hy by Izak was nie. Pryse sal begin by n nuwe Howa varminter se prys.

Groetnis
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Aceofspades »

Ek wou vanmiddag al 'n "opsie" insit, maar ek gaan nou nie 'n omgekrapte man verder omkrap nie.

Sent from my SM-T116 using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Nee wat Aceofspads ek dink nie iets kan my meer omkrap nie. Ek sal nog bietjie rondkrap. Die 2 wille honne in my siel baklei nog of ek hom gaan verkoop of hou as hy reg is...

Groetnis
the kid
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 283
Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by the kid »

Armand ek het so Savage, in .260 rem. Ek het nog nooit my skiet so geniet as vandat ek daai roer gekoop het nie. hy het vir my 'n nuwe wereld oopgemaak. Ek kan glo jy is ongelukkig ek dink ek sou ook wees. Ek hoop vir jou onthalwe dit is iets klein wat jy net nie raakgesien het nie.
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Nou ja vrinne, ek sukkel maar verder. Ek het weer moed vir die savage gekry na ek my R5400 se dukloop 204 howa binne 20 skote kon laat 5skote onder n duim skiet... Ek het weer die vorige 61.8gr lading gegooi. Tpl van 73.2mm. ES was lekker laag. Spoed was 3025,3014,3018.3013,3025. Groep was .. Tpl toe .5mm korter gemaak, spoed is toe 3014,3011,3014,3019,3027. Groep ook sleg. Dink ek gaan nou eers bietjie weg van QL af beweeg.. Lyk nie die roer wil skiet volgens die boek nie...

To be continued
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Naand vrinne.. Was maar weer n lang dag op die baan... Ek het die lading effens opgestoot na 62gr toe en Tpl toe in .5inkremente korter ggemaak. Nie een groep wat ek eskiet het was onder n duim nie. Elkgeval, ek het wel met 165gr Sierra gameking punte n mooi groep van 5 skote in 17mm geskiet. Maar die custom comps , pmp 168gr , 150 Nosler Bt wil niks maar niks weet nie. Ek is regtig nou moeg geld spandeer aan die roer.. Ek het n nuwe teleskoop ook opgesit. Ek het n bench rest voorste rus ook gekoop..
In my kop kan ek dit net eenvoudig nie kleinkry dat ek nie die roer n redelike groep kan laat skiet met die CC en BTs nie..
Ek is maar in n redelike gemoedsbek@king. Dit voel net nie vir my reg nie.
Wat dink julle , moet ek maar die geweer in die mark sit?
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Nico Harris »

Gaan haal jou geld waar jy daai dud gekoop het.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Johan JvR »

Het jy toe gekyk wat hy maak met swaarder koeels?

180gr of 190gr dalk.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by joe rocket »

Netso en ruil dit vir n tikka.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply