Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post Reply
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by marno »

Ek gaan kyk of ek die naweek paar varke by ons kan afhaal as daar tyd is.  Moet eers 'n eland utihaal.

Al probleem is die gras is lekker lank om meeste plekke.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Piet-Skiet wrote: So julle wil nog skiet in september?
ek wonder ook?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by marno »

LOL, julle klomp eager beavers.  hehehehe
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jagbehep

Jy kan maar die 'coordinates' aanstuur,terwyl die ander wik en weeg kan ek en jy al lankal blad geskud het en n vark of 2 aan die hak hang. Ek is elke 2de naweek af,so as dit met jou reg is laat weet asb. 0741495711 ek werk die naweek van die 2de en 16deJulie maar is 9de en 23ste af.

Groette

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Problem Animal Control wrote: Jagbehep

Jy kan maar die 'coordinates' aanstuur,terwyl die ander wik en weeg kan ek en jy al lankal blad geskud het en n vark of 2 aan die hak hang. Ek is elke 2de naweek af,so as dit met jou reg is laat weet asb. 0741495711 ek werk die naweek van die 2de en 16deJulie maar is 9de en 23ste af.

Groette

PAC
nou so moet n bek praat.  PAC kom ons kyk of nog manne kry wat ons l;aat weet dat september reg is dan maak on dit een van daai 2 naweke wat Blok voorgestel het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

As julle van my vergeet vir September gaan die duiwel julle haal.......o die vet weet.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JPS »

Dawid,

Ons wag dan nou juis vir September dan is jy mos weer op SA bodem of hoe ;)

Groete
JP
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Dankie manne
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Frikkiedbr »

Goeie More manne, ek wil ook graag kom in September as ek mag. Ek het nie 'n roer nie maar sal graag wil kom en sien hoe julle varkies skiet en daai jakkalse.
En sommer sien hoe die gesoute jagters lyk. Dan kan mens die name by die gesigte plaas. S? net wanneer in September asseblief? Hoop grummy sal ook daar wees  :)
Lekker dag vir almal 8)
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Stadsjapie

Ek glonie daar kan n pyn daarmee wees nie ons moet seker maar net sekerheid kry by die Hoofseun van " Operasie Varkjag "genaamd Jagbehep.

Onthou net dis n goeie 440km daar van jou af.

Ons gaan seker almal by langs die rivier uitspan die aand en vir die manne wat le plek soek ...ekt n paar tente en kan saambring as dit moet.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Frikkiedbr »

Hello Hoofseun Jagbehep, mag ek maar kom  :-\ ok 440Km is 'n enkie maar glo dit kan baie lekker wees en baie leer  :)
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Stadsjapie wrote: Hello Hoofseun Jagbehep, mag ek maar kom  :-\ ok 440Km is 'n enkie maar glo dit kan baie lekker wees en baie leer  :)
natuurlik onthou net varke en jakalse is net verniet solank jy hulle raak skiet. as dit mis is, dan is daar n stuiwe boette ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

manne, ek gaan dalk eers weers satredag by internet kan uitkom, intussen moet julle maar vra vra en aanhou om mekaar op te sweep.

intussen gaan ek gou vir Bloemfontein en al sy geweerwinkels kuier, maar ek wonner maar of ons nie iets oor daai naweek moet spit nie?
Last edited by James Wilson on Wed Jun 29, 2011 7:23 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

piet, almal is natuurlik welkom.   maar ek sou voorstel kom kyk eers na die opset en geriewe en baie belangrik die soort geslskap. dan kan jy self besluit of jou vrou dit sal geniet in die toekoms.

ek dink hoeka daai klein Blok is n bl!ksem ;)   ek meen hoe dan anders hy is van Vryburg ;D

maar as haar saamkoms n voorwaarde is wat sy aan jou gee, dan kan ons haar by n spa inboek as sy nie van die opset hou nie.
Last edited by James Wilson on Wed Jun 29, 2011 8:45 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Ek luister aandagtig wat hier genoem word en ja ek gaan maar geen komentaar lewer nie. ;D Hulle se mos n stil bek is n heel bek. ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Piet dit is in christiana
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Rooies »

:laugh:Lyk vir my hier kom n aanslag op die varke en jakkalse soos daar by ST Nowhere as ek dit so lees en verstaan.

Rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Piet-Skiet wrote: So is alles nou reg vir begin september?
die manne moet maar net se.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Dit beter so wees, want ek kan nie wag nie

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JPS »

Net so....
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

die naweek van die 3e?

as almal nie daai naweek kan gaan nie, dan kan ons na n ander later datum ook kyk. maw ons kan die jag opdeel oor verskillende datums.  die volgende naweek van die 9e is ek nie beskikbaar nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

3de gaan moeilik wees dan is die Potch kursus alles na daai naweek het almal wat kursus toe kom ook gese is oop.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

BLOK wrote: 3de gaan moeilik wees dan is die Potch kursus alles na daai naweek het almal wat kursus toe kom ook gese is oop.

Blok
Piet, dan moet jy maar die naweek van die 3e kom en die ander manne dalk die 17e of so?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

nee, wat ek sien ek moet elke keer die uitnodiging/topic aan die brand skop. ek dink nie daar gaan een ou opdaag vir die varkjag naweke nie!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Piet-Skiet wrote: Sorry man ek het nie I notification gekry dat daar I nuwe post is nie. Jag watookal jou pas. Ek sal mar try inval. Sal bietjie met my pel gesels.
Piet, ek dink nog steeds jou naweek gaaan n paar manne trek. dit lyk net die manne se lus is so bietjie weg ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply