Weet nie of ek hier mag s? nie sal die groenes my nie dalk kom haal nieDweetster wrote: vlakvark hoeveel het jy nou al vir die jaar geskiet.? Dit is interesant om te sien hoe vinnig die varke versprei.
Dit r??n bosvarke
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Se net hulle moet snork dan sal ons hulle kom uitsort 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Daar is nie 'n beperking volgens die wet wat ek van weet nie. Anders moet die Groenies die wette in plek begin kry en ook ons mielies oppas.
- Victor
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jul 19, 2012 9:33 am
Dit re?n bosvarke
Ek het nog nooit bosvarke geskiet nie , maar het geleentheid gekry . As ek so na die skrywes en foto`s kyk , kan ek nie wag dat Oktober moet aanbreek nie !
Het 7x57 Brno met 4x40 teleskoop en kyk om `n P7 of T1 Ledlenser daarop te monteer. Is dit voldoende lig en moet `n " redfilter " en " tactical " skakelaar bygevoeg word?
Het 7x57 Brno met 4x40 teleskoop en kyk om `n P7 of T1 Ledlenser daarop te monteer. Is dit voldoende lig en moet `n " redfilter " en " tactical " skakelaar bygevoeg word?
8x57 JS Oberndorf 1932
7x57 Brno
12 boor Ivor Johnnson 1920
BSA windbuks 1907
7x57 Brno
12 boor Ivor Johnnson 1920
BSA windbuks 1907
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Tape Switch en Gun mount is 'n moet!
Hang af hoe jy hulle gaan jag.
Hang af hoe jy hulle gaan jag.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit re?n bosvarke
http://www.ledlenser.co.za/products/T7- ... light.htmlVictor wrote: Ek het nog nooit bosvarke geskiet nie , maar het geleentheid gekry . As ek so na die skrywes en foto`s kyk , kan ek nie wag dat Oktober moet aanbreek nie !
Het 7x57 Brno met 4x40 teleskoop en kyk om `n P7 of T1 Ledlenser daarop te monteer. Is dit voldoende lig en moet `n " redfilter " en " tactical " skakelaar bygevoeg word?
http://www.ledlenser.co.za/products/Tape-Switch.html
http://www.ledlenser.co.za/products/Parallel-Mount.html
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
VictorVictor wrote: Ek het nog nooit bosvarke geskiet nie , maar het geleentheid gekry . As ek so na die skrywes en foto`s kyk , kan ek nie wag dat Oktober moet aanbreek nie !
Het 7x57 Brno met 4x40 teleskoop en kyk om `n P7 of T1 Ledlenser daarop te monteer. Is dit voldoende lig en moet `n " redfilter " en " tactical " skakelaar bygevoeg word?
Ek het die een op my 303 en dit werk baie lekker

Last edited by vlakvark1 on Tue Feb 12, 2013 8:46 pm, edited 2 times in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- Victor
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jul 19, 2012 9:33 am
Re: Dit re?n bosvarke
Baie dankie foto en websites. Hier in Pta is gelukkig `n paar plekke om te kyk en pryse te vergelyk.
Boer waarheen ek gaan is nie `n jagter nie. Hy gaan kyk vir beweging uit omliggende berge na sy mielies onder besproeiing wat vlgde maand opkom. Dit sal my eerste bosvarkjag wees en dit dan vandaar af neem met raad en daad wat ek op forum bekom het
Boer waarheen ek gaan is nie `n jagter nie. Hy gaan kyk vir beweging uit omliggende berge na sy mielies onder besproeiing wat vlgde maand opkom. Dit sal my eerste bosvarkjag wees en dit dan vandaar af neem met raad en daad wat ek op forum bekom het
8x57 JS Oberndorf 1932
7x57 Brno
12 boor Ivor Johnnson 1920
BSA windbuks 1907
7x57 Brno
12 boor Ivor Johnnson 1920
BSA windbuks 1907
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Jou vrou en kinders gaan jou mis. 
- Victor
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jul 19, 2012 9:33 am
Re: Dit re?n bosvarke
Onder ouma se voete uit !! Eerder kleinseun , hond en papegaai-boetrdery.
8x57 JS Oberndorf 1932
7x57 Brno
12 boor Ivor Johnnson 1920
BSA windbuks 1907
7x57 Brno
12 boor Ivor Johnnson 1920
BSA windbuks 1907
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Nee wat Victor dan gaan jy lekrrrrrrrr jag. 
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
DweetsterDweetster wrote: vlakvark hoeveel het jy nou al vir die jaar geskiet.? Dit is interesant om te sien hoe vinnig die varke versprei.
Ek het van die begin van die jaar tot en met die laaste 2 wat ek hier bo opgesit het 27 bosvarke geskiet. Ek hou maar boek van wat ek skiet en waar,
tye wat geskiet word en gewigte van die varke.
Partykeer is dit minder ander kere weer meer. Ek dink die volgende maand sal bietjie stil wees tot die perskes begin want dan kom vreet
hulle weer die vrot perskes onder die bome. Op die oomblik raak die kos maar min vir hulle aangesien ons besig is om
die lande te bewerk en te plant. Miskien sal ek dalk n paar raakloop in die koringlande
vlakvark en bosvark Bvk
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Nee baie mooi Vlakvark, Ek hou ook darm boek so ver ek kan maar staan tot nou eers op 22 vir die jaar met 3 gekwestis wat ek nie kon kry nie. Ek tel nou nie die varke saam met die honde nie. Ek het laasjaar vir die jaar 39 varke geskiet waar die meeste in oktober-November was.
Die jaar was ons varke so bietjie stil of hoe het jy dit gevind?
Die jaar was ons varke so bietjie stil of hoe het jy dit gevind?
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit re?n bosvarke
So jy hou ook boek wat jy skiet. Dit is lekker om dit optevolg en te sien wat het die vorigejaar gebeur en dan natuurlik die gebied wat hulle geskiet is.
Ek het die jaar weer die meeste geskiet in n mielieland wat laasjaar geen varke gehad het nie en daar waar ek hulle gewoonlik jag was daar die jaar weer niks.
So ek sou s? dat dit nie te stil was nie maar dat hulle wel bietjie van gebied waar hulle vreet verander het. Eenplek wat ek hulle elkejaar kry is tussen
die perskebome, hulle kan nie daai perskes wat vrot en later soos mampoer ruik uitlos nie [ het jy al n dronk vark gesien as hy daai perskes vreet....... ?
wel ek het nog nie want hy ry gewoonlik bakkie voor die alkol na sy kop toe gaan]

Ek het die jaar weer die meeste geskiet in n mielieland wat laasjaar geen varke gehad het nie en daar waar ek hulle gewoonlik jag was daar die jaar weer niks.
So ek sou s? dat dit nie te stil was nie maar dat hulle wel bietjie van gebied waar hulle vreet verander het. Eenplek wat ek hulle elkejaar kry is tussen
die perskebome, hulle kan nie daai perskes wat vrot en later soos mampoer ruik uitlos nie [ het jy al n dronk vark gesien as hy daai perskes vreet....... ?
wel ek het nog nie want hy ry gewoonlik bakkie voor die alkol na sy kop toe gaan]
vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
D'uard,
Wat s? jy daarvan dat ons een naweek optrek daar na Pumba1 se rigting

My rondtes is gelaai vir Saterdag. Gou so 15 reg gekry vir die 9.3
Ek het nog net 2 bosvarke en 1 makvark geskiet vir die jaar
Maar ja, ek jag 99% saam die honde en kon nie baie jag die jaar nie
Wat s? jy daarvan dat ons een naweek optrek daar na Pumba1 se rigting
My rondtes is gelaai vir Saterdag. Gou so 15 reg gekry vir die 9.3
Ek het nog net 2 bosvarke en 1 makvark geskiet vir die jaar
Maar ja, ek jag 99% saam die honde en kon nie baie jag die jaar nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Jy sal jou sokkies moet optrek...
Ek is jou 3 voor...

Ek is jou 3 voor...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Hehehe, ja maar...
LOL
LOL
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit re?n bosvarke
ja maar...DWB wrote: Hehehe, ja maar...
LOL
Seker bang vir die donker...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Nou is my secret uit

Jong, ek het sekere takies om te vervul by die huis as dit donker raak

Jong, ek het sekere takies om te vervul by die huis as dit donker raak
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Ai tog...DWB wrote: Nou is my secret uit![]()
![]()
Jong, ek het sekere takies om te vervul by die huis as dit donker raak![]()
![]()
![]()
![]()
Die Pantoffel regeering...
D'uard,
Jy sal die man moet help asb jong...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit re?n bosvarke
Hehehehehe,
Hy het hoekal my die een dag herhinder hy is ook getroud

Hy het hoekal my die een dag herhinder hy is ook getroud
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Dit re?n bosvarke
Ek het 'n vrek mooi vrou en 'n buurman wat draadspring. Ek opereer wanneer die buurman slaap.
Nee jy moet mamma se voetjies vryf tot sy slaap dan is jy gewax. Dan ook net onthou jy begin 7uur werk as jy half 6 by die huis kom.
Die Varke in die perskes kan prettig wees. Ek hoop net nie daar in beeste nie.(Deon jy se niks hoor)
Die Varke in die perskes kan prettig wees. Ek hoop net nie daar in beeste nie.(Deon jy se niks hoor)
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Het nou net foto van die geslagte varke maar ek het darem 4bosvarke die naweek laat bakkie ry en 2 vlakvarke
2 bosvarke in die perskes en 2 in die mielielande

2 bosvarke in die perskes en 2 in die mielielande

Last edited by vlakvark1 on Tue Feb 12, 2013 8:51 pm, edited 3 times in total.
vlakvark en bosvark Bvk
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Dit r??n bosvarke
Ek sien die ''Topic'' se naam het self verander van ''Dit rëën bosvarke'' na ''Dit r??n bosvarke''.

vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Dit r??n bosvarke
Schalk, jy het my goed groen mater!