Page 4 of 4
Re: 243 Win
Posted: Wed Mar 24, 2010 10:49 pm
by Francois Marais
Muishond
Kyk hier,
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=8
Roep hom nogal net soos jy hom roep, HARTSGEWEER.
Kyk, lees en drooool.
Mooi loop
Francois
Re: 243 Win
Posted: Fri Mar 26, 2010 10:03 pm
by muishond
FRANCOIS
Pragtig!!!!!!!!!!!!
Jy sal dat ek nie n oog toemaak vir die volgende maand nie.
Dankie
Muishond
Re: 243 Win
Posted: Sat Mar 27, 2010 7:06 pm
by Francois Marais
Muishond
Thanks man.
Mooi loop
Francois
Re: 243 Win
Posted: Sat Mar 27, 2010 9:21 pm
by Gerhard
Francois,
Wat sal man kan s? van daai geweer van jou...
Behalwe dat my lus op die grond l? om agter so stukkie gereedskap in te klim...

Re: 243 Win
Posted: Sat Mar 27, 2010 9:27 pm
by muishond
Francois
Het daardie 25KOEVOET n magesyn, of kry n mens nie n STOLLA PANDA aksie met n magesyn nie?
Daardie .243 AI van JA3 kook self. Dink jy die .243AI sal oor die algemeen beter groepeer as die standaard .243 WIN.
Groete
Muishond
Re: 243 Win
Posted: Sat Mar 27, 2010 9:58 pm
by Francois Marais
Gerhard
Hy loop mooi, baie mooi.
Muishond
Die rooi Koevoet het nie n magasyn nie, maar jy kry hulle wel met n magasyn, dan word hy die KODIAK geroep, kyk hier en droool, man die Yanks is gelukkig, as ek daar gebly het, moes my familie met pap tevrede wees.
http://www.kelbly.com/actions.html
Mooi loop
Francois
Re: 243 Win
Posted: Sat Mar 27, 2010 10:00 pm
by Francois Marais
Almal
Kyk hier vir n paar ander CUSTOM aksies wat ook beskikbaar is.
http://www.6mmbr.com/actions.html
GOOD STUFF
Mooi loop
Francois