Page 27 of 42

Pay it forward

Posted: Tue Jan 07, 2020 4:33 pm
by Rudi Fischer
Vir die goed wat ek by Toxxyc gekry het.
Hier is my PIF.

Kan ek vra dat ons dit gee vir n begin herlaaier wat so iets sal nodig hé ?
(Hopenlik iemand in Gauteng of wat hier verby kan kom en dit kom haal)

Lyman Turbo 600 Tumbler (kort net n plug)

Image

Pay it forward

Posted: Tue Jan 07, 2020 6:17 pm
by Blitzzz
Kan ek asb die tumbler neem?

(Edit) ek klasifiseer seker nie as n beginner nie... of doen ek? ...en ek is bietjie vêr vanaf Gauteng. Ek sal afstaan vir n beginner van Gauteng.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Pay it forward

Posted: Tue Jan 07, 2020 7:21 pm
by Rudi Fischer
Hi Blitzzz

Jammer maar die tumbler het n huis gekry.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Jan 07, 2020 9:17 pm
by Blitzzz
Geen probleem


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Pay it forward

Posted: Wed Jan 22, 2020 6:51 pm
by Armand Steenkamp
Dagse vrinne! Die mense van ons jaracal familie is die laaste tyd so goed vir my gewees met my soektog na 270 komponente. Supacow en Musgrave270 onderandere. So ek sit so paar goedjies sommer hier op. Ek het n splinter nuwe 6.5x55 Redding full lenth die wat nog nooit gebruik was nie. Dan ook so 38 Rhino solid shank 85gr punte vir 6mm. Laat weet maar.

Re: Pay it forward

Posted: Fri Jan 24, 2020 10:48 am
by HennieC
Armand ek stel belang in 6.6 x 55 full body die asb.

Re: Pay it forward

Posted: Fri Jan 24, 2020 10:50 am
by HennieC
Armand Steenkamp wrote: Wed Jan 22, 2020 6:51 pm Dagse vrinne! Die mense van ons jaracal familie is die laaste tyd so goed vir my gewees met my soektog na 270 komponente. Supacow en Musgrave270 onderandere. So ek sit so paar goedjies sommer hier op. Ek het n splinter nuwe 6.5x55 Redding full lenth die wat nog nooit gebruik was nie. Dan ook so 38 Rhino solid shank 85gr punte vir 6mm. Laat weet maar.
Armand van waar is jy.
Stuur my jou nommer asb. Ek soek die 6.5 x55 full body die asb.

My nommer is 0760450204
Groete
Hennie.

Re: Pay it forward

Posted: Fri Jan 24, 2020 12:45 pm
by Armand Steenkamp
Hennie, hy is joune. Ek gesels met jou op waslap

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 27, 2020 8:07 am
by heywillie
Ek het die volgende beskikbaar

1. kolhasie
2. Maartin
3. kolhasie
4. FrancoisV
5. 2x 60mm Nitecore lens filters (1x groen, 1x rooi)
6. 4x32 wide angle scope. Geen naam of beskrywing. Ook geen elevation of windage verstelling nie ???
7. #18 RCBS shell holder (.44Mag) effe geroes, maar sal nog mooi werk

Kontak my op nul82 vier93 vyf210
Combo.jpg

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 27, 2020 8:10 am
by Kolhasie
heywillie wrote: Mon Jan 27, 2020 8:07 am Ek het die volgende beskikbaar

1. Beartooth comb raising kit
2. 50x rondte plastiek kassie vir 30-06 grootte rondtes
3. Hand kleiduif gooi toestel
4. Geseelde blik Rottweil R905
5. 2x 60mm Nitecore lens filters (1x groen, 1x rooi)
6. 4x32 wide angle scope. Geen naam of beskrywing. Ook geen elevation of windage verstelling nie ???
7. #18 RCBS shell holder (.44Mag) effe geroes, maar sal nog mooi werk

Kontak my op nul82 vier93 vyf210

Combo.jpg
Kan ek asb 1 en 3 neem.

Beartooth en hand kluiduif.

Sal later iets ospit

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 27, 2020 8:11 am
by Maartin
Môre. Ek sal graag die comb raising kit en die plastiek kassie wil neem asb.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 27, 2020 8:22 am
by Francoisv
heywillie wrote:Ek het die volgende beskikbaar

1. Beartooth comb raising kit
2. 50x rondte plastiek kassie vir 30-06 grootte rondtes
3. Hand kleiduif gooi toestel
4. Geseelde blik Rottweil R905
5. 2x 60mm Nitecore lens filters (1x groen, 1x rooi)
6. 4x32 wide angle scope. Geen naam of beskrywing. Ook geen elevation of windage verstelling nie ???
7. #18 RCBS shell holder (.44Mag) effe geroes, maar sal nog mooi werk

Kontak my op nul82 vier93 vyf210
Combo.jpg
Ek sal graag die Rotweill
kruit neem asb.

2 daughters. Plenty guns.


Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 27, 2020 8:32 am
by heywillie
Lys is opdateer

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 27, 2020 8:37 am
by CassellG
manne onthou as jy iets neem moet jy weer iets opsit anderste sal die nooit vir almal werk nie

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 27, 2020 12:18 pm
by Blitzzz
Hier is waar dit ontstaan het Image
Hier is die reels:
Sit iets op wat jy nie meer gebruik nie ter waarde van watookal (nou nie Loftus seisoenkaartjies nie asb. Ons soek proper pryse), en die pakkie is joune.
Iemand anders sit weer iets op om jou pakkie te kry, en so gaan ons aan.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jan 27, 2020 3:21 pm
by CassellG
iets vir iets goeie more...hallo nikki..

Re: Pay it forward

Posted: Tue Jan 28, 2020 10:28 am
by Plaashaas
CassellG wrote: Mon Jan 27, 2020 3:21 pm iets vir iets goeie more...hallo nikki..
Ek wil graat twee Cortina tyres ruil vir 7 budjies.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Jan 28, 2020 2:20 pm
by Jurgen Visser
O nou het jy my lekker laat lag :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Pay it forward

Posted: Tue Jan 28, 2020 2:28 pm
by knipmes
Plaashaas wrote: Tue Jan 28, 2020 10:28 am
CassellG wrote: Mon Jan 27, 2020 3:21 pm iets vir iets goeie more...hallo nikki..
Ek wil graat twee Cortina tyres ruil vir 7 budjies.
Laat my terugdink aan 2 dogtertjies wat op die plaas gekuier het. Ek het na die reen n klein skilpadjie lags die pad gekry en dit opgetel om vir die kinders te wys. Hulle het gevra of hulle dit kon kry om huis toe te neem (Pretoria toe)Ek het nee gese maar die een het toe aangebied om my te ruil vir 3 slakke. Lekker gelag vir die klein klits.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Jan 28, 2020 4:53 pm
by Kolhasie
ek gooi n lee skaal in vir iemand wat belangstel.

Re: Pay it forward

Posted: Fri Jan 31, 2020 12:49 pm
by Kolhasie
Kolhasie wrote: Tue Jan 28, 2020 4:53 pm ek gooi n lee skaal in vir iemand wat belangstel.
geneem

Pay it forward

Posted: Tue Mar 10, 2020 4:22 pm
by PierrieT
Goeie middag,

Ek het die volgende items wat ek beskikbaar stel vir iemand wat 'n werklike nut daarvoor sou he:-

1 x 300WSM Lyman Die Set - skaars gebruik - Beskikbaar
100 x 6.5mm 160gr Hornady Round Nosel punte - Geneem deur Frederik

Posgeld vir die koper.

Groete
Pierrie

Re: Pay it forward

Posted: Tue Mar 10, 2020 6:13 pm
by Frederik
Pierre kan ek die 160gr 6.5 neem asb. ek het juis die naweek dit gaan toets en hulle loop mooi.
Oom het my net 20 gegee omdat hy genoem hy sukkel met sy 6.5 met hulle, toe werk ek vir hom lading uit wat hy net moet gaan klaar maak vir sy roer.

Ek sal net moet rondkrap wat ek weer kan forward.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Mar 10, 2020 7:25 pm
by Jurie Vermaak
Ek gooi hierdie kolf in vir iemand wat dit kan gebruik. Dis vir n Howa kortaksie bullbarrel. Postnet op my
20190926_184425.jpg

Re: Pay it forward

Posted: Tue Mar 10, 2020 7:31 pm
by AJ Botha
Jurie kan ek daai kolf kry asb. Ek het 'n 243 wat nie mooi skiet met sy Hogue kolf nie. Ek stuur 'n PM! Sal weer in ruil paar goedjies hier kan opsit.

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk