Page 22 of 42

Re: Pay it forward

Posted: Sun May 20, 2018 8:06 pm
by Jacquesb
Naandsê Manne
Die kruit wat ek in die mandjie gooi is al bietjie oud maar goed en droog gestoor.
Halwe blik MP 200 Lot 172 0697
Halwe blik S 335 Lot MN 230197

Groete
Jacques

Groete
Jacques

Re: Pay it forward

Posted: Sun May 20, 2018 8:24 pm
by JacoJ
Hi Jacques van waar is jy? Ek stel belang.
Jacquesb wrote:Naandsê Manne
Die kruit wat ek in die mandjie gooi is al bietjie oud maar goed en droog gestoor.
Halwe blik MP 200 Lot 172 0697
Halwe blik S 335 Lot MN 230197

Groete
Jacques

Groete
Jacques
Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Tue May 22, 2018 8:04 pm
by Jacquesb
Jaco
Eks in Pretoria.
Naby die Botaniese tuine/N1/Stormvoel.

Re: Pay it forward

Posted: Mon May 28, 2018 2:56 pm
by Jacquesb
Dankie manne die kruit is geneem.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Jul 25, 2018 1:11 pm
by Tampie
Dagse, ek het 158 (drie toe pakkies en 8 los) .257 85 gr hv gs custom punte vir die mandjie. Bly in Centurion as julle wil optel.
Groete

Re: Pay it forward

Posted: Wed Jul 25, 2018 6:59 pm
by Jaco B
Hi Tampie. As dit nog beskikbaar is sal ek dit neem.

Re: Pay it forward

Posted: Wed Jul 25, 2018 7:50 pm
by Tampie
Is joune Jaco, pm my jou foon nommer dan reel ons more verder.

Groete,
Martiens

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 30, 2018 10:22 am
by Jaco B
Hi.

Ek het die volgende 222 Rem doppe wat ek in die mandjie gooi.

49 x W-W super (3-4 keer gevuur) en
75 x PMP (2-3 Gevuur)


Dan het ek ook n "Bipod Attachment Swivel Stud Mount to Picatinny Rail Converter" Vir ATLAS tipe bipod.

Jaco

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 30, 2018 10:34 am
by Geno
Hallo Jaco.
Kan ek asb die kry?

"Bipod Attachment Swivel Stud Mount to Picatinny Rail Converter" Vir ATLAS tipe bipod.

Sal jy n foto kan Whatsapp na 0825354100?

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 30, 2018 10:36 am
by Jaco B
Geno.

Stuur vir jou foto

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 30, 2018 10:43 am
by Geno
Thanks Jaco,
Ek gaan verby hou. Ek het reeds presies net so een en het gedink dis 'n ander tipe.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 30, 2018 10:49 am
by Stephan86
Ek het die holster vir iemand.

Dit was my oupa sin. As ek reg onthou was dit vir sy Webley .380.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 30, 2018 12:07 pm
by airhunter
Bipod Attachment Swivel Stud Mount to Picatinny Rail Converter" Vir ATLAS tipe bipod ASB

Ek gooi 100 nuwe 45 ACP Winchester doppe in. Ek betaal postnet vir attachement en wie ookal betaal postnet vir doppe.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 30, 2018 12:12 pm
by Supacow
Ek sal die ACP doppe neem en n 4duim rewolwer leer holste ingooi.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 30, 2018 1:32 pm
by Giepie
Stephan86 wrote:Ek het die holster vir iemand.

Dit was my oupa sin. As ek reg onthou was dit vir sy Webley .380.

Ek stel belang. Stuur pm.

Ek het 47 x Goodnell 375 koeëls, 235gr. Net tot Vrydag in SA dan 4 weke weg.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 30, 2018 2:40 pm
by Stephan86
Giepie die holster is joune.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 30, 2018 4:34 pm
by airhunter
Hoorhier julle!

Ek sit met daardie Bipod Attachment Swivel Stud Mount to Picatinny Rail Converter" Vir ATLAS tipe bipod van Jaco af. Hyt sommer gou n lift gereel van Cradock af.
As Jaco n Dischem produk was het ek nou die groen knoppie gedruk. :laugh:

Jaco jou Doring. Met jou deel ek enige tyd van die week en tweekeer oor n naweek.
Baie dankie.

Re: Pay it forward

Posted: Mon Jul 30, 2018 5:07 pm
by Fanta300
Giepie, kan ek daai Goodnels kry asb. Ons kan gesels as jy terug is. Of PM my jou nr dan reël ons

Fantie

Re: Pay it forward

Posted: Tue Jul 31, 2018 11:37 am
by Giepie
Fantie, pm gestuur.

Re: Pay it forward

Posted: Sat Aug 25, 2018 3:28 pm
by jdpretorius
37 x 300 WM doppe wat een keer gevuur is (33 x Remington & 4 x Federal) as iemand bereid is om by my af te haal

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Re: Pay it forward

Posted: Mon Aug 27, 2018 12:50 pm
by JPS
Manne ek het doppe by lid gekry hier op pay it forward en tot hede nagelaat om ook my bydrae hier te plaas -

Ek het klomp .257 koeels vir iemand wat belang stel daar is Rhinos, dink daar is dalk claws en dan nog so paar ander ook. Rhinos is seker by die 100 koeels (ek het dit saam die 25-06 geweer gekry toe ek dit gekoop het en nog nooit gebruik nie (hulle is gemolly) en dink hulle is 120gn of 110gn ek sal bevistig indien enigienmand belang stel.

Pay it forward

Posted: Sat Jan 19, 2019 8:34 am
by Francoisv
2x Chrony sonskerms.




Francois Vogel//uploads.tapatalk-cdn.com/20190119/f08c3a98dfa110761c65c65cf8e896eb.jpg

Re: Pay it forward

Posted: Sat Jan 19, 2019 9:38 am
by Speelmansjagter
Francois
Asseblief vir my?

Re: Pay it forward

Posted: Sat Jan 19, 2019 9:55 am
by Francoisv
Speelmansjagter wrote:Francois
Asseblief vir my?
Yes Jaco, dis joune. Bietjie deurmekaar vanoggend. Ok maar goed ek het nie gaan skiet.


Francois Vogel

Re: Pay it forward

Posted: Sun Jan 20, 2019 2:46 pm
by Speelmansjagter
Dankie Francois.
Kan ons more reelings maak asseblief?
Ook nou eers by die huis aangekom.
Dankie solank