Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Raven »

Manne,
Dit klink na 'n plan, as ons dan nou die Winkels kry wat al bietjie adverteer het hier, kan hulle mos help met die sponsor of hoe??

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
tafjak

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by tafjak »

Raves

Nee jong, ons is nog nie sov?r met die glyskaal nie. Die ou sal waarskynlik heel regs op 'n deftige plussie wees. ;)
tafjak

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by tafjak »

Raves
Raven wrote:
Dit klink na 'n plan, as ons dan nou die Winkels kry wat al bietjie adverteer het hier, kan hulle mos help met die sponsor of hoe??
.. het jy al 'n spyker raak geslaan hierdie week? Ek dink so. Wat van 'n ou geweerkolfie(Beyers), annealing masjien(Baboonstalker)en slagysters(Tafjak)?
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Louis102 »

Raven wrote: Dit klink na 'n plan, as ons dan nou die Winkels kry wat al bietjie adverteer het hier, kan hulle mos help met die sponsor of hoe??
Raves, nou praat jy!  OTA III het seker oor die 6000 page views in 2 maande gehad - dit onder "lede alleen".  Wonder waar dit sou staan as dit op die "oop" forum was?  Nietemin, kan aan swakker plekke dink om te adverteer as op die OTA's.  Wonder wat ons klomp jakkalsjagters die afgelope jaar aan gewere amunisie, teleskope, roepers ens. ens spandeer het?  Ek dink 'n oopkop skietgoed-winkel sal baie baat deur ons te ondersteun.
Goeie dade oortref goeie woorde.
tafjak

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by tafjak »

Louis

Wonder wat sal gebeur as daar iets soos Jaracal-Jagwinkel ontpop? Jy bestel onder forum-naam(user name) en kry outomaties 12% afslag. Moenie skrik as daar reeds so iets aan die broei is nie.

Stoele, dimmers, ligte, roepers, koe?ls, doppe, kruit, warmklere, kamoefleerdrag ens.
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by boeta »

Taffie

Daai sal nou leker wees.

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
tafjak

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by tafjak »

Boeta

Ja, dit sal lekker wees. Wonder of die ander geweerwinkels ook so gaan dink. Moenie slaap nie, al raad wat ek aan hulle het. Veral as die man wat daaraan dink(so stuk-stuk al begin), 'n baie gesonde besigheid het.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Raven »

tafjak wrote: Jaracal-Jagwinkel ontpop? Jy bestel onder forum-naam(user name) en kry outomaties 12% afslag.
Dit sal nou BAKGAT wees, ek dink ons is amper al genoeg om so iets te probeer reg kry.

Nuwe hofie vir die onderwerp????

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
tafjak

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by tafjak »

Raves
Nuwe hofie vir die onderwerp?
... Ja, start jy hom sommer.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Raven »

Taffie,
Nee man, laat Louis hom begin, sy Afrikaans loop baie meer reguit as myne, ek gooi soms afrikaans soos 'n 308  :D

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Louis102 »

tafjak wrote: ....Wonder wat sal gebeur as daar iets soos Jaracal-Jagwinkel ontpop?.... Jy bestel onder forum-naam(user name) en kry outomaties 12% afslag.... Moenie skrik as daar reeds so iets aan die broei is nie....Stoele, dimmers, ligte, roepers, koe?ls, doppe, kruit, warmklere, kamoefleerdrag ens....
Taffie

Een van die mooier Afrikaanse s?goed vir my is "wakkerslaap".  Hier is geleenthede wat rondloop.  Hoop my bankbestuurder gaan vir sy by-pass, my ooie beter lam en vlekkie moet die lammers uitlos, ek gaan ietsie nodig h? as daai Jaracal-winkel se deure oopmaak.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Biker »

Naand
Het iemand op die forum Trijicon 5-20 @ 50 en wat kos hulle? Wat is jou opinie oor die scope vir baanskiet en jag op my 308. Nie vir jakkals nagskiet nie.
Groete Biker
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Armand Steenkamp »

Ek wil self weet wat hulle kos!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Ponkie »

Manne
Ek het nou 'n ding gehoor wat my bietjie pla...

Ekt gehoor by 'n "Salesman" dat sy winkel nie meer Burisse aanhou nie omdat dit &*% is en hulle te veel paralaks probleme gee! Het enige iemad dit al gehad met 'n Burris? Ek het net vanoggend die geld inbetaal vir my 6-20x50 Fullfield II!! :o :o :o

Ek hoop regtig iemand gaan my bietjie gerus kan stel.

Groetnis
'n Bekommerde Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by 243Songdaug »

Ponkie.

Jy s? jy is 'n bekommerde man......ek wiol liewer niks meer s? nie - die manne s? dan nou al Leopold is up to sh...!!! So nou hou ek liewer my bek en gebruik dit as 'n verskoning vir die slae wanneer ek swak skiet....hahaha

Wees positief -jou scope sal reg wees!

Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Ponkie »

Jaco

Wat anders kan 'n man dan doen? Ek gaan ook maar net positief wees!
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Beyers »

Biker wrote: Naand
Het iemand op die forum Trijicon 5-20 @ 50 en wat kos hulle? Wat is jou opinie oor die scope vir baanskiet en jag op my 308. Nie vir jakkals nagskiet nie.
Groete Biker
Ek het 'n Trijicon 5-20x50 Op my .223. Ek gaan nog een koop vir my Kersgeskenk, al het ek nog nie 'n geweer vir hom nie.
Al wat ek anders gaan doen is 'n 20MOA picatinny basis vir die HOWA 1500 van Warne en stewige ringe wat daarby pas.

http://www.4scopes.com/accupoint_5-20x50.htm $898.88 + $50 + 20% invoerbelasting Binne 2 weke afgelewer.
Ek wag nou 3 maande vir ECM om vir my kwotasie te stuur.
Het al 250 skote onder myne deur, net 'n plesier.
Beyers
Danie Lombard .243

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Danie Lombard .243 »

Ou Ponkie
kalmeer man

In die klompie jare wat ek met skiet aktiwiteite besig is het ek al verskeie kere besef dat manne wat die minste weet van 'n bepaalde saak die meeste te se het oor die saak.  Daarmee se ek nie dat die persoon wat vir jou gese het dat die Burris probleme gee met parralaks nie weet wat met scopes aangaan nie, miskien is hy 'n knap verkoopsman en puik skut wat so 'n ding of drie weet van scopes en gunne.
Wat ek wel wil se is praat met iemand wat so 'n scope gebruik.
Ek het een soos jy weet. Gister het ek 'n paar skote geskiet met my .300 Win Mag gelaai met 130gr Impala's.
Ek het driekwart duim groepe geskiet op 100 meter, op 200 meter die 4"X4" plaat en op 300 meter die 6" sirkel plaat. Elke skoot was raak, ek het die voorste AO gedraai vir elke afstand en het niks gesukkel nie.

ONTHOU dat jy parralaks stel tewyl jy deur die lens kyk en dit elke keer toets. Die syfers op die AO is daar vir kan ek maar se, van geen waarde nie. Elke dag en skiet kondissie het sy eie parralaks verstelling.
En as die Burris se parralaks kaput was sou ek nie met die scope 'n gemsbok op 230 meter tussen die og en oor deur geskiet het tydens my laaste gemsbok jag nie. En dit is waar ek gemik het. Ek sou ook nie 'n plaat kon raak skiet op 300 meter nie.

Hoop dit help jou met jou vraag oor die Burris se parralaks verstelling.


JAGTERS DOK. Gee ook jou mening asb.
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Namib »

Hi Ponkie
Daai verkoopsman wou sekker in die selfde asem n Nikko Stirling aan jou smous.Kyk net na die forum,is manne wat hulle(Burris) skiet en ek het nog nie iemand hoor kla nie.Al wat my bang maak in so n geval(wat die salesman se) is,dat jy later as jy n af dag in die velt/skietbaan het die verkeerde ding die skuld gaan kry.Ons kan mos nie n fout maak nie.Ponkie skiet met daai Burris hy is reg...............

243Songdag ,nee jong weet nie so lekker nie.Ek skiet Leupold (4.5-14 X50 IR )en hy bly net waar hy is.(Goeie,baie goeie stuk sh...!!)

Groete
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Monrique (SJ) »

My 6.5-20x50 is amper by my en kan nie wag om hom te mount nie. Ek het net goeie reviews plaaslik en oorsee van Burris gekry,en dit is meer van waarde as n salesman se praatjies wat heel moontlik nog nie eers met 1 self geskiet het nie. Groetnis SJ
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Hein M. »

Ponkie wrote: Manne
Ek het nou 'n ding gehoor wat my bietjie pla...

Ekt gehoor by 'n "Salesman" dat sy winkel nie meer Burisse aanhou nie omdat dit &*% is en hulle te veel paralaks probleme gee! Het enige iemad dit al gehad met 'n Burris? Ek het net vanoggend die geld inbetaal vir my 6-20x50 Fullfield II!! :o :o :o

Ek hoop regtig iemand gaan my bietjie gerus kan stel.

Groetnis
'n Bekommerde Ponkie
Is daardie "salesman" nie dalk net suur omdat jy nie 'n scope by hom gekoop het nie?  Met Burris se goeie track rekord hoef jy nie bekommerd te wees nie!

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Armand Steenkamp »

Ek wil vir my die selle scope kry. En nou hoor ek al die lelike dinge!Ponkie en Sj julle moet my se hoe maak daai scope as julle hulle kry!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Biker »

Beyers wrote:
Biker wrote: Naand
Het iemand op die forum Trijicon 5-20 @ 50 en wat kos hulle? Wat is jou opinie oor die scope vir baanskiet en jag op my 308. Nie vir jakkals nagskiet nie.
Groete Biker
Ek het 'n Trijicon 5-20x50 Op my .223. Ek gaan nog een koop

http://www.4scopes.com/accupoint_5-20x50.htm $898.88 + $50 + 20% invoerbelasting Binne 2 weke afgelewer.
Het al 250 skote onder myne deur, net 'n plesier.
Beyers
Beyers Baie dankie.Die Amerikaners rate hom besonder hoog.Ek dink ek sal virr my ene bestel.
Groete Biker
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Ponkie »

Dankie manne, nou voel ek baie beter! ;)
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt

Post by Francois Marais »

Manne

Hier kom nu weer n ding.........

Vir US$ 900 koop ek eerder hierdie een......
http://www.4scopes.com/4_5-14x50.htm

of hierdie een......
http://www.4scopes.com/vx-3_6_5-20x50.htm

of dalk self hierdie een.......
http://www.4scopes.com/monarch.htm
vir amper die helfte minder.

Sorry, my 2c......., kannie met julle keuses saamstem nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply