FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Freddie101 »

JACQUES BOTHA wrote: Hou ma die een vir n backup.. Soos n ervare vriend van my gese het hy gaan nie met sy toyouta veld toe sonder sy nr 13 en nr 17 spanners nie....
Groetnis
JB
Jakes ja ek hou hom reeds byderhand as ek uitgaan. Moet egter se klank van spitfire is beter. Veral fyn geluide.

Hein .  Ek sal in gedagte hou. Het reeds ekstra kaarte gekoop waarop ek ander geluide wil sit. Bv een spesifiek vir katte. 
yol bolsun
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by KSV »

Doepie,

FX klanke en Mp3 saam op dieselfde kaart werk.

Die klanke speel maar op die remote wys hy niks nie.  Het toe diemklanke verander na MP3 en toe wys hulle op die remote.

Die remote een het ek ook al ondervind. Sit hom maar af en weer aan met niks tussen my en die roeper, gewoonlik kom hy dan weer reg.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Rooies »

DOEPIE
Met hein se klanke vat dit gewoonlik so 6-7 tellings nadat jy dit gesend het todat dit speel aan die anderkant het ek al agtergekom, waar die foxpro klanke dadelik begin nadat jy dit gestuur het. Dit maak n man nogal deurmekaar want jy twyfel dan self of hy gemute is of nie.
Die spitfire hou ook nie van op die grond staan nie dan lyk dit my vang hy nie so lekker die klanke op nie, het myne eers in bossie of draad gehang maar nou gebruik ek ook n ou tripot stand van n kamera en hy werk 100%

rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Gerhard »

Die Spitfire het nog 'n jakkals laat les op s? in die bosveld die naweek...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Danie01 »

My vriend het uiteindelik sy Spitfire ook gekry, lyk my daar is regtig n groot aanvraag na die roepertjie. Hy het egter n probleem om die klanke op die roeper te backup of te lees op die foxpro program self. Die roeper en remote werk 100%, maar het nog die foxpro klanke op waarmee dit uitgekom het. Ek het n FX3 en weet dam so bietjie hoe die program moet werk, maar ons kry nie die klanke gebackup nie. As jy die sd kaartjie onder ""My Computer"" oopmaak, dan sien ons die klanke op die roeper. In die foxpro program self, daar waar jy jou klanke uit kies aan die linker kant, daar wys hy die klanke ook van die kaartjie, maar hy wys geen klanke aan die regterkant, daar wat eintlik die klanke op roeper of kaartjie moet wys nie.

Is daar dalk iets wat ons moes gedoen het of iets wat verkeerd gedoen is? Jammer ek ken nie al die bewoording van al die rekenaar dinge nie, hoop jul verstaan dam wat ek praat.

Hulp asb
Danie
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by KSV »

Danie,

Jy het nie Foxpro program nodig om die Spifire te programeer nie.

Jy hanteer hom soos 'n Flashdisk of memory stick.

As jy nie so regkom gee my 'n lui ek sal jou gou help?

0 agt 2 3 Twee 55940

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by Danie01 »

Hein,

Ek sien nou eers die posts. Dankie vir die aanbod. Die ou het sommer gister vir oom Allen gebel en gehoor wat om te doen. Die probleem was dat die adaptor waarin kleiner kaartjie kom, gesluit was. My gebrek aan rekenaarvaardighede het my in die steek gelaat, hehe.

Dankie

Danie
User avatar
.20 Air Ranger
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Tue Jan 22, 2013 1:26 pm

Re: FOXPRO SPITFIRE / BEKENDSTELLING

Post by .20 Air Ranger »

Middag.

Is daar al enige terugvoering oor jou produk en hoe lyk die komentaar?

Groete
Hendrik
b]PERFECT PRACTICE MAKES PERFECT[/b][/color][/color]
Post Reply