2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post Reply
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Hoe maak die weer vanag da by jou.. as dit koud gaan word het jy n goeie kans...

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by maritzjks »

Dan dink ek dit is n goeie idee om te gaan roep. Maar dit gaan nie maklik wees nie.
Voorspoed Mr.
Ek hoop jy kry sukses...

Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by pieter h »

stefan.bester3 wrote:Mooi Pieter.

Ek sit met 'n soortgelyk probleem.

Ek het ook 'n 'n teef geskiet. Geen ander reaksie daar gekry. Daar is nou weer gevang in daardie kamp. (Sien foto aangeheg)

Die karkas lê nog daar. Ek sal moet vanaand gaan kuier. Enige raad wat julle aan my kan gee behalwe om raak te skiet! ;-)

Resep en metode?

Dankie manne.
Stefan die karkas waarby ek gaan sit het was ook al goed gevreet,ook deur aasvoëls.Hulle maak partykeer maar weer n draai daar.Gewerk vir my.Gisteraand by my het hul ook vir eerste keer in lang tyd vroeg aand gesels.Sterkte


Sent from my iPhone using Tapatalk
stoffel pantoffel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by stoffel pantoffel »

Naand manne.

Ek het self bietjie geluk.gekry vanaand. Groot skaap gister aand gevreet. Altwee boude op gevreet en geen byt merke aan keel of kaak so moes dalk meer as 1 jak gewees het. Sit toe vanaand in kamp langs aan vanwaar spore gekom het en springbok destres gebruik. Na so 45min sê roep toe pop 'n reun uit. My skoot darm nie gewyer nie. He he. Blykbaar is dit ongewoon om in sterk suide wind enige reaksie te kry. Maar ek was gelukkig. Het net kos gespeel. Geen jakkals roep nie.

Sent from my SM-A310F using Tapatalk
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201811 ... 3c28d3.jpg[/IMG]
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by pieter h »

Netjies Stoffel bly jy Het dit rustiger gehad


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Lekker man lekker...


Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by maritzjks »

Bakgat, hy het van gery.


Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
User avatar
stefan.bester3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by stefan.bester3 »

More Manne.

Dankie vir almal se raad eergister. Kon 2 stelle uithaal (het die helpers Dinsdagaand geskiet.). Ook goeie raad by 'n vriend (Sas le Roux) gekry wat met ongelooflike sukses in selfde gebied as ek skiet. Lekker as manne nie skroom om kennis te deel nie.

Ek het wel een probleem. Beide die tewe soog, maar ek kry nie die neste nie en die kleintjies wil nie met my praat nie. Daar het ñ yskoue 5m/s wind gewaai en ek dink dit is hoekom ek kleintjies nie gehoor het nie, hulle is dalk terug in die gat.

Staanplek 1

Springhaas 5 - niks,
Vlekkie 3 - geen reaksie.
Weer springhaas 5
Jakkals vreet

Roep toe daar vanaf 07:30

20:10 besluit ek ek gaan op pak. Sluit toe af met mooihuil. Steeds geen reaksie.

20:15 toe tel ek die jakkals op.


Staanplek 2:

Lighting jack. - na so 10min tel toe ogie op. Jakkals werk my wind en gaan steek vas op plus minus 400m.

Vlekkie 3 niks... sy kyk net vir my.

Baklei 4 - draai toe om en hardloop verder.

Jakkalsies baklei stop haar en sy draai om, werk toe weer my wind en gaan staan... wil wil inkom... seker na 30min toe kon sy haarself nie meer help nie. Kom toe nader en steek in my wind vas op so 230m. Skoot mooi geval.

Staanplek 3:

Vlekkie 3. - hulle antwoord my en ek besluit en ekuif sommer dadelik nader. In kern gekom. Lighting jack. 5 min later toe tel ek die ander 2 op.


Hoop hieride kan iemand help!
Sterkte
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by pieter h »

Goed gedoen Stefan


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Geno »

Geno wrote:Wesies praat nie sommer nie. Gee hul kans vir so paar weke dan gaan soek jy hul by die bees suipings. Hul sal daar water drink en beesmis en goggas vreet.
Presies gedoen en gebeur soos ek gese het met 'n ander jongspan.
Ek was die 8ste Oktober by 'n plaas. 3 weke voor my was 'n ander jagter daar wat 'n helper geskiet het. Ek het toe die reun en teef geskiet en kon nie die jongspan kry nie.
Eergisteraand was ek weer daar en het toe by 'n bees suiping die 3 jonges raakgelig en geskiet. Hul het gladnie op vorige staanplekke geantwoord nie. Slegs 1 keer die aand toe ek die ouers geskiet het.
Hulle is al mooi groot en het reeds begin wissel. Hulle het ook aktief gejag en lammers gevang.

https://i.imgur.com/WU8iWYA.jpg



Nog 'n ding.
Indien jy nie by die vangplek regkom nie, gaan kyk 'n ander tyd daar.
Ek het die selfde aand vroegaand geroep waar daar kwaai gevang word.
Niks het geantwoord nie, en is ek 1h die oggend terug soontoe om weer daar te roep. Toe ek aangery kom na die trop skape toe, is die ou reun met krom poot reeds besig om 'n lam uit te keer.

https://i.imgur.com/x4GXUQu.jpg

https://i.imgur.com/6Z4WySf.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
stefan.bester3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by stefan.bester3 »

Geno wrote:
Geno wrote:Wesies praat nie sommer nie. Gee hul kans vir so paar weke dan gaan soek jy hul by die bees suipings. Hul sal daar water drink en beesmis en goggas vreet.
Presies gedoen en gebeur soos ek gese het met 'n ander jongspan.
Ek was die 8ste Oktober by 'n plaas. 3 weke voor my was 'n ander jagter daar wat 'n helper geskiet het. Ek het toe die reun en teef geskiet en kon nie die jongspan kry nie.
Eergisteraand was ek weer daar en het toe by 'n bees suiping die 3 jonges raakgelig en geskiet. Hul het gladnie op vorige staanplekke geantwoord nie. Slegs 1 keer die aand toe ek die ouers geskiet het.
Hulle is al mooi groot en het reeds begin wissel. Hulle het ook aktief gejag en lammers gevang.

https://i.imgur.com/WU8iWYA.jpg



Nog 'n ding.
Indien jy nie by die vangplek regkom nie, gaan kyk 'n ander tyd daar.
Ek het die selfde aand vroegaand geroep waar daar kwaai gevang word.
Niks het geantwoord nie, en is ek 1h die oggend terug soontoe om weer daar te roep. Toe ek aangery kom na die trop skape toe, is die ou reun met krom poot reeds besig om 'n lam uit te keer.

https://i.imgur.com/x4GXUQu.jpg

https://i.imgur.com/6Z4WySf.jpg

Great Geno.

Dankie vir goeie raad!

Gaan hulle probeer
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by maritzjks »

Mooi gedoen en dankie vir die raad Geno en Stefan.

Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Eduard Venter »

'n Vraag aan die meer ervare manne...

Het enige iemand al geroep uit 'n onbewoonde veld huis uit? Help dit om 'n mens se reuk te verbloem?

Agtergrond: Ek het 'n huis in die veld waar daar tans niemand bly nie. Dit is so 50m van 'n kraal af met 'n waterkrip. Ek het 'n jakkals laasweek daar sien waterdrink half 5 die middag maar dis veels te ruig om daar te roep. Voor die huis is omtrent 'n area van 60m by 40m wat oop is. Verder sal mens nie eers die jakkals op 20m sien nie. Nou my idee is om 'n dagroep te doen waar ek binne die huis sit en die roeper naby aan die water krip. Die probleem is as die huis nie my reuk verbloem nie gaan daai jakkals my ruik lank voor ek hom kan sien.

Waar ek gestaan het en die foto van die huis neem is omtrent waar die water is, so 50m weg. Ek het ongelukkig nie nog fotos nie.

Wat reken die kenners?

Groete
IMG-20180225-WA0010.jpeg
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
stefan.bester3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by stefan.bester3 »

Eduard Venter wrote:'n Vraag aan die meer ervare manne...

Het enige iemand al geroep uit 'n onbewoonde veld huis uit? Help dit om 'n mens se reuk te verbloem?

Agtergrond: Ek het 'n huis in die veld waar daar tans niemand bly nie. Dit is so 50m van 'n kraal af met 'n waterkrip. Ek het 'n jakkals laasweek daar sien waterdrink half 5 die middag maar dis veels te ruig om daar te roep. Voor die huis is omtrent 'n area van 60m by 40m wat oop is. Verder sal mens nie eers die jakkals op 20m sien nie. Nou my idee is om 'n dagroep te doen waar ek binne die huis sit en die roeper naby aan die water krip. Die probleem is as die huis nie my reuk verbloem nie gaan daai jakkals my ruik lank voor ek hom kan sien.

Waar ek gestaan het en die foto van die huis neem is omtrent waar die water is, so 50m weg. Ek het ongelukkig nie nog fotos nie.

Wat reken die kenners?

Groete
IMG-20180225-WA0010.jpeg
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Hi.


Ek is gladnie ervare nie, maar sal jou sê wat ek sou maak.

Dis gladnie ñ slegte idee nie. Ek sal wel eerder lekker op die dak lê. Jou "field of view" gaan bietjie groter wees en jakkals se kind kyk nie sommer op nie.

Jy sal steeds moet stil lê. Moeilik om te sien van foto, dis maar wat ek sou doen as ek jy was, gaan jou dan kans gee om oor bome en bosse te skiet wat moontlik in jou pad gaan wees as jy uit vensterbank skiet.

Dagroep sal werk. (Elke ou soen sy vrou anders... dit is maar hoe ek myne sou vasdruk)
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Eduard Venter »

Dankie Stefan. Dit maak sin wat jy sê en is beslis iets om te oorweeg. Ek is steeds net bang hy gaan my ruik want windaf kan ek nie eers 30m ver sien nie (soos die wind meeste van die tyd waai)

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Stap om daai krip n dag of wat vroeer...en kyk vanwaar sy spore kom en gaan... en beplan jou skiet mooi..
Miskien is jy gelukkig en hy kom wind op in

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Eduard Venter »

naas222 wrote:Stap om daai krip n dag of wat vroeer...en kyk vanwaar sy spore kom en gaan... en beplan jou skiet mooi..
Miskien is jy gelukkig en hy kom wind op in

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Dankie ek sal verseker so maak. Ongelukkig was ek baie gedruk vir tyd en kon nie mooi inspekteer Maandag toe ek op die plaas was nie. Hy het wel toe hy klaar is baie rustig windaf wegbeweeg. Kan ek enige iets daaruit aflei? Miskien 'n teelgat daai kant? (dit was half 5 die middag en nog baie warm) Ek sal beslis mooi gaan inspeksie hou en sommer 'n trail kamera opsit 'n paar dae voor ek gaan roep.

Groete

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Joe13 »

Julle manne maak regtig mooi, die kennis wat julle het ook. Geniet om die draad te lees.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by NicoSmit »

More ek het nou 'n paar fotos gekry van 'n kennis wat in die bosveld boer .Hy het 6 rooibok ooie en 1 penkop die afgelope tyd verloor my gut feeling is dat daar 'n rooikat rondloop en dan word dit verder gevreet deur jakkalse wat dink julle?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by NicoSmit »

Hier is die spoor by een vangs
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Nella »

Hoeveelheid wat daar op die eerste foto gevreet het en ook die bytmerke aan die keel sê vir my dis defnetief n kat...en as daai ooi so baie gevreet is in net een aand is dit groter kat as n rooi kat...dink ek
Die spore is van n hond ding ...daars duidelike nael merke.
Maar hiers manne met baie meer kennis as ek. ..Kom ons hoor hulle opinie .
Just smile and wave boys >:D
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Alberts »

Wat van jagluiperd.. Maak sy spoor nie naels nie..

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Eduard Venter »

Alberts wrote:Wat van jagluiperd.. Maak sy spoor nie naels nie..

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Jagluiperd en siwetkat is die katte wat naels wys op die spore. Siwetkat gaan wel nie rooibokke vang nie maar hy sal rondsnuffel by die karkas.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13573
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Capt. Yoda »

Moeilik om die spoor te sien maar jong jagluiperd vang so.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Alberts »

Capt. Oblivious wrote:Moeilik om die spoor te sien maar jong jagluiperd vang so.
Dink ook Jong jagluiperd.

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Post Reply