Pay it forward
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Pay it forward
JPS
Kan ek daai .257 koelw deps asb.
Sal nou iets vir die pot ingooi.
Rudie.
079 889 8075
Sent from my SM-G800F using Tapatalk
Kan ek daai .257 koelw deps asb.
Sal nou iets vir die pot ingooi.
Rudie.
079 889 8075
Sent from my SM-G800F using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Pay it forward
Dankie JPS sal die koele kom optel.
Ek sit n 7x57 RCBS case/head space gauge op vir die koele.
Rudie.
Sent from my SM-G800F using Tapatalk
Ek sit n 7x57 RCBS case/head space gauge op vir die koele.
Rudie.
Sent from my SM-G800F using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Pay it forward
Ek het hierdie 2 springs saam die yodave kits vir die CZ455 gekry, het dit nooit georder nie. Ek plaas dit hier as iemand belangstel. Ek is in pretoria.
Browning X-Bolt Spring
Browning A-Bolt Spring
Browning X-Bolt Spring
Browning A-Bolt Spring
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Pay it forward
Ek sal die Abolt een neem dankie
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Pay it forward
Dis reg, sal hom saam die ander pakkie stuurdennisinpe wrote:Ek sal die Abolt een neem dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Theunodb on Thu Feb 07, 2019 8:28 pm, edited 1 time in total.
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Pay it forward
Ek het hoeka so 50 30-06 doppe wat ek van onslae moet raak. Het die geweer omgebou na n 308 Norma Magnum.
Doppe is 3 keer gevuur en anneal. Party doppe het nog slagdoppies in weens punte wat getrek is. Ek is in PE.
Doppe is 3 keer gevuur en anneal. Party doppe het nog slagdoppies in weens punte wat getrek is. Ek is in PE.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pay it forward
Ek sal graag die XBolt spring wil neem vir GForce se pa se geweer.Theunodb wrote:Ek het hierdie 2 springs saam die yodave kits vir die CZ455 gekry, het dit nooit georder nie. Ek plaas dit hier as iemand belangstel. Ek is in pretoria.
Browning X-Bolt Spring
Browning A-Bolt Spring
Goed, beter, 6millimeter!
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Pay it forward
100%Geno wrote:Ek sal graag die XBolt spring wil neem vir GForce se pa se geweer.Theunodb wrote:Ek het hierdie 2 springs saam die yodave kits vir die CZ455 gekry, het dit nooit georder nie. Ek plaas dit hier as iemand belangstel. Ek is in pretoria.
Browning X-Bolt Spring
Browning A-Bolt Spring
Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Pay it forward
Ek sal graag die 30-06 doppe vatdennisinpe wrote:Ek het hoeka so 50 30-06 doppe wat ek van onslae moet raak. Het die geweer omgebou na n 308 Norma Magnum.
Doppe is 3 keer gevuur en anneal. Party doppe het nog slagdoppies in weens punte wat getrek is. Ek is in PE.
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Pay it forward
Reg so Jurgen.
PM verder.
PM verder.
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Pay it forward
Mede Jaracallers,
Ek het n stel 265/65/17 goodyear wrangler adventure bande wat ek met n "pay it forward" deal bekom het.
bande het ongeveer 7000km op en het nog 90% loopvlak oor.
Ek sal graag in die gees van hierdie forum die bande hier wil opsit.
my vereiste is eenvoudig: hierdie moet na iemand gaan wat dit WERKLIK nodig het.
as julle weet van n enkel ma wat sukkel, of iemand wat retrench is,of iemand wat werk soek of enige iemand wat dit regtig nodig het, stuur my n PM sodat ons kan gesels.
die bande sal pas op Toyota hilux/fortuner, isuzu , mazda/ford.
mooi dag

Court Schilbach
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pay it forward
Ek het een van hierdie megafters. Gratis tot by jou deur.
Al vereiste is dat jy ook iets in die PIF kietie gooi.
Frankford arsenal media transfer magnet. My media is nie magneties genoeg nie, so hy werk nie vir my nie.
https://cdn3.bigcommerce.com/s-fpcuj/products/386/images/627/PH909271__63142.1449101412.386.513.jpg
https://www.gotenda.com/wp-content/uploads/2017/08/909271-Box-Display.jpg

- finch
- Sr. Member

- Posts: 461
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Pay it forward
Ek is bly jy noem die mense wat toyotas en Isuzus ry, kry jy jammer en kwalifiseerdus vir die bande nodig. Al pas die band dalk op my Ford dink ek nie ek het dit nodig niekudu375 wrote:Mede Jaracallers,
Ek het n stel 265/65/17 goodyear wrangler adventure bande wat ek met n "pay it forward" deal bekom het.
bande het ongeveer 7000km op en het nog 90% loopvlak oor.
Ek sal graag in die gees van hierdie forum die bande hier wil opsit.
my vereiste is eenvoudig: hierdie moet na iemand gaan wat dit WERKLIK nodig het.
as julle weet van n enkel ma wat sukkel, of iemand wat retrench is,of iemand wat werk soek of enige iemand wat dit regtig nodig het, stuur my n PM sodat ons kan gesels.
die bande sal pas op Toyota hilux/fortuner, isuzu , mazda/ford.
mooi dag
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pay it forward
Geno wrote:Ek het een van hierdie megafters. Gratis tot by jou deur.
Al vereiste is dat jy ook iets in die PIF kietie gooi.
Frankford arsenal media transfer magnet. My media is nie magneties genoeg nie, so hy werk nie vir my nie.
https://cdn3.bigcommerce.com/s-fpcuj/products/386/images/627/PH909271__63142.1449101412.386.513.jpg
https://www.gotenda.com/wp-content/uploads/2017/08/909271-Box-Display.jpg
Geneem deur Ruaanb
Goed, beter, 6millimeter!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pay it forward
Ek sal gaan krap daar by my vir 'n verrassing of twee.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Pay it forward
Die doppe is nog beskikbaar so wel as so 140 x .270Win PMP doppejdpretorius wrote:37 x 300 WM doppe wat een keer gevuur is (33 x Remington & 4 x Federal) as iemand bereid is om by my af te haal
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Pay it forward
More Almal,
EK het sowat 30x 2019 ongebruikte dagboeke in A5 grootte. Ek weet dit is laat in die jaar vir 2019 dagboeke, maar die boeke soek 'n nuwe huis, anders moet ek hulle weg gooi. As jy hulle kan gebruik, roep dibs hier en PM my. Ek is in Honeydew, pos of koerier gaan nie werk vir die nie, hulle is net te swaar.

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Pay it forward
Manne
Lyk nie of iemand hom wil koop nie. As iemand hom verniet wil vat betaal asb die posgeld
viewtopic.php?f=19&p=783748#p783748
Groete
Lyk nie of iemand hom wil koop nie. As iemand hom verniet wil vat betaal asb die posgeld
viewtopic.php?f=19&p=783748#p783748
Groete
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Re: Pay it forward
Kan ek dit vat asb?JohanvanZyl wrote:Manne
Lyk nie of iemand hom wil koop nie. As iemand hom verniet wil vat betaal asb die posgeld
viewtopic.php?f=19&p=783748#p783748
Groete
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Pay it forward
Goeie dag Johan. Ek weet van iemand wat hom kan gebruik. Kan ek hom maar neem. Ek sit nou nou 'n PIF op hier.JohanvanZyl wrote:Manne
Lyk nie of iemand hom wil koop nie. As iemand hom verniet wil vat betaal asb die posgeld
viewtopic.php?f=19&p=783748#p783748
Groete
Kriek
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Pay it forward
Hy is joune whatsapp my by 084 580 947 agtAceofspads wrote:Goeie dag Johan. Ek weet van iemand wat hom kan gebruik. Kan ek hom maar neem. Ek sit nou nou 'n PIF op hier.JohanvanZyl wrote:Manne
Lyk nie of iemand hom wil koop nie. As iemand hom verniet wil vat betaal asb die posgeld
viewtopic.php?f=19&p=783748#p783748
Groete
Kriek
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Pay it forward
Baie dankie. Ek kontak jou vanmiddag. Sit vanaand ietsie op.
Kriek
Kriek
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Pay it forward
Hi GenoGeno wrote:Geno wrote:Ek het een van hierdie megafters. Gratis tot by jou deur.
Al vereiste is dat jy ook iets in die PIF kietie gooi.
Frankford arsenal media transfer magnet. My media is nie magneties genoeg nie, so hy werk nie vir my nie.
https://cdn3.bigcommerce.com/s-fpcuj/products/386/images/627/PH909271__63142.1449101412.386.513.jpg
https://www.gotenda.com/wp-content/uploads/2017/08/909271-Box-Display.jpg
Geneem deur Ruaanb
Dit beteken net dat jy n goeie graad Stainless steel gebruik want n goeie graad SS (304GRADE) moet gladnie opgetel kan wort met n magneet nie.
As jou media wel opgetel kan wort met die magneet kan jy moontlik later roes begin optel. Bly net weg van sout af met daai media
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Pay it forward
AS Daai opsie verlore gaan , sal ek 2 de in ry staan vir my Howa 30-o6JohanvanZyl wrote:Manne