Eerste custom bou proses-F/TR
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Bitter mooi geweer, maar die belangrikste is dat hy ook baie mooi skiet!!
Geluk!
Geluk!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1227
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Dankie
Ja,sover baie beindruk! Begin nou meer die 308 manne verstaan/glo...
Ja,sover baie beindruk! Begin nou meer die 308 manne verstaan/glo...
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Geluk Dirk,
Dit is 'n vrek mooi roer. Ek hoop hy bring jou net geluk en klomp Vkolle.
Groete
Dit is 'n vrek mooi roer. Ek hoop hy bring jou net geluk en klomp Vkolle.
Groete
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Demmit, vir mooi en groepering!
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Wow hy loop soos stroop.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Lyk soos 'n "10 skoot in een gat geweer"... As jy jou kant bring. Haha Baie mooi!
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3969
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Wel eerste moet jy kan skiet om konstant sulke klein groepies te kan skiet tydens lading ontwikkeling!!!!
Mooi geweer, Mooier groepe!!!
Geniet die geweer.
Jy kan nou vrek goed skiet en die geweer ook.
Jammer as ons Hijack ek sit dink net nou weer.
Nou die hele argument(ek gebruik hom vir my vinnige gewere en hoekom ek my .308 verkoop het) oor die "platskiet" gewere wat meer aagepas is vir vlakte jag. As jy 'n blinddoek opsit en oormowwe en julle sit 'n gong uit en ry weg vanaf die gong sonder dat jy die hoek, afstand of wind weet en jy ry weg vanaf die gong met die raakskiet .308 of 'n .300 WSM wat darem ook MOA kan skiet. Wat gaan jou tyd verskil wees om jou eersteskoot op teiken te kry? Dit moet darem nou 250m plus wees.
Ons wat in die Suide van Nam of die duine jag praat altyd van die vinnig skut, geweer en min tyd kombinasie. EK het vanjaar vir die eerstekeer gesien hoe 'n average skut met 'n 1;9 twist 22-250 met 'n Burris Eliminator 'n topskut se gat skop wat met 'n 30-06 + Vortex Viper combo skiet. Net Omdat hy vinniger op teiken was en kon aanpas by die bok se bewegings. Skote wat 350-500m.
Ek weet hierdie is 'n FTR geweer en nie 'n vlakte jag geweer nie, maar dit sal 'n indrukwekende job doen om so paar MAGNUM skuts se teorie te knak. Ek heelvoor natuurlik.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Ek het mos nou klaar een gebou, en hy was nogal met gaaitjie visier ook aan gebou gewees.swc-tr wrote:Jan, bou nou vir jou ook 'n .308 GEWEER............!!
Maar ek is so deur vriende uitgetrap dat wk nou maar die visiere afgehaal het na beloftes van scopes gee deur hulle vir die ding.
Ps. Dis wel nie myne nie maar vir my seun gebou
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by JPS on Mon Oct 29, 2018 4:23 pm, edited 1 time in total.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1227
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
...soos hulle op troues sing!!...how the hell should we believe you...!JPS wrote:Dis wel nie myne nie maar vir my seun gebouswc-tr wrote:Jan, bou nou vir jou ook 'n .308 GEWEER............!!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Die bewys is nou daarPinkes wrote:...soos hulle op troues sing!!...how the hell should we believe you...!JPS wrote:Dis wel nie myne nie maar vir my seun gebouswc-tr wrote:Jan, bou nou vir jou ook 'n .308 GEWEER............!!![]()
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Ek bou ook vir my ‘dogter’ ‘n geweer.JPS wrote:Ek het mos nou klaar een gebou, en hy was nogal met gaaitjie visier ook aan gebou gewees.swc-tr wrote:Jan, bou nou vir jou ook 'n .308 GEWEER............!!
Maar ek is so deur vriende uitgetrap dat wk nou maar die visiere afgehaal het na beloftes van scopes gee deur hulle vir die ding.
Ps. Dis wel nie myne nie maar vir my seun gebou
“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Jan en Francois, julle het gelukkig wyse kinders, ek weet net nie hoekom julle die pad byster geraak het nie.....................!
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1227
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
More manne
Het vanoggend TPL gaan skiet om die jump te bepaal...
Ek het 5rondte per tpl in round robin metode geskiet.
Uit die foto kan n man maklik sien watse een gaan gebruik word
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/308tpl_zpszydhkqtg.jpg
Sal die naweek hom op langafstand gaan toets om te bevestig en dan my laaste terugvoer hier
kom gee...!
Groete
P

Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Ai jou imperialis(ons bly in ZA)Pinkes wrote:More manne
Het vanoggend TPL gaan skiet om die jump te bepaal...
Ek het 5rondte per tpl in round robin metode geskiet.
Uit die foto kan n man maklik sien watse een gaan gebruik word![]()
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/308tpl_zpszydhkqtg.jpg
Sal die naweek hom op langafstand gaan toets om te bevestig en dan my laaste terugvoer hier
kom gee...!
Groete
P
Druk hulle nou nog bietjie meer in.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Weereens n bewys watter rol TPL speel.
Jy begin vroeg in die oggend speel
Jy begin vroeg in die oggend speel
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Is darem lekker as n geweer so skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Baie mooi!! teen watter spoed skiet jy daai SMK's?
And as thy days, so shall thy strength be
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1227
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Sal nou moet skiet en kyk na die korter TPL verstelling maar dink dit sal in die 2650-2660 wees.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1227
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Ok manne
Net n laaste update.
Ek het op n spoed van 2620fps besluit,dan is ek nog onder druk,alhoewel 2650fps my beplande spoed was
is ek nou tevrede. Het vrydag na werk gou gaan kyk hoe hy skiet op 900m.Het 21 gelaaide virgin brass rondtes saam gevat. Wou sien hoe hy skiet met 2 sighter + 15 opvolgende skote. Het gesien dat hy by skoot 10-11 rond begin hoër skiet. (die was teen rekord tyd geskiet,maar sal nie se hoe vinnig dit was nie,manne sal met my raas!) Was impressed gewees om die minste te se.
Het toe die laaste 4virgin brass rondtes geskiet vir n groep nadat loop mooi afgekoel het...Al wat ek kan se is dat die geweer skiet en die Sierras maak verbasend bitter mooi!!
https://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/308%20900m_zpsoolqnl2u.jpg
Nou moet daar net geoefen word!

Mooi Dirk.
Dagboek solank die 2de Feb 2019, jy kan kom oefen by die MP Ope.
Dagboek solank die 2de Feb 2019, jy kan kom oefen by die MP Ope.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Kyk 4 skote in 54mm op 900m os fenominaal. En dit met Sierras wat nie verondersel is that m in 1-11 twist te kan skiet niePinkes wrote:Ok manne
Net n laaste update.
Ek het op n spoed van 2620fps besluit,dan is ek nog onder druk,alhoewel 2650fps my beplande spoed was
is ek nou tevrede. Het vrydag na werk gou gaan kyk hoe hy skiet op 900m.Het 21 gelaaide virgin brass rondtes saam gevat. Wou sien hoe hy skiet met 2 sighter + 15 opvolgende skote. Het gesien dat hy by skoot 10-11 rond begin hoër skiet. (die was teen rekord tyd geskiet,maar sal nie se hoe vinnig dit was nie,manne sal met my raas!) Was impressed gewees om die minste te se.
Het toe die laaste 4virgin brass rondtes geskiet vir n groep nadat loop mooi afgekoel het...Al wat ek kan se is dat die geweer skiet en die Sierras maak verbasend bitter mooi!!
https://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/308%20900m_zpsoolqnl2u.jpg
Nou moet daar net geoefen word!
Groete
P
Schalk, Dirk het die hele jaar se skietprogram klaar. MP is net baie wyd vir hom hy sal dit maar lang naweek skiet moet maak
- WSM
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Dirk se geweer onder die vergrootglas in Accurate Shooter!
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... -f-tr-rig/
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... -f-tr-rig/
RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Dirk, hoe maak daai geweer en die Sierra's?
Jy is mos nou by die SA Ope Bisley in Bftn, vertel ons hoe dit gaan en wat doen die roer.
Jy is mos nou by die SA Ope Bisley in Bftn, vertel ons hoe dit gaan en wat doen die roer.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Eerste custom bou proses-F/TR
Nadat die 155 en 185 manne gesienn het is hulle nou almal besig om planne te maak vir 1-10 of 1-9 twist looe om 200greiners te gooi!swc-tr wrote:Dirk, hoe maak daai geweer en die Sierra's?
Jy is mos nou by die SA Ope Bisley in Bftn, vertel ons hoe dit gaan en wat doen die roer.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro