Dit r??n bosvarke

User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Dweetster wrote: vlakvark hoeveel het jy nou al vir die jaar geskiet.? Dit is interesant om te sien hoe vinnig die varke versprei.
Weet nie of ek hier mag s? nie sal die groenes my nie dalk kom haal nie ??? ??? ???
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by DWB »

Se net hulle moet snork dan sal ons hulle kom uitsort  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Daar is nie 'n beperking volgens die wet wat ek van weet nie. Anders moet die Groenies die wette in plek begin kry en ook ons mielies oppas.
User avatar
Victor
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jul 19, 2012 9:33 am

Dit re?n bosvarke

Post by Victor »

Ek het nog nooit bosvarke geskiet nie , maar het geleentheid gekry . As ek so na die skrywes en foto`s kyk , kan ek nie wag dat Oktober moet aanbreek nie !

Het 7x57 Brno met 4x40 teleskoop en kyk om `n P7 of T1 Ledlenser daarop te monteer. Is dit voldoende lig en moet `n " redfilter " en " tactical " skakelaar bygevoeg word?
8x57 JS Oberndorf 1932
7x57 Brno
12 boor Ivor Johnnson 1920
BSA windbuks 1907
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by DWB »

Tape Switch en Gun mount is 'n moet!

Hang af hoe jy hulle gaan jag.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

Victor wrote: Ek het nog nooit bosvarke geskiet nie , maar het geleentheid gekry . As ek so na die skrywes en foto`s kyk , kan ek nie wag dat Oktober moet aanbreek nie !

Het 7x57 Brno met 4x40 teleskoop en kyk om `n P7 of T1 Ledlenser daarop te monteer. Is dit voldoende lig en moet `n " redfilter " en " tactical " skakelaar bygevoeg word?
http://www.ledlenser.co.za/products/T7- ... light.html
http://www.ledlenser.co.za/products/Tape-Switch.html
http://www.ledlenser.co.za/products/Parallel-Mount.html
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Victor wrote: Ek het nog nooit bosvarke geskiet nie , maar het geleentheid gekry . As ek so na die skrywes en foto`s kyk , kan ek nie wag dat Oktober moet aanbreek nie !

Het 7x57 Brno met 4x40 teleskoop en kyk om `n P7 of T1 Ledlenser daarop te monteer. Is dit voldoende lig en moet `n " redfilter " en " tactical " skakelaar bygevoeg word?
Victor
Ek het die een op my 303 en dit werk baie lekker


Image
Last edited by vlakvark1 on Tue Feb 12, 2013 8:46 pm, edited 2 times in total.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Victor
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jul 19, 2012 9:33 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Victor »

Baie dankie foto en websites. Hier in Pta is gelukkig `n paar plekke om te kyk en pryse te vergelyk.

Boer waarheen ek gaan is nie `n jagter nie. Hy gaan kyk vir beweging uit omliggende berge na sy mielies onder besproeiing wat vlgde maand opkom. Dit sal my eerste bosvarkjag wees en dit dan vandaar af neem met raad en daad wat ek op forum bekom het
8x57 JS Oberndorf 1932
7x57 Brno
12 boor Ivor Johnnson 1920
BSA windbuks 1907
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Jou vrou en kinders gaan jou mis. ;D
User avatar
Victor
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jul 19, 2012 9:33 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Victor »

Onder ouma se voete uit !! Eerder kleinseun , hond en papegaai-boetrdery. 
8x57 JS Oberndorf 1932
7x57 Brno
12 boor Ivor Johnnson 1920
BSA windbuks 1907
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Nee wat Victor dan gaan jy lekrrrrrrrr jag. ;D
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Dweetster wrote: vlakvark hoeveel het jy nou al vir die jaar geskiet.? Dit is interesant om te sien hoe vinnig die varke versprei.
Dweetster
Ek het van die begin van die jaar tot en met die laaste 2 wat ek hier bo opgesit het 27 bosvarke geskiet. Ek hou maar boek van wat ek skiet en waar,
tye wat geskiet word en gewigte van die varke. ;)

Partykeer is dit minder ander kere weer meer. Ek dink die volgende maand sal bietjie stil wees tot die perskes begin want dan kom vreet
hulle weer die vrot perskes onder die bome. Op die oomblik raak die kos maar min vir hulle aangesien ons besig is om
die lande te bewerk en te plant. Miskien sal ek dalk n paar raakloop in die koringlande ;)
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Nee baie mooi Vlakvark, Ek hou ook darm boek so ver ek kan maar staan tot nou eers op 22 vir die jaar met 3 gekwestis wat ek nie kon kry nie. Ek tel nou nie die varke saam met die honde nie. Ek het laasjaar vir die jaar 39 varke geskiet waar die meeste in oktober-November was.

Die jaar was ons varke so bietjie stil of hoe het jy dit gevind?
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

So jy hou ook boek wat jy skiet. Dit is lekker om dit optevolg en te sien wat het die vorigejaar gebeur en dan natuurlik die gebied wat hulle geskiet is.

Ek het die jaar weer die meeste geskiet in n mielieland wat laasjaar geen varke gehad het nie en daar waar ek hulle gewoonlik jag was daar die jaar weer niks.

So ek sou s? dat dit nie te stil was nie maar dat hulle wel bietjie van gebied waar hulle vreet verander het. Eenplek wat ek hulle elkejaar kry is tussen

die perskebome, hulle kan nie daai perskes wat vrot en later soos mampoer ruik uitlos nie  [ het jy al n dronk vark gesien as hy daai perskes vreet....... ?
wel ek het nog nie want hy ry gewoonlik bakkie voor die alkol na sy kop toe gaan] ;D ;D ;D ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by DWB »

D'uard,

Wat s? jy daarvan dat ons een naweek optrek daar na Pumba1 se rigting  ;D ;D ;D

My rondtes is gelaai vir Saterdag. Gou so 15 reg gekry vir die 9.3

Ek het nog net 2 bosvarke en 1 makvark geskiet vir die jaar  ;D

Maar ja, ek jag 99% saam die honde en kon nie baie jag die jaar nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

Jy sal jou sokkies moet optrek...

Ek is jou 3 voor...  :o  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by DWB »

Hehehe, ja maar...

LOL
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

DWB wrote: Hehehe, ja maar...

LOL
ja maar...

Seker bang vir die donker...  :P
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by DWB »

Nou is my secret uit  ;D ;D ;D

Jong, ek het sekere takies om te vervul by die huis as dit donker raak  ;D ;D ;D ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

DWB wrote: Nou is my secret uit  ;D ;D ;D

Jong, ek het sekere takies om te vervul by die huis as dit donker raak  ;D ;D ;D ;D
Ai tog...

Die Pantoffel regeering...  ;D

D'uard,

Jy sal die man moet help asb jong...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by DWB »

Hehehehehe,

Hy het hoekal my die een dag herhinder hy is ook getroud  ;D ;D ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Ek het 'n vrek mooi vrou en 'n buurman wat draadspring. Ek opereer wanneer die buurman slaap. ;D ;D  Nee jy moet mamma se voetjies vryf tot sy slaap dan is jy gewax. Dan ook net onthou jy begin 7uur werk as jy half 6 by die huis kom.

Die Varke in die perskes kan prettig wees. Ek hoop net nie daar in beeste nie.(Deon jy se niks hoor) ;D
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Het nou net foto van die geslagte varke maar ek het darem 4bosvarke die naweek laat bakkie ry en 2 vlakvarke
2 bosvarke in die perskes en 2 in die mielielande

Image
Last edited by vlakvark1 on Tue Feb 12, 2013 8:51 pm, edited 3 times in total.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit r??n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Ek sien die ''Topic'' se naam het self verander van ''Dit rëën bosvarke'' na ''Dit r??n bosvarke''.  :o ??? ???
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Dit r??n bosvarke

Post by DWB »

Schalk, jy het my goed groen mater!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply