Zeiss of Swarovski

User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: Zeiss of Swarovski

Post by Blackie Swart »

Yes Michiel(MCR)
Ek kan beaam wat Namib vir jou se van sy Diavari van Zeis waarmee hy skiet.Glo my dat die scope hoef geensins terug te staan vir n swarovski nie. Ek het self met sy geweer geskiet en dit was n belewenis om  so n goeie en suiwer beeld  te sien in nag of in dagskiet.Onthou net dat n teleskoop maak nie die jagter nie.
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Zeiss of Swarovski

Post by .::Alwyn-U::. »

Hierdie tegnologie wat so kompeterend is deesdae maak my mal! Dis nie sommer net van koop nie
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Zeiss of Swarovski

Post by JACQUES BOTHA »

OoM Leeu
Jy weet beter as ek as ek jou iets wou se sou ek , ek kan of wil jou nie vertel van scopes nie, Nmens leer nie n ou hond nuwe truuks nie (met respek)
Jy het klaar jou voetwerk gedoen voor jy jou scope gekoop het.
Volgens my as ek n nuwe scope opsit al is hy dieselfde as die vorige een, lyk hy net vir my helderder (ek moet myself oortuig).
Dan met n nuwe scope maak x of y konsentreer mens ook weer net daai pisdruppeltjie beter omdat jy wil seker maak , met n ou scope warmee jy vertroud is , glo jy al so in en aan die scope dat jy seker maak die kruis is daar waar jy wil gooi en jy doep.....deurvolg en gaan tel op (soms in my geval)
My nightforce bv is vreeslik helder  maar ek vergeet soms om te se hy het nie regtig n field of view of van te praat nie...Sommer baie kleiner as die duitse scopes en swartwors ens.So ek kyk sommer aspris die minder goeie eienskappe mis. maar nightforce bly n baie goeie scope..Ek dink lynx is brommer bollie, ander manne glo vas in hulle. Ek dnk nikko sterling is sub standaard en Piet Breedt wen kompetisies met een..So ek stick maar by die redenasie die scope wat jy op jou geweer het hys is die  beste een vir jou tans..As jy nuwe een koop...Koop een wat jou geweer komplimenteer en waardeer jy kan sien en volgens jou behoeftes  bv moet nie m R20000 roer koop en n r2500 scope opsit nie...
Soos helgard eendag gese het ,, dis n ander valiant se wieldop hierdie .... hierdie onderwerp..
Zeis of Swartwors -- jy gaan in elk geval reg kies
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Zeiss of Swarovski

Post by .::Alwyn-U::. »

Jacques! Baie goeie redenasie wat jy hier beet het.. Ek kyk nou met ander o? na 'n nuwe scope!
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Zeiss of Swarovski

Post by Michiel(MCR) »

blackie wrote: Yes Michiel(MCR)
Ek kan beaam wat Namib vir jou se van sy Diavari van Zeis waarmee hy skiet.Glo my dat die scope hoef geensins terug te staan vir n swarovski nie. Ek het self met sy geweer geskiet en dit was n belewenis om  so n goeie en suiwer beeld  te sien in nag of in dagskiet.Onthou net dat n teleskoop maak nie die jagter nie.
Groete
Blackie
Blackie,

Ek is BAIE gelukig met my besluit wat ek gemaak het,ek het persoonlik deur altwee scopes gekyk,en my ou maat Chrisjan ook en sy oe is nog beter as myne,so ja ek het gevind dat die Swarovski dit vir my sal doen. Altwee scopes is top scopes.

"Onthou net dat n teleskoop maak nie die jagter nie" verduidelik dit vir my aub.

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Post Reply