Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
JACQUES BOTHA wrote:
Hou ma die een vir n backup.. Soos n ervare vriend van my gese het hy gaan nie met sy toyouta veld toe sonder sy nr 13 en nr 17 spanners nie....
Groetnis
JB
Jakes ja ek hou hom reeds byderhand as ek uitgaan. Moet egter se klank van spitfire is beter. Veral fyn geluide.
Hein . Ek sal in gedagte hou. Het reeds ekstra kaarte gekoop waarop ek ander geluide wil sit. Bv een spesifiek vir katte.
DOEPIE
Met hein se klanke vat dit gewoonlik so 6-7 tellings nadat jy dit gesend het todat dit speel aan die anderkant het ek al agtergekom, waar die foxpro klanke dadelik begin nadat jy dit gestuur het. Dit maak n man nogal deurmekaar want jy twyfel dan self of hy gemute is of nie.
Die spitfire hou ook nie van op die grond staan nie dan lyk dit my vang hy nie so lekker die klanke op nie, het myne eers in bossie of draad gehang maar nou gebruik ek ook n ou tripot stand van n kamera en hy werk 100%
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
My vriend het uiteindelik sy Spitfire ook gekry, lyk my daar is regtig n groot aanvraag na die roepertjie. Hy het egter n probleem om die klanke op die roeper te backup of te lees op die foxpro program self. Die roeper en remote werk 100%, maar het nog die foxpro klanke op waarmee dit uitgekom het. Ek het n FX3 en weet dam so bietjie hoe die program moet werk, maar ons kry nie die klanke gebackup nie. As jy die sd kaartjie onder ""My Computer"" oopmaak, dan sien ons die klanke op die roeper. In die foxpro program self, daar waar jy jou klanke uit kies aan die linker kant, daar wys hy die klanke ook van die kaartjie, maar hy wys geen klanke aan die regterkant, daar wat eintlik die klanke op roeper of kaartjie moet wys nie.
Is daar dalk iets wat ons moes gedoen het of iets wat verkeerd gedoen is? Jammer ek ken nie al die bewoording van al die rekenaar dinge nie, hoop jul verstaan dam wat ek praat.
Ek sien nou eers die posts. Dankie vir die aanbod. Die ou het sommer gister vir oom Allen gebel en gehoor wat om te doen. Die probleem was dat die adaptor waarin kleiner kaartjie kom, gesluit was. My gebrek aan rekenaarvaardighede het my in die steek gelaat, hehe.