Page 4 of 42
Re: Pay it forward
Posted: Thu Jan 19, 2017 10:35 am
by Robin
Hi Ruaan
Is die media stainless steel? Indien wel sal ek dit graag neem, ek is in Brackenfell.
Re: Pay it forward
Posted: Thu Jan 19, 2017 11:44 am
by ruaanb
Hi Robin,
Nee dit is die gewone media vir die tumblers wat vibreer.
Re: Pay it forward
Posted: Thu Jan 19, 2017 11:45 am
by ruaanb
@Viking - Die media is joune.
Re: Pay it forward
Posted: Thu Jan 19, 2017 12:47 pm
by Viking
Dankie Ruaan - sal reel om op te tel!
Ek gooi so 100 .38 Special doppe (mixed head stamps) in die poel....sal hulle skoonmaak met Ruaan se media voor ek dit pos.
Posgeld vir die nuwe eienaar
Re: Pay it forward
Posted: Thu Jan 19, 2017 3:14 pm
by Kolhasie
Dat ek ook my kant bring...
Ek het n sentetiese kolf wat van n 243 afkom.
Verder het ek gladnie inligting nie hy staan nou al so 2 jaar in my kluis.
Die persoon wat hom soek kan net postnet betaal en ek stuur hom.
Ek ry vanand plaas toe dan sal ek fotos neem.
Groete KH
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 23, 2017 8:15 am
by Geno
Geno wrote:My beurt om nog iets op te sit.
Ek het 4x blikkies 5.5mm / .22 windbuks koeëltjies.
Die 2x blikkies Gamo is nog vol, en die ander is meer as half vol as ek moet skat.
LW. dat jy die Samyang koeeltjies vanuit 'n 40ft/lb gun moet skiet om die swaargewig pitte ten volle te benut.
Die ou wat dit soek moet net R100 courier/Postnet dek, dan kan hy dit kry. Alternatiewelik kan hy optel by my in Brits.
WhatsApp Image 2017-01-18 at 15.54.58.jpeg
Die item is weer beskikbaar.
Kolhasie stel nie meer nelang nie.
Groete
Re: Pay it forward
Posted: Wed Jan 25, 2017 8:45 pm
by Baas Piet
Naand kolhasie
As jy nog die kolf het en dit op n musgrave rsa sal pas sal ek dit graag opneem.
laat weet maar.
Groete Peter
Re: Pay it forward
Posted: Thu Jan 26, 2017 8:36 am
by Geno
Geno wrote:Geno wrote:My beurt om nog iets op te sit.
Ek het 4x blikkies 5.5mm / .22 windbuks koeëltjies.
Die 2x blikkies Gamo is nog vol, en die ander is meer as half vol as ek moet skat.
LW. dat jy die Samyang koeeltjies vanuit 'n 40ft/lb gun moet skiet om die swaargewig pitte ten volle te benut.
Die ou wat dit soek moet net R100 courier/Postnet dek, dan kan hy dit kry. Alternatiewelik kan hy optel by my in Brits.
WhatsApp Image 2017-01-18 at 15.54.58.jpeg
Die item is weer beskikbaar.
Kolhasie stel nie meer nelang nie.
Groete
Oom Tripod het die koeeltjies gevat.
Re: Pay it forward
Posted: Sun Jan 29, 2017 11:00 am
by tripodmvr
Hiermee my bydrae tot die pot. PM my asb. en dan kan ons dit vandaar verder neem. Let op dat dit 25mm hoë ringe is.
Posgeld vir die ontvanger.
Leupold Ringe.jpg
Re: Pay it forward
Posted: Sun Jan 29, 2017 11:41 am
by shottie
shottie wrote:Ek het 30 rondtes pmp .223 soft point 55gr fabrieks ammunisie, en nee dis nie oud nie,in die jaar gekoop.
Sal dit wel self moet optel, en lisensie toon.
Groete Shottie.
0722888931
Die ammunisie is nog beskikbaar.
Re: Pay it forward
Posted: Sun Jan 29, 2017 1:26 pm
by JohanvanZyl
Ek is mal oor hierdie draad. Dink regtig dit is in die gees van Jaracal. Ek gooi ook ietsie in:
Posgeld vir die ontvanger. Het hom verlede jaar by Ian Sangoma gekry. Hy gaan nie verder as 200y range nie. As jy n Leica soek, koop n leica. Maar ek is seker iemand sal nut hê vir so tasco. As jy belangstel antwoord op die draad.
Re: Pay it forward
Posted: Sun Jan 29, 2017 1:33 pm
by junglejulian
Johan ek sal hom asb neem.kort so iets vir boogjag.
Re: Pay it forward
Posted: Sun Jan 29, 2017 1:35 pm
by JohanvanZyl
junglejulian wrote:Johan ek sal hom asb neem.kort so iets vir boogjag.
Julian hy is joune. Ons reel aflewering
Re: Pay it forward
Posted: Sun Jan 29, 2017 8:45 pm
by junglejulian
Baie dankie johan.ek praat more met jou.
Mooi loop!
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 30, 2017 8:45 am
by junglejulian
Ek het 40x(8x57JS) doppe.Meeste is Winchester doppe met n paar Sako's tussen in.Maksimum 3 keer gelaai.
24x 180gr Kriek Koeels(.323 Dia) Plus 10 Sierra .323 150gr Spitzers
44 xBerger 80gr FB Varmint koeels(6mm) Geneem deur Andre007
25 x Nosler 80 gr BT (6mm) Geneem deur Andre007
Vir afhaal in Bloemfontein of posgeld vir koper.
kontak my op 084 592 6299
of stuur n pm.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 30, 2017 10:48 am
by wlm
Ek dink oom Pieter Vorster sal die 8 x 57-doppe neem.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 30, 2017 12:39 pm
by PWV
Dankie, Willem, dat jy aan my gedink het, maar ek sal hulle nie nou neem nie. Te moeilik om vir 'n gemengde klomp doppe te laai. Het tans Lapua en Norma.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 30, 2017 12:46 pm
by junglejulian
Andre007 neem die 6mm Koeels.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 30, 2017 12:49 pm
by andre007
Dankie Julian, ek bring jou forwarding item more Bfn toe
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 30, 2017 3:44 pm
by Cobus(Cobb)
junglejulian wrote:Andre007 neem die 6mm Koeels.
Ek weet nou by wie ek 6mm koeels kry om n braaivleisvuur daar in Queenstown....
Cheers
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 30, 2017 3:53 pm
by andre007
Cobus(Cobb) wrote:junglejulian wrote:Andre007 neem die 6mm Koeels.
Ek weet nou by wie ek 6mm koeels kry om n braaivleisvuur daar in Queenstown....
Cheers
Netso

Re: Pay it forward
Posted: Mon Jan 30, 2017 11:31 pm
by Baas Piet
Kolhasie wrote:Dat ek ook my kant bring...
Ek het n sentetiese kolf wat van n 243 afkom.
Verder het ek gladnie inligting nie hy staan nou al so 2 jaar in my kluis.
Die persoon wat hom soek kan net postnet betaal en ek stuur hom.
Ek ry vanand plaas toe dan sal ek fotos neem.
Groete KH
Sal hy op n Musgrave pas
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 31, 2017 7:08 am
by Kolhasie
Baas Piet wrote:Kolhasie wrote:Dat ek ook my kant bring...
Ek het n sentetiese kolf wat van n 243 afkom.
Verder het ek gladnie inligting nie hy staan nou al so 2 jaar in my kluis.
Die persoon wat hom soek kan net postnet betaal en ek stuur hom.
Ek ry vanand plaas toe dan sal ek fotos neem.
Groete KH
Sal hy op n Musgrave pas
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Jammer sien nou eers jy het al gevra.
Ek het regtig geen idee nie?
EK kan hom stuur en as hy nie pas nie stuur maar trug.
Groete KH
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 31, 2017 7:34 am
by Baas Piet
Kolhasie wrote:Baas Piet wrote:Kolhasie wrote:Dat ek ook my kant bring...
Ek het n sentetiese kolf wat van n 243 afkom.
Verder het ek gladnie inligting nie hy staan nou al so 2 jaar in my kluis.
Die persoon wat hom soek kan net postnet betaal en ek stuur hom.
Ek ry vanand plaas toe dan sal ek fotos neem.
Groete KH
Sal hy op n Musgrave pas
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Jammer sien nou eers jy het al gevra.
Ek het regtig geen idee nie?
EK kan hom stuur en as hy nie pas nie stuur maar trug.
Groete KH
Sal werk dankie. Wats jou nr dan reel ons iets
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Tue Jan 31, 2017 8:37 am
by spekieries
Kan ek asssblief aanspraak maak op die die 8mm JS doppe?