Page 4 of 4

Re: 6mm Dasher

Posted: Tue Dec 06, 2011 8:06 am
by BLOK
Wil my voorkom geen terugvoering aangesien die koel nog in die lug hang. ;D ;D ;D

Re: 6mm Dasher

Posted: Tue Dec 06, 2011 10:46 am
by Yalair
Byt vas sal laat weet sodra als in plek val

Groete
Ben

Re: 6mm Dasher

Posted: Tue Dec 06, 2011 10:53 am
by tafjak
Benna

Ek weet jy en MR Bekker is nie banggatte nie. Die dinge lyk aan die gang en verwag groot sport binnekort.

Mooiloop

Ps. Hoe lyk jou re?n?

Re: 6mm Dasher

Posted: Tue Dec 06, 2011 3:03 pm
by Yalair
Yes Taffie

As als volgens plan verloop vroeg volgende jaar, het darem so 48mm in sarsies gehad dietrekkers dreun oppie landeĀ  ;D

Groete