Jou bestelling al in vir Cassie se DVD?jayzet wrote: Sat May 09, 2020 9:53 pm Ok/goed/ sal nie weer vra nie. Jy sal seker te veel geld/inkomste/mulas verloor/weggee/opoffer voordat jy jou videos in die mark plaas/versprei/bemark.
Het werklik gedink hierdie forum is vir ondersteuning/reghelp/korregeer/nasien vir almal wat deelneem aan gesprekke.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
GRT Gordon's Reloading Tool Community
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Ruaan
Jy het mos nou gehoor, geen verdere vrae nie asb!
Jy het mos nou gehoor, geen verdere vrae nie asb!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Ag sorry man Wouter! Ek probeer net help.
-
jayzet
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Ruaan
Nee, ek is baie gelukkig met QL en die insette van die forum.
Om nou weer van voor af te leer is nie vir my beskore nie.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Nee, ek is baie gelukkig met QL en die insette van die forum.
Om nou weer van voor af te leer is nie vir my beskore nie.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- likweD
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Goeienaand julle,
So kom die agtertos ook in die kraal. Ek het afgelope 18 maande nie veel kans gehad om aan skiet en herlaai te spandeer nie. So kom ek toevallig op die SA Jagters artikel oor GRT af oor die naweek. Moet sê ek is baie aangenaam verras.
Ek is nog altyd te suinig om QL te koop aangesien ek net vir stokperdjie herlaai en skiet. Ek het vinnig GRT afgelaai en opgestart.
Ek het nou al my akkurate ladings wat ek vir my 30-06 het met S365 341 en 361 met Hornady en Nosler koele in GRT ingevoer en almal is op node (of halfnode) en die ladings wat in dieselfde POA skiet lê op dieselfde node nommer.
So tada, geen rede om meer te wonder of ek vir QL moet spaar nie.
Sou maar net die ondervinding deel ter wille van ander wat dalk ook nie QL wil koop nie maar op n plek wil begin om bietjie tegnologie te gebruik.
Groete,
Halvar
Sent from my SM-P605 using Tapatalk

Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Ek geniet ook GRT
Vir my is die groot verskil dat dit 10 keer vinniger werk as QL
Sent from my iPhone using Tapatalk
Vir my is die groot verskil dat dit 10 keer vinniger werk as QL
Sent from my iPhone using Tapatalk
- likweD
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Ek het nog nooit vantevore met QL gewerk nie. Maar GRT se kalibrasie deur die OBT knoppie is indrukwekkend!Apie wrote:Ek geniet ook GRT
Vir my is die groot verskil dat dit 10 keer vinniger werk as QL
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Goeie middag.
Ek het ook nou met GRT begin speel.
My werklike spoed en GRT se voorspelling verskil.
Waar soek ek vir die oorsaak?
Ek glo/hoop my input waardes is korrek.
Ek gebruik 365 maar soos ons weet verskil die brandtempo redelik baie.
Hoe hanteer GRT dit aangesien daar net een 365 is en die burnrate kan nie aangepas word soos by quickload nie.
Moet ek my lading aanpas om die reraamde spoed en werklike dieselfde te kry?

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Ja pas net jou spoed aan om by jou lading te pas, as die res van jou waardes reg is en daar is niks snaaks aan die gang met jou lading nie is dit al wat nodig is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Die probleem is ek het nie die opsie om spoed aan te pas nie.
Dit word gegee.
Ek kan wel die lading aanpas om by hulle spoed te kom.
Dit verskil dan egter van wat ek werklik laai.

- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Pos #57 het die antwoord.
Jy moet kalibreer mbv OBT ikon en dan daardie kruitwaardes k en Ba in GRT laai.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Jy moet kalibreer mbv OBT ikon en dan daardie kruitwaardes k en Ba in GRT laai.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Jy moet jou lading en spoed onder die "measurement" tab in sit. Dan sit jy die selfde kruit lading in onder die kruit afdeling. As jy dan die OBT berekening doen, dan pas GRT self die spoed aan om by jou werklike data te pas.30-06 wrote: Mon May 24, 2021 1:24 pm Die probleem is ek het nie die opsie om spoed aan te pas nie.
Dit word gegee.
Ek kan wel die lading aanpas om by hulle spoed te kom.
Dit verskil dan egter van wat ek werklik laai.
Indien jy sukkel, kontak my 072 5dubbel9 65dubbel1
Groete
Andre
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Ek het nou met GRT gespeel, en ek moet se... Hy stem ooreen met my ladings, waar QL glad nie saam stem nie...
Al wat ek oor wonder, en wat ek graag meer inligting oor wil he, is die druk kalibrasie... Of druk waarde... Tot nou toe voel dit of daai druk waarde net 'n duimsuig waarde is...

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Dagsê.SinWolf wrote: Mon Jun 21, 2021 3:49 pm Ek het nou met GRT gespeel, en ek moet se... Hy stem ooreen met my ladings, waar QL glad nie saam stem nie...
Al wat ek oor wonder, en wat ek graag meer inligting oor wil he, is die druk kalibrasie... Of druk waarde... Tot nou toe voel dit of daai druk waarde net 'n duimsuig waarde is...
Ek is nuuskierig oor jou stelling. Jy meld dat GRT saam stem met jou ladings, maar QL nie.
Kan jy asseblief uitwei op die stelling.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- SinWolf
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Volgens QL se berekeninge moet ek 48.0gr H4895 laai om op node te wees...Gawie(13mm) wrote: Tue Jun 22, 2021 7:25 amDagsê.SinWolf wrote: Mon Jun 21, 2021 3:49 pm Ek het nou met GRT gespeel, en ek moet se... Hy stem ooreen met my ladings, waar QL glad nie saam stem nie...
Al wat ek oor wonder, en wat ek graag meer inligting oor wil he, is die druk kalibrasie... Of druk waarde... Tot nou toe voel dit of daai druk waarde net 'n duimsuig waarde is...
Ek is nuuskierig oor jou stelling. Jy meld dat GRT saam stem met jou ladings, maar QL nie.
Kan jy asseblief uitwei op die stelling.
Met 48.0gr skiet ek n 2.5 MOA groep op 100m...
GRT se berekeninge wys ek moet 48.8gr laai om op node te wees... met 48.8gr skiet ek n 0.72 MOA groep...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Dankie Sinwolf.
Ek speel self met albei. Op die stadium is ek nie pro of anti enige een nie. Albei het sy plek. Ek het jou 'n PM gestuur.
Groetnis,
Gawie
Ek speel self met albei. Op die stadium is ek nie pro of anti enige een nie. Albei het sy plek. Ek het jou 'n PM gestuur.
Groetnis,
Gawie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Sinwolf, ek krap ook so tussen die 2. Wil jy nie jou data opsit sodat ek dit kan gebruik nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
SAl ook graag wil uit toets, waar kan mens die program aan die hande kry? Sien net opsies waar jy 'n mmandelikse aftrek order moet opteken, of kyk ek weer iets mis.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Ek het gisteraand GRT afgelaai en volgens die vinnige vergelyking met my bestaande data en ladings, lyk dit belowend! Ek sal die naweek bietjie gaan toets of GRT se voorspelling met 'n vriend se geweer, akkuraat is. Ek het lank QL gebruik en kan nie werklik sê dat GRT beter of slegter is nie...
Aim small, miss small
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
GRT en QL kom maar basies by dieselfde som uit.
GRT is net heelwat vinniger
Sent from my iPhone using Tapatalk
GRT is net heelwat vinniger
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Stem en die groot voordeel van GRT is dat hul die brandspoed van die kruite gereeld kalibreer.Apie wrote: Tue Jun 22, 2021 10:32 am GRT en QL kom maar basies by dieselfde som uit.
GRT is net heelwat vinniger
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
So niemand gebruik meer Somchem se boekie nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
As daar nie Somchem kruit beskikbaar is nie kan die boekie ook maar gebruik word om mee vuur te maak.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community
Daardie boekie, al is hy oud, het nog baie bruikbare inligting in oor doplengtes, realiteit van druk en die loopbewegings. Vir 'n nuwe herlaaier sal dit dan handig wees.