Page 3 of 21

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Feb 28, 2010 9:44 pm
by Christo
Chris

Lyk my die pryse tel op

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Feb 28, 2010 10:45 pm
by Francois Marais
Chris/Christo

Ons pryse is in hul moer in, weet nie wanneer hulle weer sal optel nie.......

PRYSE VIR WEEK 9: kontrak premies ingesluit



A2 en A3                      -        N$ 27.90 / kg

AB2 & AB3                -        N$ 23.90 / kg

B2 & B3                      -        N$ 22.90 / kg

C2 & C3                      -        N$ 21.90 / kg

Superlam 2 en 3          -        N$ 27.90 / kg

W W Lam (A1&2)      -        N$ 28.40 / kg

Mooi loop
Francois

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Feb 28, 2010 10:49 pm
by Dawie
Julle
Wat gaan bees A AB B en C die week? Ons slagpale slag nie meer bees nie.  Hier kom 'n ou "feral" Bees/kalf by my skiet en ek weet nie wat om hom te vra nie. 
Kojak

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Feb 28, 2010 11:14 pm
by Louis102
Francois

Jy kry nog 'n vervoer subsidie by, is ek reg?  Die premie lam by BMP is N$ 30 (A1-3 tussen 16 en 22KG)  Kan die res van die pryse plaas as jy belang sou stel.

Louis

Re: Vleisprysse

Posted: Mon Mar 01, 2010 12:10 am
by Francois Marais
Louis

Is reg ja, is N$ 14.00/kop van my af WHK toe as ek nie mis het nie.

Mooi loop
Francois

Re: Vleisprysse

Posted: Tue Mar 02, 2010 7:49 pm
by Rudie Combrinck(9mm)
Sit nou met n klompie lammers gister klaar afgeskeer en reg vir ry!
moet mens biekie vashou veld is mooi hulle is klaar gevoer glo nie hul sal gewig verloor op veld met n goeie lek nie?
of is dit nou mar ry tyd met die prys?
Rudie

Re: Vleisprysse

Posted: Tue Mar 02, 2010 8:33 pm
by Freddie101
Rudie
Ek glo maar altyd as die vrugte ryp is , pluk hulle.
Freddie

Re: Vleisprysse

Posted: Wed Mar 03, 2010 5:23 pm
by Francois Marais
Rudie/Freddie

Ek glo ook ma altyd daar is nooit n beter tyd as nou, menende dat as jy jou beplanning gemaak het om te bemark vir n sekere tyd, dan moet hulle ry daai tyd.

Mooi loop
Francois

Re: Vleisprysse

Posted: Sat Mar 06, 2010 4:54 pm
by Rudie Combrinck(9mm)
Goeie teorie hou davan!

Re: Vleisprysse

Posted: Tue Mar 09, 2010 9:28 pm
by CHRIS
Dit is maar altyd die beste so. my prysse is selfde as laas week

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Mar 21, 2010 8:33 pm
by CHRIS
prysse 22-26 Maart 2010

A 23 - R 34.50
AB 123 - R 31
B 123 - R 30
C 123- R 25


Slenkdalkoors gaan erens n groot efek h? in die toekoms

lekker week
Chris

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Mar 28, 2010 8:23 pm
by CHRIS
prysse 28-31 Maart 2010

A 23 - R 36
AB 123 - R 31
B 123 - R 30
C 123- R 25



groete Chris

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Apr 04, 2010 9:19 pm
by CHRIS
prysse 6-9 April 2010

A 23 - R 35.5
AB 123 - R 31
B 123 - R 30
C 123- R 24


Chris

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Apr 11, 2010 8:27 pm
by CHRIS
prysse 50c af op prysse hier bo. Aanvraag baie swak

Re: Vleisprysse

Posted: Sun Apr 25, 2010 8:40 pm
by CHRIS
prysse 26-30 April 2010

A 23 - R 35.5
AB 123 - R 31
B 123 - R 30
C 123- R 24.5


groete Chris

Re: Vleisprysse

Posted: Mon Apr 26, 2010 4:08 pm
by Foxcreek
Chris

Ek gaan nou ook probeer om ons plaaslike pryse weekliks op te sit.

A 2/3 = R36,00
A/B 1/2/3 = R34,00
C  =  R29,50

Foxcreek.

Re: Vleisprysse

Posted: Tue Apr 27, 2010 8:53 pm
by CHRIS
Foxcreek

sal gaaf wees , waar is jy nouweer, en het jy nie stoor en kalf en bees prysse ook nie

Groete Chris

Re: Vleisprysse

Posted: Sun May 02, 2010 7:44 pm
by CHRIS
3-7 Mei 2010

A 23 - R 35.5
AB 123 - R 31
B 123 - R 30
C 123- R 24.5


Groete Chris

Re: Vleisprysse

Posted: Sun May 09, 2010 9:01 pm
by CHRIS
10 tot 14 Mei 2010

A 23 - R 35.5
AB 123 - R 31
B 123 - R 30
C 123- R 24.5

Foxcreek gooi bietjie. My ouens se prys stagneer nou

Groete Chris

Re: Vleisprysse

Posted: Mon May 10, 2010 8:36 am
by boeta
Chris

Goeie pryse,wens ons kon sulke pryse kry,

Boeta

Re: Vleisprysse

Posted: Mon May 10, 2010 3:18 pm
by Foxcreek
10 - 14 Mei.

Lam:

A 2/3  = R35,00
A/B 1/2/3 = R34,00
B & C gemeng = R28,50
C 2/3 = R26,50

Bees:

A = R24,50
A/B = R23,00
B = R21,50
C = R19,00



Foxcreek.

Re: Vleisprysse

Posted: Tue May 11, 2010 6:33 pm
by Rudie Combrinck(9mm)
Foxcreek
Jy nie dalk speenkalf pryse nie?

Re: Vleisprysse

Posted: Thu May 13, 2010 12:38 pm
by Foxcreek
Rudie

Hulle praat van R15.50 vir goeie kwaliteit kallers wat 230 kg en minder weeg.

Foxcreek.

Re: Vleisprysse

Posted: Thu May 13, 2010 1:56 pm
by Yalair
Rudie
Dalk kan die help, as jy het om te verkoop ek soek so 250 speenkallers rondom 200kg

Groete
Ben

07 Mei 2010 


Soort  Vorige prys  Prys  Skuif  % 
Beesvleis (A2/A3-5Q)  24.63  R23.86  0.77  -3.13 
Speenkalf (lewende gewig)  14.62  R15.02  0.4  2.74 
Skaapvleis (A2/A3)  36.00  R34.77  -1.23  -3.42 
Voerlam (lewende gewig)  16.23  R16.23  0  0.00 
Vark (speen)  15.25  R14.88  0.37  -2.43 
Hoender (bevrore)  13.82  R14.02  0.2  1.45 


Weekliks verskaf deur Eerste Nasionale Bank




Kroonstad4 Mei 2010 (Geen skape verkoop weens reen)Dorp:  Kroonstad

Produk Prys
Suipkalwers R775 stuk
Speenkalf tot 200kg 1604c
Speenkalf 201kg tot 250kg 1536c
Speenkalf groter as 250Kg 1481c
Beeste A 1238c
Beeste B 1147c
Beeste C 1000c
Slagbulle 1102c

Ingestuur deur:  Elite Afslaers


Limpopo RPO30 Maart 2010 (Pryse maandeliks bygewerk)Dorp:  Limpopo RPO

Produk Prys
Speenkalf 201kg tot 250kg 1538c 
Bees A2 gemiddeld 2527c
Bees AB2 gemiddeld 2477c
Bees B2 gemiddeld 2427c
Bees C2 gemiddeld 1906c
A2 lam 3752c

Ingestuur deur:  RPO Limpopo, 30 Maart 2010


Gouda11 Mei 2010Dorp:  Gouda

Produk Prys
Speenkalf tot 200kg 1450c
Speenkalf 201kg tot 250kg 1400c
Speenkalf groter as 250Kg 1400c
Beeste A 1300c
Beeste B 1150c
Beeste C 980c
Slagooi 1200c
Vetooi 1100c
Slaglam 1700c
Stoorlam 1600c

Re: Vleisprysse

Posted: Sun May 16, 2010 5:55 pm
by Rudie Combrinck(9mm)
Dankie Yalair,Foxcreek

Yalair kallers is al biekie swaar geweeg verlede donderdag 245kg.
Wat is jou prys vir 200kg kallers?
Groete Rudie