Page 29 of 42
Re: Pay it forward
Posted: Thu Apr 16, 2020 5:16 am
by Nardus van der Vyver
More Xplicity
Ek sal die Lee 243 Die set by jou oorneem as hy nog beskikbaar is
Wapp my sommer by 0813675925 met jou besonderhede dan betaal ek jou solank vir Postnet , Jy kan dan later aanstuur sodra ons weer op parool vrygelaat word!!
Baie Dankies
Nardus
Sal bietjie krap en sien wat le by my rond in onbruik
Re: Pay it forward
Posted: Sat Apr 18, 2020 9:57 pm
by Francoisv
41 van hulle.
2 daughters. Plenty guns.
Re: Pay it forward
Posted: Sat Apr 18, 2020 10:59 pm
by JVT172
Ek sal hulle neem. Sal more iets ingooi.
Meenende die 41x 87gr....hornady's
Re: Pay it forward
Posted: Sat Apr 18, 2020 11:08 pm
by Francoisv
JVT172 wrote:Ek sal hulle neem. Sal more iets ingooi.
Meenende die 41x 87gr....hornady's
Reg so. Kyk wat jy gereel kry met transport, eks in Brackenfell.
2 daughters. Plenty guns.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Apr 20, 2020 12:25 pm
by JVT172
15873781905614258515468877854904.jpg
15873781905614258515468877854904.jpg
Dis vir daai 41x 6mm's
Posgeld vir die ou wat vat.
Groete
Jurgen
Re: Pay it forward
Posted: Mon Apr 20, 2020 12:54 pm
by Philip_R
Jurgen,
Kan ek die Rhino punte by jou oorvat? Ek sal vanaand kyk vir iets op op te sit.
Re: Pay it forward
Posted: Mon Apr 20, 2020 1:07 pm
by JVT172
100% Phillip
Pay it forward
Posted: Tue Apr 21, 2020 6:59 am
by Philip_R
Thor hoë staal ringe vir n 25mm tube met basisse.
Posgeld vir die ou wat dit vat.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Pay it forward
Posted: Tue Apr 21, 2020 7:31 am
by knipmes
Philip_R wrote: Tue Apr 21, 2020 6:59 am
Thor hoë staal ringe vir n 25mm tube met basisse.
Posgeld vir die ou wat dit vat.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Kan ek asb die ringe kry? Ek sal n PM stuur
Groete
Re: Pay it forward
Posted: Tue Apr 21, 2020 8:06 am
by Philip_R
Dis reg so Jan ons praat op PM.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Pay it forward
Posted: Tue Apr 21, 2020 8:21 am
by tiaan09
More more
Het dit nie nodig nie en dink dit sal imand kan help.
1 x 45 ACP DIES 3 piece dies set lee
100x 240 gr JHC power jackets sierra sports master
547x sellier & bellot 5,3LP boxer primers
459 x sellier & bellot 4,4 SPBOXER primers
Sal post net na lockdown op my koste
076 299 1466
Groete
Re: Pay it forward
Posted: Tue Apr 21, 2020 8:59 am
by knipmes
Philip_R wrote: Tue Apr 21, 2020 8:06 am
Dis reg so Jan ons praat op PM.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Phillip
Ek het n PM gestuur
Die basisse (vir n Brno) sal nie op my geweer pas nie
Laat die volgende man dit maar kry
Dankie en groete
Re: Pay it forward
Posted: Tue Apr 21, 2020 10:01 am
by Philip_R
knipmes wrote: Tue Apr 21, 2020 8:59 am
Philip_R wrote: Tue Apr 21, 2020 8:06 am
Dis reg so Jan ons praat op PM.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Phillip
Ek het n PM gestuur
Die basisse (vir n Brno) sal nie op my geweer pas nie
Laat die volgende man dit maar kry
Dankie en groete
Dis reg so, dan is die ringe en basisse weer oop vir die volgende man wat dit soek.
Re: Pay it forward
Posted: Tue Apr 21, 2020 4:29 pm
by Fano
Hi Tiaan09
Waar in die wereld is jy? Ek stel moontlik belang in jou goodies, maar "die mense" hou nie baie daarvan as ons primers pos nie.
Dankie.
Fanie
Re: Pay it forward
Posted: Tue Apr 21, 2020 4:48 pm
by Pvdw
tiaan09 wrote: Tue Apr 21, 2020 8:21 am
More more
Het dit nie nodig nie en dink dit sal imand kan help.
1 x 45 ACP DIES 3 piece dies set lee
100x 240 gr JHC power jackets sierra sports master
547x sellier & bellot 5,3LP boxer primers
459 x sellier & bellot 4,4 SPBOXER primers
Sal post net na lockdown op my koste
076 299 1466
Groete
Tiaan as Fano nie vat nie sal ek in die tou val asb?
Re: Pay it forward
Posted: Tue Apr 21, 2020 4:55 pm
by tiaan09
Eks van Tsitsikamma ini Oos Kaap. Sal jou op hoogte hou
Re: Pay it forward
Posted: Tue Apr 21, 2020 6:57 pm
by Wildeboer
Philip_R wrote: Tue Apr 21, 2020 10:01 am
knipmes wrote: Tue Apr 21, 2020 8:59 am
Philip_R wrote: Tue Apr 21, 2020 8:06 am
Dis reg so Jan ons praat op PM.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Phillip
Ek het n PM gestuur
Die basisse (vir n Brno) sal nie op my geweer pas nie
Laat die volgende man dit maar kry
Dankie en groete
Dis reg so, dan is die ringe en basisse weer oop vir die volgende man wat dit soek.
Ek het n Bruno Mod Fox 2 in .222Rem kaliber wat ek hoër ringe en mounts voor soek, ek kan huidiglik net n kleiner vergroting teleskoop gebruik. Weet iemand daai ringe en basisse sal pas, asB?
Re: Pay it forward
Posted: Wed Apr 22, 2020 6:05 am
by knipmes
As ek dit nie mis het nie is daar n verskil in die breedte van die monteringsgleuf Die Brno Fox se monteringsgleuf is nouer as die van die groter aksies. Ek het n CZ 550 model en sal dit meet en die afmetings vir jou stuur. Jy kan dit dan met die van jou .222 Fox vergelyk.
Miskien het van die ander kundige manne sommer dadelik die regte antwoord
Re: Pay it forward
Posted: Wed Apr 22, 2020 7:18 am
by Philip_R
Hier is die kode wat op die bassise gestempel is. Dit behoort te help met waarop dit sal pas.
1909B
1909F
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Pay it forward
Posted: Wed Apr 22, 2020 9:27 am
by knipmes
Die CZ 550 (30-06) se monteringsgroef is 19mm . Hoop dit help.
Re: Pay it forward
Posted: Wed Apr 22, 2020 7:22 pm
by Wildeboer
Naand, ek het my BrunCZ se scoperail gou gemeet, ek kom uit op 16,5mm.
Daai mounts sal dus nie werk vir my geweertjie nie, baie dankie
Re: Pay it forward
Posted: Sun Apr 26, 2020 10:51 am
by Mellies
Ek gooi sommer hierdie klompie punte in die pot. Sal dalk later iets opeis as ek dit so mag doen.
VRG4 87gr - vol en nog geseel.
RH 7617S 81gr - 26 bone.
Spartan HPBT 85gr - 2/3 vol.
Titan 73gr lyk dit vir my - omtrent vol.
Berger vld hunt 190gr - 12 bone.
Plastieksakkie met paar peregrines - kan nie info sien nie.
Alles 6mm behalwe bergers.
Posgeld vir dibser se rekening anders reel ons n lift.
Dankie.
Met n vleisie...
Re: Pay it forward
Posted: Sun Apr 26, 2020 11:15 am
by Parker
Dankie Mellies ek sal hulle vat. Sodra lockdown in so n mate gelig is dat vervoer gedoen kan word kan ons via PM of WhatsApp gesels
Re: Pay it forward
Posted: Sun Apr 26, 2020 11:26 am
by Mellies
Parker wrote: Sun Apr 26, 2020 11:15 am
Dankie Mellies ek sal hulle vat. Sodra lockdown in so n mate gelig is dat vervoer gedoen kan word kan ons via PM of WhatsApp gesels
100%. Ons sal n lift reel. Ons gesels verder op WA.
Dankie.
Met n vleisie...
Re: Pay it forward
Posted: Sun Apr 26, 2020 11:28 am
by BenJacobs
Ek sal 2de in die ry staan vir die 6mm punte ad Parker hulle nie vat nie.
Groete Ben