Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Jagbehep! wrote:
nee, wat ek sien ek moet elke keer die uitnodiging/topic aan die brand skop. ek dink nie daar gaan een ou opdaag vir die varkjag naweke nie!
Dinge is maar net asof dit stil lyk van die manne se kant af maar moet ASB tog netnie later met n reply kom wat soos volg gaan lyk nie
"Ek word oorval deur jagters en hulle maak my mal....seblief ouens eks nou moeg en die varke is opgeskiet, bly tognet weg ASB"
Hehe ons ontspan maar net n rukkie....dit lyk maar net of ons stil is.
Groetnis manne
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Dis waarheid Rooies, dis waarheid........Hehehe ek sien nog hoe trek hy weg van Christiana af om weg te kom van ons af sodra die varke op geskiet is en sy rivier leeg gevang is..
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
EK kan ook nie wag ni die dr se dis geen geweer teen die skouer vir 6 maande ni maar ek gaan nie mis...Wonder of hy weet n krippel250 met silincer skop mos nie so erg= nie???????????????/
ww
dis n erge frustrasie nie geweet n keybord en muis is so lings onvriendelik nie,
Na die lefty problerms kyk ek ni eens op tv na lingse politiekus nie..
JB
Dit is soos jy se. Ek het nog n baanoffisierskursus ook iewers in daai tyd,sal hom dalk skip want ek gaan beslis Potch toe na jou kursus en varke skiet,ek het darem nog n paar dae verlof oor.
sit my naam op vir die naweek kan ek net n kontaknr kry
het op jan kempdorp groot geword baie vis gevang die hel uit mekaar gegooi met die kleilat en n paar omies se spanspekke in daai area was altyd die beste
jagbehep gee net kontak nr asook reelings deur ek glo 2 van my pelle sal dit ook wil memaak en ek sal mampoer uit die ou 4kleurland saambring
het darrem my probleme met p/bucket uigesorteer. die onderste 2 le by die stroper se wiel. die stroper bestuurder het uit die stroper geklim in die middel van die land en vir ons gewys die varke wy net so 5 rye links vanwaar hy nou staan. soontoe gery en so 5 varke gekry en die 2 het agtergebly.
ongelukkig gister weer n vark verloor. 5 gesien en een plat geskiet, maar opgespring en weer weg. ek los hulle maar vir DAAI naweek.
Last edited by James Wilson on Wed Jul 20, 2011 9:14 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
R500 boete as jy mis ...
Kan ek die fonds se administrateur wees asb...?Ek dink ons gaan n fonds bestuurder nodig he...
of gaan jy vi ons tipe "varkoes" versekering opstel..
Mooi gegooi Gaan jy nie een van die kleintjies heelhou vir n spit nie,,,?
Groetnis
Jacques
James
Sou baie lekker wees ... Gister was ek gatvol vi die huis en ry saam met vroulief om die kinders by atletiek te gaan aflaai..toe besef ek hoekom die dr se geen kar ry vir 3/4 weke,, Dit was eina...
Jacques
James
Ek het gedink ek is nog jonger en sterker..
So swaar dingetjie oppie lorrie gegooi ,, toe skeur ek die ligamnet af , biceps af 2 krake / breke in die rotator kraag (ek weet noggie lekker wat dit is nie---jagtersdok sal kan help) Nou is ek so 6 weke nie mobiel.. En ek is kleinserig dis hoekom ek die klein kalibertjies skiet met min recoil..
en hoekom my oogbanke heel bly..lag lag
Jacques