Page 3 of 3

Re: Watter semi-auto sal julle aanbeveel?

Posted: Wed Nov 16, 2022 12:07 pm
by Dirkvh
Gerhardu wrote:Dankie Dirk. Ek kan nie besluit tussen n 14,16 of 18 duim nie.
Sny hom innie middel, 16". Praat ook met Askari oppie forum, hy kyk nou na AR15 koop en sal goeie raad kan gee, hy doen gewoonlik ordentlik navorsing voor hy oets koop.

Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk

Re: Watter semi-auto sal julle aanbeveel?

Posted: Wed Nov 16, 2022 12:09 pm
by Gerhardu
Maak so. Baie dankie.

Re: Watter semi-auto sal julle aanbeveel?

Posted: Wed Nov 16, 2022 12:40 pm
by Capt. Yoda
Gerhardu wrote: Wed Nov 16, 2022 11:37 am Ek weet hierdie is n ou draad. Maar waar is n lekker Happy medium met loop lengte op n AR vir van bietjie ver skiet en verdediging?
Wat in die naam van FK wil jy met n AR doen? Jy gaan jouself raak skiet

Re: Watter semi-auto sal julle aanbeveel?

Posted: Wed Nov 16, 2022 1:06 pm
by Gerhardu
Capt. Oblivious wrote: Wed Nov 16, 2022 12:40 pm
Gerhardu wrote: Wed Nov 16, 2022 11:37 am Ek weet hierdie is n ou draad. Maar waar is n lekker Happy medium met loop lengte op n AR vir van bietjie ver skiet en verdediging?
Wat in die naam van FK wil jy met n AR doen? Jy gaan jouself raak skiet
Dis vir as jy by my hek inry.

Re: Watter semi-auto sal julle aanbeveel?

Posted: Wed Nov 16, 2022 1:28 pm
by Capt. Yoda
hahahaha

Re: Watter semi-auto sal julle aanbeveel?

Posted: Tue Nov 22, 2022 11:27 am
by tau
Gerhardu wrote: Wed Nov 16, 2022 12:03 pm Dankie Dirk. Ek kan nie besluit tussen n 14,16 of 18 duim nie.
Gerhardu ek is nou nie 'n our Reccie of Navy seal nie so vat my raad vir wat dit is.

My AR is opgestel vir plaasaanval, self verdediging en CQB opgestel. Ek skiet net met hom ander 100m vir pret as ek op die skietbaan is, maar 90% van die tyd gebruik ek hom met drills in en uit huise en om geboue.

Myne is 16" loop met die inskuif kolf soos die meeste maar is. As ons 2- 3 manne in 'n gang af beweeg en sy maak vertrekke skoon voel hy klaar lank. So die 16 duim is net beheerbaar vir my. 10 of 14" sal verseker beter huis skoonmaak. Met 16" stoot jy wel daai 55gr koeel nog so rapsie vinniger. Nou op kort afstande gaan die skelm nog wil terug baklei en is my kans om raakgeskiet te word seker hoër so ek wil die vyand so effektief moontlik tref.

Ek kan wel gonge op 400m raak bewe met die 1 MOA Aimpoint na so paar skote so hy kan as dit moet. Op 100-200m kap ek die gonge nog redelik gereeld. Ek glo nie daar is bekende self verdedigings scenario's waar 'n persoon jouself met skote anderkant 50meter gaan verdedig nie.

Re: Watter semi-auto sal julle aanbeveel?

Posted: Tue Nov 22, 2022 2:50 pm
by Arnold
Dirkvh wrote: Wed Nov 16, 2022 11:59 am
Gerhardu wrote:Ek weet hierdie is n ou draad. Maar waar is n lekker Happy medium met loop lengte op n AR vir van bietjie ver skiet en verdediging?
14-16"

Ek het 'n 10" loop en werk okay tot 250m, maar baie van die kruit het nog nie ontbrand en is hoofsaaklik gekoop vir self verdediging en om maklik in bakkie te ry en hanteer. Pas mooi in 'n tennis rakket sak ook...

Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Sit asb 'n foto op, ek wil steeds so iets kry maar 11.5" of 12" sal reg wees vir my :)

Re: Watter semi-auto sal julle aanbeveel?

Posted: Tue Nov 22, 2022 2:54 pm
by Arnold
Gerhardu wrote: Wed Nov 16, 2022 11:37 am Ek weet hierdie is n ou draad. Maar waar is n lekker Happy medium met loop lengte op n AR vir van bietjie ver skiet en verdediging?
Wat is ver en watse tipe verdediging?

Re: Watter semi-auto sal julle aanbeveel?

Posted: Tue Nov 22, 2022 3:34 pm
by Capt. Yoda
Die ou en sy vrou het soveel spiere hulle kan daai 223 koeltjies somer gooi

Re: Watter semi-auto sal julle aanbeveel?

Posted: Wed Nov 23, 2022 5:58 pm
by Dirkvh
Arnold wrote:
Dirkvh wrote: Wed Nov 16, 2022 11:59 am
Gerhardu wrote:Ek weet hierdie is n ou draad. Maar waar is n lekker Happy medium met loop lengte op n AR vir van bietjie ver skiet en verdediging?
14-16"

Ek het 'n 10" loop en werk okay tot 250m, maar baie van die kruit het nog nie ontbrand en is hoofsaaklik gekoop vir self verdediging en om maklik in bakkie te ry en hanteer. Pas mooi in 'n tennis rakket sak ook...

Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Sit asb 'n foto op, ek wil steeds so iets kry maar 11.5" of 12" sal reg wees vir my :)
Hier is hy ArnoldImage

Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk

Re: Watter semi-auto sal julle aanbeveel?

Posted: Thu Nov 24, 2022 11:19 am
by Gerhardu
Arnold wrote: Tue Nov 22, 2022 2:54 pm
Gerhardu wrote: Wed Nov 16, 2022 11:37 am Ek weet hierdie is n ou draad. Maar waar is n lekker Happy medium met loop lengte op n AR vir van bietjie ver skiet en verdediging?
Wat is ver en watse tipe verdediging?
Vir hom seker 200-300m. Maar huis en om plaas.