Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Manne,
Dit klink na 'n plan, as ons dan nou die Winkels kry wat al bietjie adverteer het hier, kan hulle mos help met die sponsor of hoe??
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

-
tafjak

Nee jong, ons is nog nie sov?r met die glyskaal nie. Die ou sal waarskynlik heel regs op 'n deftige plussie wees.

.. het jy al 'n spyker raak geslaan hierdie week? Ek dink so. Wat van 'n ou geweerkolfie(Beyers), annealing masjien(Baboonstalker)en slagysters(Tafjak)?Raven wrote:
Dit klink na 'n plan, as ons dan nou die Winkels kry wat al bietjie adverteer het hier, kan hulle mos help met die sponsor of hoe??
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Raves, nou praat jy! OTA III het seker oor die 6000 page views in 2 maande gehad - dit onder "lede alleen". Wonder waar dit sou staan as dit op die "oop" forum was? Nietemin, kan aan swakker plekke dink om te adverteer as op die OTA's. Wonder wat ons klomp jakkalsjagters die afgelope jaar aan gewere amunisie, teleskope, roepers ens. ens spandeer het? Ek dink 'n oopkop skietgoed-winkel sal baie baat deur ons te ondersteun.Raven wrote: Dit klink na 'n plan, as ons dan nou die Winkels kry wat al bietjie adverteer het hier, kan hulle mos help met die sponsor of hoe??
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Louis
Wonder wat sal gebeur as daar iets soos Jaracal-Jagwinkel ontpop? Jy bestel onder forum-naam(user name) en kry outomaties 12% afslag. Moenie skrik as daar reeds so iets aan die broei is nie.
Stoele, dimmers, ligte, roepers, koe?ls, doppe, kruit, warmklere, kamoefleerdrag ens.

boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Taffie
Daai sal nou leker wees.
Boeta
Daai sal nou leker wees.
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
tafjak
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Boeta
Ja, dit sal lekker wees. Wonder of die ander geweerwinkels ook so gaan dink. Moenie slaap nie, al raad wat ek aan hulle het. Veral as die man wat daaraan dink(so stuk-stuk al begin), 'n baie gesonde besigheid het.
Ja, dit sal lekker wees. Wonder of die ander geweerwinkels ook so gaan dink. Moenie slaap nie, al raad wat ek aan hulle het. Veral as die man wat daaraan dink(so stuk-stuk al begin), 'n baie gesonde besigheid het.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Dit sal nou BAKGAT wees, ek dink ons is amper al genoeg om so iets te probeer reg kry.tafjak wrote: Jaracal-Jagwinkel ontpop? Jy bestel onder forum-naam(user name) en kry outomaties 12% afslag.
Nuwe hofie vir die onderwerp????
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
tafjak
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Raves
... Ja, start jy hom sommer.Nuwe hofie vir die onderwerp?
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Taffie,
Nee man, laat Louis hom begin, sy Afrikaans loop baie meer reguit as myne, ek gooi soms afrikaans soos 'n 308
Raves
Nee man, laat Louis hom begin, sy Afrikaans loop baie meer reguit as myne, ek gooi soms afrikaans soos 'n 308
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Taffietafjak wrote: ....Wonder wat sal gebeur as daar iets soos Jaracal-Jagwinkel ontpop?.... Jy bestel onder forum-naam(user name) en kry outomaties 12% afslag.... Moenie skrik as daar reeds so iets aan die broei is nie....Stoele, dimmers, ligte, roepers, koe?ls, doppe, kruit, warmklere, kamoefleerdrag ens....
Een van die mooier Afrikaanse s?goed vir my is "wakkerslaap". Hier is geleenthede wat rondloop. Hoop my bankbestuurder gaan vir sy by-pass, my ooie beter lam en vlekkie moet die lammers uitlos, ek gaan ietsie nodig h? as daai Jaracal-winkel se deure oopmaak.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Naand
Het iemand op die forum Trijicon 5-20 @ 50 en wat kos hulle? Wat is jou opinie oor die scope vir baanskiet en jag op my 308. Nie vir jakkals nagskiet nie.
Groete Biker

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Ek wil self weet wat hulle kos!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Manne
Ek het nou 'n ding gehoor wat my bietjie pla...
Ekt gehoor by 'n "Salesman" dat sy winkel nie meer Burisse aanhou nie omdat dit &*% is en hulle te veel paralaks probleme gee! Het enige iemad dit al gehad met 'n Burris? Ek het net vanoggend die geld inbetaal vir my 6-20x50 Fullfield II!!

Ek hoop regtig iemand gaan my bietjie gerus kan stel.
Groetnis
'n Bekommerde Ponkie

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Ponkie.
Jy s? jy is 'n bekommerde man......ek wiol liewer niks meer s? nie - die manne s? dan nou al Leopold is up to sh...!!! So nou hou ek liewer my bek en gebruik dit as 'n verskoning vir die slae wanneer ek swak skiet....hahaha
Wees positief -jou scope sal reg wees!
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Jaco
Wat anders kan 'n man dan doen? Ek gaan ook maar net positief wees!
Wat anders kan 'n man dan doen? Ek gaan ook maar net positief wees!
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Ek het 'n Trijicon 5-20x50 Op my .223. Ek gaan nog een koop vir my Kersgeskenk, al het ek nog nie 'n geweer vir hom nie.Biker wrote: Naand
Het iemand op die forum Trijicon 5-20 @ 50 en wat kos hulle? Wat is jou opinie oor die scope vir baanskiet en jag op my 308. Nie vir jakkals nagskiet nie.
Groete Biker
Al wat ek anders gaan doen is 'n 20MOA picatinny basis vir die HOWA 1500 van Warne en stewige ringe wat daarby pas.
http://www.4scopes.com/accupoint_5-20x50.htm $898.88 + $50 + 20% invoerbelasting Binne 2 weke afgelewer.
Ek wag nou 3 maande vir ECM om vir my kwotasie te stuur.
Het al 250 skote onder myne deur, net 'n plesier.
Beyers
-
Danie Lombard .243
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Ou Ponkie
kalmeer man
In die klompie jare wat ek met skiet aktiwiteite besig is het ek al verskeie kere besef dat manne wat die minste weet van 'n bepaalde saak die meeste te se het oor die saak. Daarmee se ek nie dat die persoon wat vir jou gese het dat die Burris probleme gee met parralaks nie weet wat met scopes aangaan nie, miskien is hy 'n knap verkoopsman en puik skut wat so 'n ding of drie weet van scopes en gunne.
Wat ek wel wil se is praat met iemand wat so 'n scope gebruik.
Ek het een soos jy weet. Gister het ek 'n paar skote geskiet met my .300 Win Mag gelaai met 130gr Impala's.
Ek het driekwart duim groepe geskiet op 100 meter, op 200 meter die 4"X4" plaat en op 300 meter die 6" sirkel plaat. Elke skoot was raak, ek het die voorste AO gedraai vir elke afstand en het niks gesukkel nie.
ONTHOU dat jy parralaks stel tewyl jy deur die lens kyk en dit elke keer toets. Die syfers op die AO is daar vir kan ek maar se, van geen waarde nie. Elke dag en skiet kondissie het sy eie parralaks verstelling.
En as die Burris se parralaks kaput was sou ek nie met die scope 'n gemsbok op 230 meter tussen die og en oor deur geskiet het tydens my laaste gemsbok jag nie. En dit is waar ek gemik het. Ek sou ook nie 'n plaat kon raak skiet op 300 meter nie.
Hoop dit help jou met jou vraag oor die Burris se parralaks verstelling.
JAGTERS DOK. Gee ook jou mening asb.

- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Hi Ponkie
Daai verkoopsman wou sekker in die selfde asem n Nikko Stirling aan jou smous.Kyk net na die forum,is manne wat hulle(Burris) skiet en ek het nog nie iemand hoor kla nie.Al wat my bang maak in so n geval(wat die salesman se) is,dat jy later as jy n af dag in die velt/skietbaan het die verkeerde ding die skuld gaan kry.Ons kan mos nie n fout maak nie.Ponkie skiet met daai Burris hy is reg...............
243Songdag ,nee jong weet nie so lekker nie.Ek skiet Leupold (4.5-14 X50 IR )en hy bly net waar hy is.(Goeie,baie goeie stuk sh...!!)
Groete

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
My 6.5-20x50 is amper by my en kan nie wag om hom te mount nie. Ek het net goeie reviews plaaslik en oorsee van Burris gekry,en dit is meer van waarde as n salesman se praatjies wat heel moontlik nog nie eers met 1 self geskiet het nie. Groetnis SJ
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Is daardie "salesman" nie dalk net suur omdat jy nie 'n scope by hom gekoop het nie? Met Burris se goeie track rekord hoef jy nie bekommerd te wees nie!Ponkie wrote: Manne
Ek het nou 'n ding gehoor wat my bietjie pla...
Ekt gehoor by 'n "Salesman" dat sy winkel nie meer Burisse aanhou nie omdat dit &*% is en hulle te veel paralaks probleme gee! Het enige iemad dit al gehad met 'n Burris? Ek het net vanoggend die geld inbetaal vir my 6-20x50 Fullfield II!!![]()
![]()
Ek hoop regtig iemand gaan my bietjie gerus kan stel.
Groetnis
'n Bekommerde Ponkie
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Ek wil vir my die selle scope kry. En nou hoor ek al die lelike dinge!Ponkie en Sj julle moet my se hoe maak daai scope as julle hulle kry!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Beyers Baie dankie.Die Amerikaners rate hom besonder hoog.Ek dink ek sal virr my ene bestel.Beyers wrote:Ek het 'n Trijicon 5-20x50 Op my .223. Ek gaan nog een koopBiker wrote: Naand
Het iemand op die forum Trijicon 5-20 @ 50 en wat kos hulle? Wat is jou opinie oor die scope vir baanskiet en jag op my 308. Nie vir jakkals nagskiet nie.
Groete Biker
http://www.4scopes.com/accupoint_5-20x50.htm $898.88 + $50 + 20% invoerbelasting Binne 2 weke afgelewer.
Het al 250 skote onder myne deur, net 'n plesier.
Beyers
Groete Biker
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Dankie manne, nou voel ek baie beter! 
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Leupold VX3 Varmint Hunters vs Burris Fullfield II vs Zeiss Duralyt
Manne
Hier kom nu weer n ding.........
Vir US$ 900 koop ek eerder hierdie een......
http://www.4scopes.com/4_5-14x50.htm
of hierdie een......
http://www.4scopes.com/vx-3_6_5-20x50.htm
of dalk self hierdie een.......
http://www.4scopes.com/monarch.htm
vir amper die helfte minder.
Sorry, my 2c......., kannie met julle keuses saamstem nie.
Mooi loop
Francois