Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post Reply
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Monrique (SJ) »

Piet-Skiet


Ek sou baie graag dit wou bywoon, maar ek kan nie, ek bly te ver man.  Waar het jy gehoor ek gaan dit bywoon?  Weet jy its wat ek nie weet? ???  ;D ;D

Geniet dit maters.

Groetnis
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Jagbehep! wrote: nee, wat ek sien ek moet elke keer die uitnodiging/topic aan die brand skop. ek dink nie daar gaan een ou opdaag vir die varkjag naweke nie!
Dinge is maar net asof dit stil lyk van die manne se kant af maar moet ASB tog netnie later met n reply kom wat soos volg gaan lyk nie

"Ek word oorval deur jagters en hulle maak my mal....seblief ouens eks nou moeg en die varke is opgeskiet, bly tognet weg ASB"

Hehe ons ontspan maar net n rukkie....dit lyk maar net of ons stil is.

Groetnis manne
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Rooies »

Dawid

As ons hom gaan bo-val gaan hy moet varke inkoop. ;D

rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Dis waarheid Rooies, dis waarheid........Hehehe ek sien nog hoe trek hy weg van Christiana af om weg te kom van ons af sodra die varke op geskiet is en sy rivier leeg gevang is.. :laugh: :laugh: :laugh:
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Dawid ek laaik wat ek hoor ;D, man ek kan nie wag vir daai naweek nie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JACQUES BOTHA »

EK kan ook nie wag ni die dr se dis geen geweer teen die skouer vir 6 maande ni maar ek gaan nie mis...Wonder of hy weet n krippel250 met silincer skop mos nie so erg= nie???????????????/

greetings
jacques botha
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Wielie Waps »

JB
Jy tik lekke met daai lefti he.
Moenie worry nie daar sal 'n ondersteuningsgroep vir jou wees.
Jy kan mos van die stoel af skiet ;) ;)
Geroer-nie geskud nie
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JACQUES BOTHA »

ww
dis n erge frustrasie nie geweet n keybord en muis is so lings onvriendelik nie,
Na die lefty problerms kyk ek ni eens op tv na lingse politiekus nie..
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Is daai politiekuste dan so moeilik, nie gedink n groot man soos jy kan links bang wees nie ;D. Bly om te sien jy is weer effe mobiel.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Blok

Ek dog dan ons het n kursus die 3de aan. Wat nou?????? ??? ??? ???
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

BLOK wrote: 3de gaan moeilik wees dan is die Potch kursus alles na daai naweek het almal wat kursus toe kom ook gese is oop.

Blok
PAC

Klink dit reg met jou

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

BLOK

Dit is soos jy se. Ek het nog n baanoffisierskursus ook iewers in daai tyd,sal hom dalk skip want ek gaan beslis Potch toe na jou kursus en varke skiet,ek het darem nog n paar dae verlof oor. ;D ;D ;D ;D ;D

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by stephensonsknives »

sit my naam op vir die naweek  kan ek net n kontaknr kry
het op jan kempdorp groot geword baie vis gevang die hel uit mekaar gegooi met die kleilat en n paar omies se spanspekke in daai area was altyd die beste

jagbehep gee net kontak nr asook reelings deur ek glo 2 van my pelle sal dit ook wil memaak en ek sal mampoer uit die ou 4kleurland saambring
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
grumpy

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by grumpy »

Gaan die varke geskiet word of gaan hulle die varke join en soos varke drink?  ;) ;) ;) ;) ;)
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

what happens in Vegas stays in Vegas ;)


Jacques,  wat is fout met jou skouer?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C00413.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C00411.jpg[/img]

het darrem my probleme met p/bucket uigesorteer.  die onderste 2 le by die stroper se wiel. die stroper bestuurder het uit die stroper geklim in die middel van die land en vir ons gewys die varke wy net so 5 rye links vanwaar hy nou staan.  soontoe gery en so 5 varke gekry en die 2 het agtergebly.

ongelukkig gister weer n vark verloor.  5 gesien en een plat geskiet, maar opgespring en weer weg. ek los hulle maar vir DAAI naweek.
Last edited by James Wilson on Wed Jul 20, 2011 9:14 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JACQUES BOTHA »

R500 boete as jy mis ...
Kan ek die fonds se  administrateur wees asb...?Ek dink ons gaan n fonds bestuurder nodig he...
of gaan jy vi ons tipe "varkoes" versekering opstel..
Mooi gegooi Gaan jy nie een van die kleintjies heelhou vir n spit nie,,,?
Groetnis
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

ja dis n goeie plan.  ek sal moet een skiet vir die spit. 

Jacques, ry gou deur dan gaan skiet ons van middag n paar, dan gaan jy weer more huistoe.  daai lande is nie verder 150km van jou af nie. kom nou!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JACQUES BOTHA »

James
Sou baie lekker wees ... Gister was ek gatvol vi die huis en ry saam met vroulief om die kinders by atletiek te gaan aflaai..toe besef ek hoekom die dr se geen kar ry vir 3/4 weke,, Dit was eina...
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

wat het gebeur? en wat weet jy van jou geweer is hy al terug by gerrie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JACQUES BOTHA »

James
Ek het gedink ek is nog jonger en sterker..
So swaar dingetjie oppie lorrie gegooi ,, toe skeur ek die ligamnet af , biceps af  2 krake / breke in die rotator kraag (ek weet noggie lekker wat dit is nie---jagtersdok sal kan help)  Nou is ek so 6 weke nie mobiel.. En ek is kleinserig dis hoekom ek die klein kalibertjies skiet met min recoil..
en hoekom my oogbanke heel bly..lag lag
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

30 augustus, kry ek my skouer operasie, dan kan ek weer volgende jaar rugby speel.


jou geweer?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

HY PRAAT NIE OOR SY GEWERE NIE WANT HY KAN NIE SKIET MET SY GEWERE NIE. ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

En vir n man met verbande wat nie kan knolle rol nie is hy nog glad met sy skimpe ook.  8) ;D ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Beretta »

Jagbehep
Ek sie op die bakkie staan so klein plastic glasie is dit leaded of unleaded petrol wat julle vir die varke gee. ;D
Post Reply