Eerste custom bou proses-F/TR

User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by DawieKotze »

Bitter mooi geweer, maar die belangrikste is dat hy ook baie mooi skiet!!

Geluk!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Pinkes »

Dankie

Ja,sover baie beindruk! Begin nou meer die 308 manne verstaan/glo...
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by JacquesT (Stompe) »

Geluk Dirk,

Dit is 'n vrek mooi roer. Ek hoop hy bring jou net geluk en klomp Vkolle.

Groete
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Chevvy SS »

Demmit, vir mooi en groepering!
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by .270 Man »

Wow hy loop soos stroop.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Alberts »

Lyk soos 'n "10 skoot in een gat geweer"... As jy jou kant bring. Haha Baie mooi!

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3968
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by tau »

Wel eerste moet jy kan skiet om konstant sulke klein groepies te kan skiet tydens lading ontwikkeling!!!!

Mooi geweer, Mooier groepe!!!

Geniet die geweer.

Jy kan nou vrek goed skiet en die geweer ook.

Jammer as ons Hijack ek sit dink net nou weer.

Nou die hele argument(ek gebruik hom vir my vinnige gewere en hoekom ek my .308 verkoop het) oor die "platskiet" gewere wat meer aagepas is vir vlakte jag. As jy 'n blinddoek opsit en oormowwe en julle sit 'n gong uit en ry weg vanaf die gong sonder dat jy die hoek, afstand of wind weet en jy ry weg vanaf die gong met die raakskiet .308 of 'n .300 WSM wat darem ook MOA kan skiet. Wat gaan jou tyd verskil wees om jou eersteskoot op teiken te kry? Dit moet darem nou 250m plus wees.

Ons wat in die Suide van Nam of die duine jag praat altyd van die vinnig skut, geweer en min tyd kombinasie. EK het vanjaar vir die eerstekeer gesien hoe 'n average skut met 'n 1;9 twist 22-250 met 'n Burris Eliminator 'n topskut se gat skop wat met 'n 30-06 + Vortex Viper combo skiet. Net Omdat hy vinniger op teiken was en kon aanpas by die bok se bewegings. Skote wat 350-500m.

Ek weet hierdie is 'n FTR geweer en nie 'n vlakte jag geweer nie, maar dit sal 'n indrukwekende job doen om so paar MAGNUM skuts se teorie te knak. Ek heelvoor natuurlik.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by JPS »

swc-tr wrote:Jan, bou nou vir jou ook 'n .308 GEWEER............!!
Ek het mos nou klaar een gebou, en hy was nogal met gaaitjie visier ook aan gebou gewees.

Maar ek is so deur vriende uitgetrap dat wk nou maar die visiere afgehaal het na beloftes van scopes gee deur hulle vir die ding.

Ps. Dis wel nie myne nie maar vir my seun gebou ++>:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by JPS on Mon Oct 29, 2018 4:23 pm, edited 1 time in total.
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Pinkes »

JPS wrote:
swc-tr wrote:Jan, bou nou vir jou ook 'n .308 GEWEER............!!
Dis wel nie myne nie maar vir my seun gebou ++>:
...soos hulle op troues sing!!...how the hell should we believe you...! :laugh: :laugh:
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by JPS »

Pinkes wrote:

Die bewys is nou daar ;D
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Francoisv »

JPS wrote:
swc-tr wrote:Jan, bou nou vir jou ook 'n .308 GEWEER............!!
Ek het mos nou klaar een gebou, en hy was nogal met gaaitjie visier ook aan gebou gewees.

Maar ek is so deur vriende uitgetrap dat wk nou maar die visiere afgehaal het na beloftes van scopes gee deur hulle vir die ding.

Ps. Dis wel nie myne nie maar vir my seun gebou ++>:
Ek bou ook vir my ‘dogter’ ‘n geweer.

“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1519
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by swc-tr »

Jan en Francois, julle het gelukkig wyse kinders, ek weet net nie hoekom julle die pad byster geraak het nie.....................!
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Pinkes »

More manne

Het vanoggend TPL gaan skiet om die jump te bepaal...

Ek het 5rondte per tpl in round robin metode geskiet.

Uit die foto kan n man maklik sien watse een gaan gebruik word 8)

http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/308tpl_zpszydhkqtg.jpg

Sal die naweek hom op langafstand gaan toets om te bevestig en dan my laaste terugvoer hier
kom gee...!

Groete
P
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Apie »

Pinkes wrote:More manne

Ai jou imperialis(ons bly in ZA)

Druk hulle nou nog bietjie meer in.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Heinz Petersen »

Weereens n bewys watter rol TPL speel.
Jy begin vroeg in die oggend speel :)
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1519
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by swc-tr »

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Capt. Yoda »

Is darem lekker as n geweer so skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Swede »

Baie mooi!! teen watter spoed skiet jy daai SMK's?
And as thy days, so shall thy strength be
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Pinkes »

Sal nou moet skiet en kyk na die korter TPL verstelling maar dink dit sal in die 2650-2660 wees.
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Pinkes »

Ok manne

Net n laaste update.

Ek het op n spoed van 2620fps besluit,dan is ek nog onder druk,alhoewel 2650fps my beplande spoed was
is ek nou tevrede. Het vrydag na werk gou gaan kyk hoe hy skiet op 900m.Het 21 gelaaide virgin brass rondtes saam gevat. Wou sien hoe hy skiet met 2 sighter + 15 opvolgende skote. Het gesien dat hy by skoot 10-11 rond begin hoër skiet. (die was teen rekord tyd geskiet,maar sal nie se hoe vinnig dit was nie,manne sal met my raas!) Was impressed gewees om die minste te se.

Het toe die laaste 4virgin brass rondtes geskiet vir n groep nadat loop mooi afgekoel het...Al wat ek kan se is dat die geweer skiet en die Sierras maak verbasend bitter mooi!!

https://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/308%20900m_zpsoolqnl2u.jpg

Nou moet daar net geoefen word!

Groete
P
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1519
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by swc-tr »

Mooi Dirk.
Dagboek solank die 2de Feb 2019, jy kan kom oefen by die MP Ope.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by JPS »

Pinkes wrote:Ok manne

Net n laaste update.

Ek het op n spoed van 2620fps besluit,dan is ek nog onder druk,alhoewel 2650fps my beplande spoed was
is ek nou tevrede. Het vrydag na werk gou gaan kyk hoe hy skiet op 900m.Het 21 gelaaide virgin brass rondtes saam gevat. Wou sien hoe hy skiet met 2 sighter + 15 opvolgende skote. Het gesien dat hy by skoot 10-11 rond begin hoër skiet. (die was teen rekord tyd geskiet,maar sal nie se hoe vinnig dit was nie,manne sal met my raas!) Was impressed gewees om die minste te se.

Het toe die laaste 4virgin brass rondtes geskiet vir n groep nadat loop mooi afgekoel het...Al wat ek kan se is dat die geweer skiet en die Sierras maak verbasend bitter mooi!!

https://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/308%20900m_zpsoolqnl2u.jpg

Nou moet daar net geoefen word!

Groete
P
Kyk 4 skote in 54mm op 900m os fenominaal. En dit met Sierras wat nie verondersel is that m in 1-11 twist te kan skiet nie ++>:

Schalk, Dirk het die hele jaar se skietprogram klaar. MP is net baie wyd vir hom hy sal dit maar lang naweek skiet moet maak ;)
User avatar
WSM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by WSM »

Dirk se geweer onder die vergrootglas in Accurate Shooter!

http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... -f-tr-rig/
RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1519
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by swc-tr »

Dirk, hoe maak daai geweer en die Sierra's?
Jy is mos nou by die SA Ope Bisley in Bftn, vertel ons hoe dit gaan en wat doen die roer.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Post by Apie »

swc-tr wrote:Dirk, hoe maak daai geweer en die Sierra's?
Jy is mos nou by die SA Ope Bisley in Bftn, vertel ons hoe dit gaan en wat doen die roer.
Nadat die 155 en 185 manne gesienn het is hulle nou almal besig om planne te maak vir 1-10 of 1-9 twist looe om 200greiners te gooi!

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Post Reply