Ek en pappa se eerste buffel!

User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by mossie »

DOLLA

POT SHOT my girl!!!!!!!!!!!!!

As hy hier in ons ou Vrystaat "weiveld" grassies gevreet het, is sy vleis in elk geval baaaaaaie lekkerder as daai ou droogbek-wurgers in die Bosveld!

Groete

MOSSIE
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by ROBBIE1 »

Jissie sorry Frans, ekt wragtag skoon vergeet dis jou wereld daai!! Ek wou juis die dinsdag aand deurry dat n man die woensdag so vroeg uit die vere moes nie, maar kon nerens n holding kry om die kop neer te sit vir die aand nie!!

Ons sal maar bietjiem praat, daai Hagar smaak my soek n pil om hom te laat bedaar..............
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by 375fanatic »

Ons sien Robbie jou naam is van nou af Die Skim of geheime agent J.A.N :laugh: :laugh:
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by ROBBIE1 »

Hoe bedoel meneer dan nou..... J.A.N vir wat staan dit? Ek kan nou hier se wat ek gexink het nie......... openbare forum jy weet......
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by NicoSmit »

Hel hoe jaloers raak ek nou nie mooi geskiet Dolla en Robbie ek het ook al gaan"uitdun "toe skiet ek die grootste bwb bul in my lewe van die bakkie af maar dit bly darem nog die lekkerste om daai bok in die veld te loop en soek as jy hom kry is die satisfaksie maar lekker.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by Piet Pille »

ROBBIE1 wrote:Hoe bedoel meneer dan nou..... J.A.N vir wat staan dit? Ek kan nou hier se wat ek gexink het nie......... openbare forum jy weet......
Dit kom van die PUKKE af.

Dit was een van die "President van tarentaal" se kabinets lede. Minister van kamoeflering- as hy voorgestel was, was dit altyd net 'n lee stoel (want hys te goed gekamofleer om te kan sien). Stukkie kultuur en vermaaklikheid van studentedae


http://groep7drukkers.blogspot.com/2013 ... ansie.html

https://www.facebook.com/republiek.tarentaal

http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-pot ... van-ver-af
Last edited by Piet Pille on Wed Oct 01, 2014 2:11 pm, edited 1 time in total.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by 375fanatic »

Pieter Vorster wrote:
ROBBIE1 wrote:Hoe bedoel meneer dan nou..... J.A.N vir wat staan dit? Ek kan nou hier se wat ek gexink het nie......... openbare forum jy weet......
Dit kom van die PUKKE af.

Dit was een van die "President van tarentaal" se kabinets lede. Minister van kamoeflering- as hy voorgestel was, was dit altyd net 'n lee stoel (want hys te goed gekamofleer om te kan sien). Stukkie kultuur en vermaaklikheid van studentedae
Dankie Pieter

nou onthou ek ook waar dit vandaan kom ja die goeie ou dae toe volkskas nog ywerig vir my drank geld gegee het en ek lank tand moes terug betaal :laugh: :laugh: dis mos lekker by Bourbons
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by ROBBIE1 »

Ok ok, nou het ek hom, ++>: , amper soos n sekere spes Willie verlede jaar op die manne jag toe hy met gillie suit oor die lapa muur ons bekruip het, en o ewe self vra "waars Willie julle?". Nogal ons aand gemaak!!
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2341
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by JAGTERSREG-JRM »

ROBBIE1 wrote:Ok ok, nou het ek hom, ++>: , amper soos n sekere spes Willie verlede jaar op die manne jag toe hy met gillie suit oor die lapa muur ons bekruip het, en o ewe self vra "waars Willie julle?". Nogal ons aand gemaak!!

Hoe sien ek daai foto sommer weer, die man se suite het amper bietjie hardekool flame gekry maar voor dit moes hy eers syl soos n wafferse mamba tussen die grasdak en muur deur........ ;D ;D
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by belinda1966 »

Fantasties!!
Dit wys weereens hoe belangrik skootplasing is.Sy was vol selfvertroue en nie bang vir die recoil nie en het n puik skoot geskiet.Ek sal geld daarop sit dat sy heel waarskynlik die buffel sou kwes met n 700 NE.Knap gedaan!

My vrou het haar buffel net meer as n week gelede met haar boog geskiet op 31 yards.n Dubbel longskoot het die buffel se einde beteken.haar tools was reg;baardskeer skerp punt en boog was perfek getune en pyle het ek versterk.
daar is nie n plaasvervanger vir goeie skootplasing nie,nie eers Schalk Burger nie.
Groete
Philip
Christo J
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by Christo J »

belinda1966 wrote:Fantasties!!
Dit wys weereens hoe belangrik skootplasing is.Sy was vol selfvertroue en nie bang vir die recoil nie en het n puik skoot geskiet.Ek sal geld daarop sit dat sy heel waarskynlik die buffel sou kwes met n 700 NE.Knap gedaan!

My vrou het haar buffel net meer as n week gelede met haar boog geskiet op 31 yards.n Dubbel longskoot het die buffel se einde beteken.haar tools was reg;baardskeer skerp punt en boog was perfek getune en pyle het ek versterk.
daar is nie n plaasvervanger vir goeie skootplasing nie,nie eers Schalk Burger nie.
Groete
Philip
Ongelooflik! Hoop sy skryf daaroor. Wil bitter graag oor daai jag lees. My groot droom is buffel met die boog...
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by belinda1966 »

Christo J wrote:
belinda1966 wrote:Fantasties!!
Dit wys weereens hoe belangrik skootplasing is.Sy was vol selfvertroue en nie bang vir die recoil nie en het n puik skoot geskiet.Ek sal geld daarop sit dat sy heel waarskynlik die buffel sou kwes met n 700 NE.Knap gedaan!

My vrou het haar buffel net meer as n week gelede met haar boog geskiet op 31 yards.n Dubbel longskoot het die buffel se einde beteken.haar tools was reg;baardskeer skerp punt en boog was perfek getune en pyle het ek versterk.
daar is nie n plaasvervanger vir goeie skootplasing nie,nie eers Schalk Burger nie.
Groete
Philip
Ongelooflik! Hoop sy skryf daaroor. Wil bitter graag oor daai jag lees. My groot droom is buffel met die boog...
Ek sal so maak.Ons gaan n artikel in die Bowhunter plaas.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by Riaan Kriel »

375fanatic wrote:
Pieter Vorster wrote:
ROBBIE1 wrote:Hoe bedoel meneer dan nou..... J.A.N vir wat staan dit? Ek kan nou hier se wat ek gexink het nie......... openbare forum jy weet......
Dit kom van die PUKKE af.

Dit was een van die "President van tarentaal" se kabinets lede. Minister van kamoeflering- as hy voorgestel was, was dit altyd net 'n lee stoel (want hys te goed gekamofleer om te kan sien). Stukkie kultuur en vermaaklikheid van studentedae
Dankie Pieter

nou onthou ek ook waar dit vandaan kom ja die goeie ou dae toe volkskas nog ywerig vir my drank geld gegee het en ek lank tand moes terug betaal :laugh: :laugh: dis mos lekker by Bourbons
Bourbon Str - dans op die sleeper houttafel tot hy omval of breek, fights met die pampoenboere en dronk, dronk terug steier koshuis (Asbesbos) toe om eers te gaan swem in die Calfyn-fontein om deur kampus-sekuriteit rond gejaag te word.... Goeie ou dae..... ;)

Deesdae is die plek so toe gebou en met soveel toegangsbeheer dis 'n pyn om daar in te kom en nog groter om daar uit te kom :P
dolla
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Sat Mar 15, 2014 12:12 pm

Re: Ek en pappa se eerste buffel!

Post by dolla »

belinda1966 wrote:Fantasties!!
Dit wys weereens hoe belangrik skootplasing is.Sy was vol selfvertroue en nie bang vir die recoil nie en het n puik skoot geskiet.Ek sal geld daarop sit dat sy heel waarskynlik die buffel sou kwes met n 700 NE.Knap gedaan!

My vrou het haar buffel net meer as n week gelede met haar boog geskiet op 31 yards.n Dubbel longskoot het die buffel se einde beteken.haar tools was reg;baardskeer skerp punt en boog was perfek getune en pyle het ek versterk.
daar is nie n plaasvervanger vir goeie skootplasing nie,nie eers Schalk Burger nie.
Groete
Philip

Shjoe! Baie baie geluk! Ek wil ook nog bitter graag met n boog skiet!
Some say live, laugh, love... I say raise, aim, shoot.
Post Reply