GRT Gordon's Reloading Tool Community

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by ruaanb »

jayzet wrote: Sat May 09, 2020 9:53 pm Ok/goed/ sal nie weer vra nie. Jy sal seker te veel geld/inkomste/mulas verloor/weggee/opoffer voordat jy jou videos in die mark plaas/versprei/bemark.
Het werklik gedink hierdie forum is vir ondersteuning/reghelp/korregeer/nasien vir almal wat deelneem aan gesprekke.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Jou bestelling al in vir Cassie se DVD?
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Wouter Roets »

Ruaan

Jy het mos nou gehoor, geen verdere vrae nie asb!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by ruaanb »

Ag sorry man Wouter! Ek probeer net help.
jayzet
Full Member
Full Member
Posts: 177
Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by jayzet »

Ruaan
Nee, ek is baie gelukkig met QL en die insette van die forum.
Om nou weer van voor af te leer is nie vir my beskore nie.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

User avatar
likweD
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by likweD »

Goeienaand julle,

So kom die agtertos ook in die kraal. Ek het afgelope 18 maande nie veel kans gehad om aan skiet en herlaai te spandeer nie. So kom ek toevallig op die SA Jagters artikel oor GRT af oor die naweek. Moet sê ek is baie aangenaam verras.

Ek is nog altyd te suinig om QL te koop aangesien ek net vir stokperdjie herlaai en skiet. Ek het vinnig GRT afgelaai en opgestart.

Ek het nou al my akkurate ladings wat ek vir my 30-06 het met S365 341 en 361 met Hornady en Nosler koele in GRT ingevoer en almal is op node (of halfnode) en die ladings wat in dieselfde POA skiet lê op dieselfde node nommer.

So tada, geen rede om meer te wonder of ek vir QL moet spaar nie.

Sou maar net die ondervinding deel ter wille van ander wat dalk ook nie QL wil koop nie maar op n plek wil begin om bietjie tegnologie te gebruik.

Groete,

Halvar

Sent from my SM-P605 using Tapatalk

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Apie »

Ek geniet ook GRT

Vir my is die groot verskil dat dit 10 keer vinniger werk as QL

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
likweD
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by likweD »

Apie wrote:Ek geniet ook GRT

Vir my is die groot verskil dat dit 10 keer vinniger werk as QL

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het nog nooit vantevore met QL gewerk nie. Maar GRT se kalibrasie deur die OBT knoppie is indrukwekkend!

Sent from my SM-P605 using Tapatalk

30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by 30-06 »

Goeie middag.
Ek het ook nou met GRT begin speel.
My werklike spoed en GRT se voorspelling verskil.
Waar soek ek vir die oorsaak?
Ek glo/hoop my input waardes is korrek.
Ek gebruik 365 maar soos ons weet verskil die brandtempo redelik baie.
Hoe hanteer GRT dit aangesien daar net een 365 is en die burnrate kan nie aangepas word soos by quickload nie.
Moet ek my lading aanpas om die reraamde spoed en werklike dieselfde te kry?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Capt. Yoda »

Ja pas net jou spoed aan om by jou lading te pas, as die res van jou waardes reg is en daar is niks snaaks aan die gang met jou lading nie is dit al wat nodig is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by 30-06 »

Die probleem is ek het nie die opsie om spoed aan te pas nie.
Dit word gegee.
Ek kan wel die lading aanpas om by hulle spoed te kom.
Dit verskil dan egter van wat ek werklik laai.
User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by dennisinpe »

Pos #57 het die antwoord.
Jy moet kalibreer mbv OBT ikon en dan daardie kruitwaardes k en Ba in GRT laai.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by 30-06 »

Dankie
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Andre308 »

30-06 wrote: Mon May 24, 2021 1:24 pm Die probleem is ek het nie die opsie om spoed aan te pas nie.
Dit word gegee.
Ek kan wel die lading aanpas om by hulle spoed te kom.
Dit verskil dan egter van wat ek werklik laai.
Jy moet jou lading en spoed onder die "measurement" tab in sit. Dan sit jy die selfde kruit lading in onder die kruit afdeling. As jy dan die OBT berekening doen, dan pas GRT self die spoed aan om by jou werklike data te pas.

Indien jy sukkel, kontak my 072 5dubbel9 65dubbel1

Groete
Andre
User avatar
SinWolf
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by SinWolf »

Ek het nou met GRT gespeel, en ek moet se... Hy stem ooreen met my ladings, waar QL glad nie saam stem nie...

Al wat ek oor wonder, en wat ek graag meer inligting oor wil he, is die druk kalibrasie... Of druk waarde... Tot nou toe voel dit of daai druk waarde net 'n duimsuig waarde is...
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Gawie(13mm) »

SinWolf wrote: Mon Jun 21, 2021 3:49 pm Ek het nou met GRT gespeel, en ek moet se... Hy stem ooreen met my ladings, waar QL glad nie saam stem nie...

Al wat ek oor wonder, en wat ek graag meer inligting oor wil he, is die druk kalibrasie... Of druk waarde... Tot nou toe voel dit of daai druk waarde net 'n duimsuig waarde is...
Dagsê.
Ek is nuuskierig oor jou stelling. Jy meld dat GRT saam stem met jou ladings, maar QL nie.
Kan jy asseblief uitwei op die stelling.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
SinWolf
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Wed Jun 19, 2013 6:57 am

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by SinWolf »

Gawie(13mm) wrote: Tue Jun 22, 2021 7:25 am
SinWolf wrote: Mon Jun 21, 2021 3:49 pm Ek het nou met GRT gespeel, en ek moet se... Hy stem ooreen met my ladings, waar QL glad nie saam stem nie...

Al wat ek oor wonder, en wat ek graag meer inligting oor wil he, is die druk kalibrasie... Of druk waarde... Tot nou toe voel dit of daai druk waarde net 'n duimsuig waarde is...
Dagsê.
Ek is nuuskierig oor jou stelling. Jy meld dat GRT saam stem met jou ladings, maar QL nie.
Kan jy asseblief uitwei op die stelling.
Volgens QL se berekeninge moet ek 48.0gr H4895 laai om op node te wees...

Met 48.0gr skiet ek n 2.5 MOA groep op 100m...

GRT se berekeninge wys ek moet 48.8gr laai om op node te wees... met 48.8gr skiet ek n 0.72 MOA groep...
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Gawie(13mm) »

Dankie Sinwolf.
Ek speel self met albei. Op die stadium is ek nie pro of anti enige een nie. Albei het sy plek. Ek het jou 'n PM gestuur.
Groetnis,
Gawie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by tripodmvr »

Sinwolf, ek krap ook so tussen die 2. Wil jy nie jou data opsit sodat ek dit kan gebruik nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Yogi »

SAl ook graag wil uit toets, waar kan mens die program aan die hande kry? Sien net opsies waar jy 'n mmandelikse aftrek order moet opteken, of kyk ek weer iets mis.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Eugene »

Ek het gisteraand GRT afgelaai en volgens die vinnige vergelyking met my bestaande data en ladings, lyk dit belowend! Ek sal die naweek bietjie gaan toets of GRT se voorspelling met 'n vriend se geweer, akkuraat is. Ek het lank QL gebruik en kan nie werklik sê dat GRT beter of slegter is nie...
Aim small, miss small
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Apie »

GRT en QL kom maar basies by dieselfde som uit.
GRT is net heelwat vinniger

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 994
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Kallie Fernhout »

Apie wrote: Tue Jun 22, 2021 10:32 am GRT en QL kom maar basies by dieselfde som uit.
GRT is net heelwat vinniger

Sent from my iPhone using Tapatalk
Stem en die groot voordeel van GRT is dat hul die brandspoed van die kruite gereeld kalibreer.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Capt. Yoda »

So niemand gebruik meer Somchem se boekie nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by Smith223 »

Capt. Oblivious wrote: Tue Jun 22, 2021 11:20 am So niemand gebruik meer Somchem se boekie nie?
:laugh: :laugh:
As daar nie Somchem kruit beskikbaar is nie kan die boekie ook maar gebruik word om mee vuur te maak. >:D
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: GRT Gordon's Reloading Tool Community

Post by tripodmvr »

Daardie boekie, al is hy oud, het nog baie bruikbare inligting in oor doplengtes, realiteit van druk en die loopbewegings. Vir 'n nuwe herlaaier sal dit dan handig wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply