Ek en pappa se eerste buffel!
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
DOLLA
POT SHOT my girl!!!!!!!!!!!!!
As hy hier in ons ou Vrystaat "weiveld" grassies gevreet het, is sy vleis in elk geval baaaaaaie lekkerder as daai ou droogbek-wurgers in die Bosveld!
Groete
MOSSIE
POT SHOT my girl!!!!!!!!!!!!!
As hy hier in ons ou Vrystaat "weiveld" grassies gevreet het, is sy vleis in elk geval baaaaaaie lekkerder as daai ou droogbek-wurgers in die Bosveld!
Groete
MOSSIE
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
Jissie sorry Frans, ekt wragtag skoon vergeet dis jou wereld daai!! Ek wou juis die dinsdag aand deurry dat n man die woensdag so vroeg uit die vere moes nie, maar kon nerens n holding kry om die kop neer te sit vir die aand nie!!
Ons sal maar bietjiem praat, daai Hagar smaak my soek n pil om hom te laat bedaar..............
Ons sal maar bietjiem praat, daai Hagar smaak my soek n pil om hom te laat bedaar..............
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
Ons sien Robbie jou naam is van nou af Die Skim of geheime agent J.A.N

CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
Hoe bedoel meneer dan nou..... J.A.N vir wat staan dit? Ek kan nou hier se wat ek gexink het nie......... openbare forum jy weet......
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
Hel hoe jaloers raak ek nou nie mooi geskiet Dolla en Robbie ek het ook al gaan"uitdun "toe skiet ek die grootste bwb bul in my lewe van die bakkie af maar dit bly darem nog die lekkerste om daai bok in die veld te loop en soek as jy hom kry is die satisfaksie maar lekker.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
Dit kom van die PUKKE af.ROBBIE1 wrote:Hoe bedoel meneer dan nou..... J.A.N vir wat staan dit? Ek kan nou hier se wat ek gexink het nie......... openbare forum jy weet......
Dit was een van die "President van tarentaal" se kabinets lede. Minister van kamoeflering- as hy voorgestel was, was dit altyd net 'n lee stoel (want hys te goed gekamofleer om te kan sien). Stukkie kultuur en vermaaklikheid van studentedae
http://groep7drukkers.blogspot.com/2013 ... ansie.html
https://www.facebook.com/republiek.tarentaal
http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-pot ... van-ver-af
Last edited by Piet Pille on Wed Oct 01, 2014 2:11 pm, edited 1 time in total.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
Dankie PieterPieter Vorster wrote:Dit kom van die PUKKE af.ROBBIE1 wrote:Hoe bedoel meneer dan nou..... J.A.N vir wat staan dit? Ek kan nou hier se wat ek gexink het nie......... openbare forum jy weet......
Dit was een van die "President van tarentaal" se kabinets lede. Minister van kamoeflering- as hy voorgestel was, was dit altyd net 'n lee stoel (want hys te goed gekamofleer om te kan sien). Stukkie kultuur en vermaaklikheid van studentedae
nou onthou ek ook waar dit vandaan kom ja die goeie ou dae toe volkskas nog ywerig vir my drank geld gegee het en ek lank tand moes terug betaal
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
Ok ok, nou het ek hom,
, amper soos n sekere spes Willie verlede jaar op die manne jag toe hy met gillie suit oor die lapa muur ons bekruip het, en o ewe self vra "waars Willie julle?". Nogal ons aand gemaak!!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2341
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
ROBBIE1 wrote:Ok ok, nou het ek hom,, amper soos n sekere spes Willie verlede jaar op die manne jag toe hy met gillie suit oor die lapa muur ons bekruip het, en o ewe self vra "waars Willie julle?". Nogal ons aand gemaak!!
Hoe sien ek daai foto sommer weer, die man se suite het amper bietjie hardekool flame gekry maar voor dit moes hy eers syl soos n wafferse mamba tussen die grasdak en muur deur........
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
Fantasties!!
Dit wys weereens hoe belangrik skootplasing is.Sy was vol selfvertroue en nie bang vir die recoil nie en het n puik skoot geskiet.Ek sal geld daarop sit dat sy heel waarskynlik die buffel sou kwes met n 700 NE.Knap gedaan!
My vrou het haar buffel net meer as n week gelede met haar boog geskiet op 31 yards.n Dubbel longskoot het die buffel se einde beteken.haar tools was reg;baardskeer skerp punt en boog was perfek getune en pyle het ek versterk.
daar is nie n plaasvervanger vir goeie skootplasing nie,nie eers Schalk Burger nie.
Groete
Philip

Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
Ongelooflik! Hoop sy skryf daaroor. Wil bitter graag oor daai jag lees. My groot droom is buffel met die boog...belinda1966 wrote:Fantasties!!
Dit wys weereens hoe belangrik skootplasing is.Sy was vol selfvertroue en nie bang vir die recoil nie en het n puik skoot geskiet.Ek sal geld daarop sit dat sy heel waarskynlik die buffel sou kwes met n 700 NE.Knap gedaan!
My vrou het haar buffel net meer as n week gelede met haar boog geskiet op 31 yards.n Dubbel longskoot het die buffel se einde beteken.haar tools was reg;baardskeer skerp punt en boog was perfek getune en pyle het ek versterk.
daar is nie n plaasvervanger vir goeie skootplasing nie,nie eers Schalk Burger nie.
Groete
Philip
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
Ek sal so maak.Ons gaan n artikel in die Bowhunter plaas.Christo J wrote:Ongelooflik! Hoop sy skryf daaroor. Wil bitter graag oor daai jag lees. My groot droom is buffel met die boog...belinda1966 wrote:Fantasties!!
Dit wys weereens hoe belangrik skootplasing is.Sy was vol selfvertroue en nie bang vir die recoil nie en het n puik skoot geskiet.Ek sal geld daarop sit dat sy heel waarskynlik die buffel sou kwes met n 700 NE.Knap gedaan!
My vrou het haar buffel net meer as n week gelede met haar boog geskiet op 31 yards.n Dubbel longskoot het die buffel se einde beteken.haar tools was reg;baardskeer skerp punt en boog was perfek getune en pyle het ek versterk.
daar is nie n plaasvervanger vir goeie skootplasing nie,nie eers Schalk Burger nie.
Groete
Philip
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
Bourbon Str - dans op die sleeper houttafel tot hy omval of breek, fights met die pampoenboere en dronk, dronk terug steier koshuis (Asbesbos) toe om eers te gaan swem in die Calfyn-fontein om deur kampus-sekuriteit rond gejaag te word.... Goeie ou dae.....375fanatic wrote:Dankie PieterPieter Vorster wrote:Dit kom van die PUKKE af.ROBBIE1 wrote:Hoe bedoel meneer dan nou..... J.A.N vir wat staan dit? Ek kan nou hier se wat ek gexink het nie......... openbare forum jy weet......
Dit was een van die "President van tarentaal" se kabinets lede. Minister van kamoeflering- as hy voorgestel was, was dit altyd net 'n lee stoel (want hys te goed gekamofleer om te kan sien). Stukkie kultuur en vermaaklikheid van studentedae
nou onthou ek ook waar dit vandaan kom ja die goeie ou dae toe volkskas nog ywerig vir my drank geld gegee het en ek lank tand moes terug betaal![]()
dis mos lekker by Bourbons
Deesdae is die plek so toe gebou en met soveel toegangsbeheer dis 'n pyn om daar in te kom en nog groter om daar uit te kom
-
dolla
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sat Mar 15, 2014 12:12 pm
Re: Ek en pappa se eerste buffel!
belinda1966 wrote:Fantasties!!
Dit wys weereens hoe belangrik skootplasing is.Sy was vol selfvertroue en nie bang vir die recoil nie en het n puik skoot geskiet.Ek sal geld daarop sit dat sy heel waarskynlik die buffel sou kwes met n 700 NE.Knap gedaan!
My vrou het haar buffel net meer as n week gelede met haar boog geskiet op 31 yards.n Dubbel longskoot het die buffel se einde beteken.haar tools was reg;baardskeer skerp punt en boog was perfek getune en pyle het ek versterk.
daar is nie n plaasvervanger vir goeie skootplasing nie,nie eers Schalk Burger nie.
Groete
Philip
Shjoe! Baie baie geluk! Ek wil ook nog bitter graag met n boog skiet!
Some say live, laugh, love... I say raise, aim, shoot.