Page 4 of 4

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Fri Oct 09, 2009 3:34 pm
by JACQUES BOTHA
WORSHOND
EK SIEN DAAI [glow=red,2,300][/glow]ROOI [glow=red,2,300][/glow] STICKERTJIEĀ  GEE ONS N GROTER WEERGAWE ASB,
EK SIEN OOK NIE N REPLY OP MY LAASTE VRAAG NIE...
ONTHOU....JY IS TE DIERBAAR OM SEER TE KRY.....!!!!!!!!!!!!!!!!!!
MOOI LOOP
JB

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Fri Oct 09, 2009 3:42 pm
by worshond
Weet nog nie of ek Gauteng gaan skiet nie.
Verstaan nie jou laaste mail so mooi van die seerkry nie.

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Fri Oct 09, 2009 4:30 pm
by Janjak
As ek gou kan intjip.
Waar word die Gauteng skiet gedoen?
Daars mos n skiet by Delmas ook oor so maand of wat?

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Tue Oct 13, 2009 10:14 am
by Francois Marais
Worshond

Het ook al na hul kolwe gekyk oppi net, hulle gemail en gou n antw gekry, lyk nie hulle het n probleem om Nam toe te ship nie. Is self lus vir een vir my Ruger 10/22, het jy die nuwe een gesien wat hulle het???

Baie mooi roere, as n man so bietjie moeite doen met n roer skiet hy dam net soveel lekkerder.

Watter modelle van Richard se kolwe het jy al ingebring, en kan jy aanbeveel????

Mooi loop
Francois

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Mon Oct 19, 2009 12:07 pm
by worshond
Francois eerstens Dankie vir die kompliment, nee ek het hulle nog nie gesien nie.

Ek Het n Target Thumbhole stock op my .243AI en n Target Culbertson op die .338, altwee is baie lekker kolwe maar as ek een vandie twee moes kies sou dit die Target Culbertson wees want hy is meer dubble doelig.

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Tue Oct 20, 2009 11:39 am
by Francois Marais
Wors

Hies hy, ek laaik hom kwaai.....



Image

Mooi loop
Francois

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Tue Oct 20, 2009 8:58 pm
by Christo
FM

Ek hou ook van die Tac-target maar dink die ou met die plat voorkolf, vir waterpas l?, is 'n beter opsie. Ek het hulle toevallig Maandag gemail maar doodse stilte.

Sal weer probeer, miskien help bel.

Christo

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Tue Oct 20, 2009 10:59 pm
by Francois Marais
Christo

Google bietjie die plek se naam, dan sal jy sien daar is baie negatiewe goed oor die company op die US gun sites.

Ek weet nie wanneer Worshond laas met hulle besigheid gedoen het nie, aan die ander kant lyk dit vi my die mmeste klagtes gaan oor Savage kolwe.

Laat weet as jy hoor van hulle, hulle het my mail binne 2 dae geantwoord. Vir watse gun wil jy kolf bestel?? Ek soek een vir Ruger 10/22, ons moet praat as jy ernstig is, op die tweede kolf is die shipping amper die helfte. Laat weet.

Mooi loop
Francois

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Sun May 16, 2010 7:36 pm
by Beyers
'n 270 met 'n meublement verandering vir 'n werkgeweer
Image
Image

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Mon May 17, 2010 10:54 am
by Hein M.
Beyers,

Is daar 'n verskil in prys tussen linkerhands en regterhandse kolwe?

Hein M.

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Mon May 17, 2010 6:10 pm
by Christo
Francois Marais wrote: Wors

Hies hy, ek laaik hom kwaai.....



Image

Mooi loop
Francois

Hulle s? hulle pos hom binnekort. Ek slaap al sleg.

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Mon May 17, 2010 6:25 pm
by Francois Marais
Christo

Moenie se jy het een laat kom en niks vi my gese nie??? >:( >:(

Mooi loop
Francois

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Mon May 17, 2010 7:58 pm
by Christo
SOOOORRRRRYYYYY

Ek is ook maar uitgelewer aan 'n anner man. Hy het vir hom 'n kolf bestel en myne bygesit. Ek wil net sien of die ding werk dan praat ons weer . Ek het nog 'n paar roere wat erg unhappy gaan wees as die.243 so lyk. Ek hou jou op hoogte. Ek het nie vergeet van ons gesprekkie nie. Die is eintlik net die toets om self te bestel. Miskien 'n Jaracal bestelling ???

Christo

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Tue May 18, 2010 12:26 am
by Francois Marais
Miskien 'n Jaracal bestelling
Christo, daai kan werk.

Mooi loop
Francois

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Tue May 18, 2010 7:00 pm
by Lamtjop
Francios
Eks mal oor die 204 Howa se kolf is dit ook n Armtec kolf? Dan wil ek by jou hoor, watse mounts het jy op die 260Rem? Twee baie nice roere hoor!
Groete

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Tue May 18, 2010 7:53 pm
by Francois Marais
Lamtjop

Die 260 se ringe weet ek nie watter maak dit is nie, maar ek het gesoek tot ek die kon kry wat met twee skroewe vasmaak. Die blik gedeelte is n pikatinni (spelling?) rail wat my boetie vir my ge-machine het uit alluminium. Ons het die aksie eers n flat top gegee en toe die rail daarop van bo af vasgesit met drie skroewe.

Die 204 se kolf is ek nie seker oor nie, dis definitief nie n ARMTECH kolf nie, ek reken dit is n Hogue kolf, maar is nie seker nie. Sal by die handelaar probeer uitvind en jou laat weet, die handelaar het my egter meegedeel hy kry nie meer/weer nie, ek wou nog een he vir n 243 wat ek dalk in belang stel.

Mooi loop
Francois

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Sat May 22, 2010 8:36 pm
by Lamtjop
Francois
Dankie vir die laat terug weet.
Groete

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Posted: Wed May 26, 2010 1:20 pm
by Beyers
Image
Sako .243 van Hopetown se geweste
Image