Mojet 300wsm
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Mojet 300wsm
Dink daar was al n paar manne wat gesè het....geweer bou...nooit weer nie! Ek is een van hulle!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Mojet 300wsm
En nou waar is Mojet se goeie vriend nou om die storie te verklaar?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Mojet 300wsm
Ek sou my toe 11.1.11 as dit my geweer was.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Mojet 300wsm
Jammer om te hoor, dit suck! !!
Wat se Andre?
Wat se Andre?
- CalMul
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm
Re: Mojet 300wsm
Ai tog, hoekom moet mens altyd sukkel en baklei om goed reg te kry, dis so onnodig.
Ekt nou weer gekyk, jyt middel Nov laas jr gepost laat jy die roer gekoop het, so dis nou al 9mnde. Dammit.
Ekt nou weer gekyk, jyt middel Nov laas jr gepost laat jy die roer gekoop het, so dis nou al 9mnde. Dammit.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Mojet 300wsm
Ek stem saam kerels. Dit raak nou regtig te veel. DI egoed kos baie geld en saam met dit verwag mens dat die basiese goed darem reg gedoen word. Soos ek sie die magasein is nou maar net iets wat lank gaan vat. Sou regtig gedink het die gewere word darem getoets voor mens gebel word om die goed te kom haal.
Is geen sins minder die duiwel in vandag as gister nie
Moet se tot gister sou ek enige tyd vir Andre en sy span ondersteun het en wou nog 'n roer laat bou by hulle. Dit gaan verseker nie weer gebeur nie.
Is geen sins minder die duiwel in vandag as gister nie
Moet se tot gister sou ek enige tyd vir Andre en sy span ondersteun het en wou nog 'n roer laat bou by hulle. Dit gaan verseker nie weer gebeur nie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Mojet 300wsm
Ek wil nou nie almal onder dieselfde kam skeer nie, ek glo daar is ouens wat regtig trots is op hul roere en moeite doen daarmee.
Die groter meerderheid van geweersmede het ongelukkig die houding van hulle doen jou 'n guns.
Die manne besef net nie dat jy kos op hul tafel sit nie.
Die manne moet nou maar net begin vasgetrap word as hulle sulke nonsens aanjaag.
Ons is altyd almal te bang om iets terug te vat, want hoe lank moet jy dan nou weer sonder jou roer wees....?
Ek glo die verbruikerswet moet ook in jou guns tel?
Die groter meerderheid van geweersmede het ongelukkig die houding van hulle doen jou 'n guns.
Die manne besef net nie dat jy kos op hul tafel sit nie.
Die manne moet nou maar net begin vasgetrap word as hulle sulke nonsens aanjaag.
Ons is altyd almal te bang om iets terug te vat, want hoe lank moet jy dan nou weer sonder jou roer wees....?
Ek glo die verbruikerswet moet ook in jou guns tel?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mojet 300wsm
DWB jy ken my opinie- om n geweer te laat bou vereis dieselfde einskappe as Job-al verskil is Job se gebede was gehoor. Sterkte Monster
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Mojet 300wsm
Die hele storie het my sommer baie negatief. Het maar 'n maak reg of betaal terug e-pos uit gestuur.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Mojet 300wsm
Kyk daar is weer ander ouens soos Steve en Ralph hulle wat n plesier is om mee te werk. Hulle vlak van perfeksionisme is net wat jy soek op n geweerbouer.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Mojet 300wsm
As ek die mooi goed sien wat Ralph op die site site dink ek my volgende roer gaan maar uit sy stalle uit kom.....Daai goed is darem maar woes mooi
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Mojet 300wsm
Het jy nou al terugvoer na jou e-pos gekry?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Mojet 300wsm
Nee, ek het maar weer gebel en is gese hulle het hom darem gekry....
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Mojet 300wsm
Hi Kerels, ek het 'n paar weke terug die geweer gekry en dit is 'n meesterstuk. Andre het my goeie diens gegee alles reg gemaak en ek sal weer by hom koop al vat dit lank. Eerste dag op die baan, resultate is ongelooflik. Ek het winkel 168gr norma rontes gekoop om mee te toets en hulle is nie naby 'n node nie en die 3 skoot 100m groepe lyk so. Die tweede groep is 4 skote met een wat nie wou saam werk nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Mojet 300wsm
Los maar die herlaai LOL bly jy is nou happy geniet die roer ek hou elke dag net meer en meer van my kort dikketjie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Mojet 300wsm
Baie mooi!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
coco
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Mon May 23, 2011 1:28 pm
Re: Mojet 300wsm
Hallo Monster
Wat is die twist in daai roer. Wys fotos van die finale produk.
Wat is die twist in daai roer. Wys fotos van die finale produk.
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Mojet 300wsm
Eind goed als goed.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Mojet 300wsm
Die loop is 29 duim met 'n 1:10 twist. Ek sal vanaand bietjie fotos neem en op sit.coco wrote:Hallo Monster
Wat is die twist in daai roer. Wys fotos van die finale produk.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Mojet 300wsm
MY girl se ook soruaanb wrote:Los maar die herlaai LOL bly jy is nou happy geniet die roer ek hou elke dag net meer en meer van my kort dikketjie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Mojet 300wsm
Monster wrote:MY girl se ook soruaanb wrote:Los maar die herlaai LOL bly jy is nou happy geniet die roer ek hou elke dag net meer en meer van my kort dikketjie.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Mojet 300wsm
Verseker Riebeeker, Andre hull is besig om regtig hulle sokkies op te trek en mens kan duidelik die verskil sien. Hulle het 'n klomp extra mense aangestl en is beig om hulle sisteeme en kommunikasie uit te sorteer. Hoop regtig hy maak 'n sukses en kry dit reg om sy stigma vanj laaaang aflewerings tye uit te sorteer. Hy maak regtig 'n goeie produk.Riebeeker wrote:Eind goed als goed.
-
coco
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Mon May 23, 2011 1:28 pm
Re: Mojet 300wsm
Hallo Monster
Jy het nie dalk die spoed van daardie 168gr gemeet nie.
Jy het nie dalk die spoed van daardie 168gr gemeet nie.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Mojet 300wsm
Ek hoop maar wat jy hier sê is die waarheid. Ek het omtrent 'n maand terug 'n kwotasie gevra vir 'n 338NM en toe ek na 3 weke nog geen reaksie gekry het nie, het ek maar elders navraag gedoen en geholpe geraak. Al sy gewere waarvan ek weet, skiet 'n bars hou, maar nie een van daai gewere was die eerste keer reg nie en moes (soms tot 2 keer...) terug gaan vir sekere verstellings en nog werk, voordat dit 100% reg was soos aanvanklik ooreengekom. Almal is uiteindelik baie gelukkig met hulle Mojet gewere, net soos jy ook nou, maar die proses om tot daar te kom, laat my baie twyfel of ek vir dit kans sien.....Monster wrote:Verseker Riebeeker, Andre hull is besig om regtig hulle sokkies op te trek en mens kan duidelik die verskil sien. Hulle het 'n klomp extra mense aangestl en is beig om hulle sisteeme en kommunikasie uit te sorteer. Hoop regtig hy maak 'n sukses en kry dit reg om sy stigma vanj laaaang aflewerings tye uit te sorteer. Hy maak regtig 'n goeie produk.Riebeeker wrote:Eind goed als goed.
Aim small, miss small
- CalMul
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm
Re: Mojet 300wsm
Daardie ^^^^Eugene wrote:Ek hoop maar wat jy hier sê is die waarheid. Ek het omtrent 'n maand terug 'n kwotasie gevra vir 'n 338NM en toe ek na 3 weke nog geen reaksie gekry het nie, het ek maar elders navraag gedoen en geholpe geraak. Al sy gewere waarvan ek weet, skiet 'n bars hou, maar nie een van daai gewere was die eerste keer reg nie en moes (soms tot 2 keer...) terug gaan vir sekere verstellings en nog werk, voordat dit 100% reg was soos aanvanklik ooreengekom. Almal is uiteindelik baie gelukkig met hulle Mojet gewere, net soos jy ook nou, maar die proses om tot daar te kom, laat my baie twyfel of ek vir dit kans sien.....Monster wrote:Verseker Riebeeker, Andre hull is besig om regtig hulle sokkies op te trek en mens kan duidelik die verskil sien. Hulle het 'n klomp extra mense aangestl en is beig om hulle sisteeme en kommunikasie uit te sorteer. Hoop regtig hy maak 'n sukses en kry dit reg om sy stigma vanj laaaang aflewerings tye uit te sorteer. Hy maak regtig 'n goeie produk.Riebeeker wrote:Eind goed als goed.
