Varke begin oorneem in die Vrystaat!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Ek gaan kyk of ek die naweek paar varke by ons kan afhaal as daar tyd is. Moet eers 'n eland utihaal.
Al probleem is die gras is lekker lank om meeste plekke.

.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
ek wonder ook?Piet-Skiet wrote: So julle wil nog skiet in september?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
LOL, julle klomp eager beavers. hehehehe
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jagbehep
Jy kan maar die 'coordinates' aanstuur,terwyl die ander wik en weeg kan ek en jy al lankal blad geskud het en n vark of 2 aan die hak hang. Ek is elke 2de naweek af,so as dit met jou reg is laat weet asb. 0741495711 ek werk die naweek van die 2de en 16deJulie maar is 9de en 23ste af.
Groette
PAC

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
nou so moet n bek praat. PAC kom ons kyk of nog manne kry wat ons l;aat weet dat september reg is dan maak on dit een van daai 2 naweke wat Blok voorgestel het.Problem Animal Control wrote: Jagbehep
Jy kan maar die 'coordinates' aanstuur,terwyl die ander wik en weeg kan ek en jy al lankal blad geskud het en n vark of 2 aan die hak hang. Ek is elke 2de naweek af,so as dit met jou reg is laat weet asb. 0741495711 ek werk die naweek van die 2de en 16deJulie maar is 9de en 23ste af.
Groette
PAC
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
As julle van my vergeet vir September gaan die duiwel julle haal.......o die vet weet.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Dawid,
Ons wag dan nou juis vir September dan is jy mos weer op SA bodem of hoe
Groete
JP
Ons wag dan nou juis vir September dan is jy mos weer op SA bodem of hoe
Groete
JP
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Dankie manne
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Goeie More manne, ek wil ook graag kom in September as ek mag. Ek het nie 'n roer nie maar sal graag wil kom en sien hoe julle varkies skiet en daai jakkalse.
En sommer sien hoe die gesoute jagters lyk. Dan kan mens die name by die gesigte plaas. S? net wanneer in September asseblief? Hoop grummy sal ook daar wees
Lekker dag vir almal

"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Stadsjapie
Ek glonie daar kan n pyn daarmee wees nie ons moet seker maar net sekerheid kry by die Hoofseun van " Operasie Varkjag "genaamd Jagbehep.
Onthou net dis n goeie 440km daar van jou af.
Ons gaan seker almal by langs die rivier uitspan die aand en vir die manne wat le plek soek ...ekt n paar tente en kan saambring as dit moet.
Ek glonie daar kan n pyn daarmee wees nie ons moet seker maar net sekerheid kry by die Hoofseun van " Operasie Varkjag "genaamd Jagbehep.
Onthou net dis n goeie 440km daar van jou af.
Ons gaan seker almal by langs die rivier uitspan die aand en vir die manne wat le plek soek ...ekt n paar tente en kan saambring as dit moet.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Hello Hoofseun Jagbehep, mag ek maar kom
ok 440Km is 'n enkie maar glo dit kan baie lekker wees en baie leer 
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
natuurlik onthou net varke en jakalse is net verniet solank jy hulle raak skiet. as dit mis is, dan is daar n stuiwe boetteStadsjapie wrote: Hello Hoofseun Jagbehep, mag ek maar komok 440Km is 'n enkie maar glo dit kan baie lekker wees en baie leer
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
manne, ek gaan dalk eers weers satredag by internet kan uitkom, intussen moet julle maar vra vra en aanhou om mekaar op te sweep.
intussen gaan ek gou vir Bloemfontein en al sy geweerwinkels kuier, maar ek wonner maar of ons nie iets oor daai naweek moet spit nie?

Last edited by James Wilson on Wed Jun 29, 2011 7:23 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
piet, almal is natuurlik welkom. maar ek sou voorstel kom kyk eers na die opset en geriewe en baie belangrik die soort geslskap. dan kan jy self besluit of jou vrou dit sal geniet in die toekoms.
ek dink hoeka daai klein Blok is n bl!ksem
ek meen hoe dan anders hy is van Vryburg 
maar as haar saamkoms n voorwaarde is wat sy aan jou gee, dan kan ons haar by n spa inboek as sy nie van die opset hou nie.
ek dink hoeka daai klein Blok is n bl!ksem
maar as haar saamkoms n voorwaarde is wat sy aan jou gee, dan kan ons haar by n spa inboek as sy nie van die opset hou nie.
Last edited by James Wilson on Wed Jun 29, 2011 8:45 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Ek luister aandagtig wat hier genoem word en ja ek gaan maar geen komentaar lewer nie.
Hulle se mos n stil bek is n heel bek.

Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Piet dit is in christiana
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
:laugh:Lyk vir my hier kom n aanslag op die varke en jakkalse soos daar by ST Nowhere as ek dit so lees en verstaan.
Rooies
Rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
die manne moet maar net se.Piet-Skiet wrote: So is alles nou reg vir begin september?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Dit beter so wees, want ek kan nie wag nie
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Net so....
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
die naweek van die 3e?
as almal nie daai naweek kan gaan nie, dan kan ons na n ander later datum ook kyk. maw ons kan die jag opdeel oor verskillende datums. die volgende naweek van die 9e is ek nie beskikbaar nie.
as almal nie daai naweek kan gaan nie, dan kan ons na n ander later datum ook kyk. maw ons kan die jag opdeel oor verskillende datums. die volgende naweek van die 9e is ek nie beskikbaar nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
3de gaan moeilik wees dan is die Potch kursus alles na daai naweek het almal wat kursus toe kom ook gese is oop.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Piet, dan moet jy maar die naweek van die 3e kom en die ander manne dalk die 17e of so?BLOK wrote: 3de gaan moeilik wees dan is die Potch kursus alles na daai naweek het almal wat kursus toe kom ook gese is oop.
Blok
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
nee, wat ek sien ek moet elke keer die uitnodiging/topic aan die brand skop. ek dink nie daar gaan een ou opdaag vir die varkjag naweke nie!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Piet, ek dink nog steeds jou naweek gaaan n paar manne trek. dit lyk net die manne se lus is so bietjie wegPiet-Skiet wrote: Sorry man ek het nie I notification gekry dat daar I nuwe post is nie. Jag watookal jou pas. Ek sal mar try inval. Sal bietjie met my pel gesels.