Page 3 of 4

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Fri Oct 03, 2014 3:00 pm
by DWB
My vrou was ook een maar ek kon gaar darem red ;D

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Fri Oct 03, 2014 3:53 pm
by Hercules Louw
EdL wrote:Middag manne,
Dalk kan ons Hercules se arm ook draai en meer as een SA Jagters lang afstand skiet reel volgende jaar as ons hom bombardeer met inskrywings, of hoe Hercules? :-)
Groete
swc-tr wrote:Elardus, daardie datum is ook die MP langafstand gong skiet op Middelburg, wat baie manne reeds voor commit het.

Vir Hercules, ons kan 'n langafstand jag skiet hou volgende jaar op Doornkop skietbaan buite Middelburg, as daar nie genoeg geskikte datums op Piet Joubert is nie.
Elardus

Middag Schalk en Elardus

Jammer, ek het nie die plasings tevore gesien nie. 'n Man moet darem werk en geld verdien ook, kan nie net skiet en kompetisies reël nie!

Schalk, miskien moet ons iewers praat oor jou aanbod, Benand van Safari plaas my net so onder druk. As dit kan werk moet ons dalk van die plaaslike SA Jagters takke daar betrek en kyk of dit kan werk.

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Fri Oct 03, 2014 9:38 pm
by JPS
Elardus,

Maak daai datum van julle so bietjie anders as julle kan? Soos Schalk se baie van ons gaan klaar Middelburg toe op 8 November maar sal ook graag die Superlegue skiet saam julle kom doen daar in Potch....

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Sat Oct 04, 2014 4:49 am
by Eugene
JPS wrote:Elardus,

Maak daai datum van julle so bietjie anders as julle kan? Soos Schalk se baie van ons gaan klaar Middelburg toe op 8 November maar sal ook graag die Superlegue skiet saam julle kom doen daar in Potch....
+1

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Sun Oct 05, 2014 8:40 pm
by swc-tr
Het gister met Tielman gesels, hulle gaan kyk of die SuperLeague skiet op Potch kan aanskuif met 'n week. :)

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Mon Oct 06, 2014 8:09 am
by JPS
Dit sal baie gaaf wees, dankie Schalk.

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Mon Oct 06, 2014 8:39 am
by EdL
Staan vas, Tielman reken ons sal vandag nog n antwoord kry... :-)

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Mon Oct 06, 2014 10:47 am
by Capt. Yoda
Dit sal baie goed wees.

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Tue Oct 07, 2014 3:44 pm
by EdL
Middag manne,
Goeie nuus...Tielman het my pas laat weet dat die Super League afsluitings skiet geskuif is na Saterdag, 15 November...dus kan almal die Middelburg ghong skiet gaan bywoon die naweek daarvoor en sommer goed oefen vir die Super League.. ;-)
Sien julle daar.
Groetnis
Elardus

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Tue Oct 07, 2014 4:16 pm
by JPS
Dankie Elardus,

Hoe skryf ons in / bespreek plek vir die super legue sit daar by julle?

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Wed Oct 08, 2014 9:09 am
by Capt. Yoda
Dankie Elardus, is dit 100% net spanne van 4 wat deel neem? Julle het nie dalk n handicap baan da in die gras vir n span van 2 nie ::)

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Wed Oct 08, 2014 10:02 am
by Fritz
Capt. Oblivious wrote:Dankie Elardus, is dit 100% net spanne van 4 wat deel neem? Julle het nie dalk n handicap baan da in die gras vir n span van 2 nie ::)
Jou pm gestuur ;)

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Thu Oct 09, 2014 11:08 am
by Capt. Yoda
Elardus is die 300, 500, 600 en 700 tree nou meters, yards of voete of tree mens hom somer met n size 10 af?

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Thu Oct 09, 2014 11:32 am
by EdL
CO, jou eerste raaiskoot was raak...tree...soos in ''yards''....die size 10 metode kan ook werk dan gaan haal ons jou met die bakkie as jy by die skietwal uitgekom het 700 ''tree'' later.... :-)..hahahaa!

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Thu Oct 09, 2014 11:34 am
by Capt. Yoda
EdL wrote:CO, jou eerste raaiskoot was raak...tree...soos in ''yards''....die size 10 metode kan ook werk dan gaan haal ons jou met die bakkie as jy by die skietwal uitgekom het 700 ''tree'' later.... :-)..hahahaa!

Sharp dankie wil dam net weet wa om die merkies op die turret te maak ;D

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Thu Oct 09, 2014 11:40 am
by EdL
No problem...die lekker ding is ook dat daar darem twee sighters is om hom perfek reg te kry. As die windjie opsteek kan dit n man se spotter nogal besig hou hoor....dit is die lekker ding van die skiet...as jy n swak skoot het weens die wind dan is dit altyd die spotter se skuld.... :laugh: :laugh:...ons dink aan alles hoor... ;)

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Wed Nov 05, 2014 1:53 pm
by Capt. Yoda
EdL wrote:No problem...die lekker ding is ook dat daar darem twee sighters is om hom perfek reg te kry. As die windjie opsteek kan dit n man se spotter nogal besig hou hoor....dit is die lekker ding van die skiet...as jy n swak skoot het weens die wind dan is dit altyd die spotter se skuld.... :laugh: :laugh:...ons dink aan alles hoor... ;)

Manne is die Dirkie Uys skietbaan waar die shoot gaan wees die weermag baan aan jou linkerkant so paar km uit potch uit oppad Ventersdorp toe?

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Wed Nov 05, 2014 2:02 pm
by Eugene
Dit is hy daai!

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Wed Nov 05, 2014 2:37 pm
by Capt. Yoda
Dankie sien julle bulle daar

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Fri Nov 14, 2014 12:28 pm
by Fritz
Ek sien daar is nie 'n draad vir die Super league nie, so ej post maar hier waar ons dit bespreek het. Johan du Toit het my laat weet julle kan vleis saamvat, daar sal gebraai word na die skiet vir die wat lus is.

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Fri Nov 14, 2014 12:32 pm
by Capt. Yoda
Fritz Hagen wrote:Ek sien daar is nie 'n draad vir die Super league nie, so ej post maar hier waar ons dit bespreek het. Johan du Toit het my laat weet julle kan vleis saamvat, daar sal gebraai word na die skiet vir die wat lus is.

Kan nie wag nie! Dink as ons nie nat reen nie gaan die mirage ons dood maak

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Fri Nov 14, 2014 12:44 pm
by Capt. Yoda
lyk my dam nie ons gaan nat wees nie

Wind Speed 15km/h
Wind Direction NW
Humidity 30%
Dew Point 7
Comfort Level 26°C
Chance of Rain 0%

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Fri Nov 14, 2014 1:18 pm
by Fritz
Capt. Oblivious wrote: Kan nie wag nie! Dink as ons nie nat reen nie gaan die mirage ons dood maak
Daar sal verseker lekker mirage wees.

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Sat Nov 15, 2014 7:27 pm
by Capt. Yoda
Bitter bitter lekker dag manne. Saam n klomp baie smart ouens geskiet en al die seisone in een dag gehad.
Ek is so rooi soos n tamatie gebrand maar dit was die vroeg op staan en in n storem ry soontoe en terug werd

Die wind het vir ons gewaai soos in die ou dae maar die manne kon dam raak skiet.Fritz, JPS en nog n klompie forum manne het groot gegaan en n klomp V's gekap maar ek moet dam se selfs in daai rowwe wind was my .243 en Rudolph (haters gonne hate maar dit is seker die lekkerste scope wat ek nog gebruik het en tot by 1000yard werk hy perfek ;D ) met n backup Vmax lading tot op 1000y glad nie iets om oor skaam te wees nie en ek het self n paar 5we en self n klompie 4's op die 1000y raak gepox.

My skiet maat Pinkes en sy 264WM het my geklopp met n paar punte en het sy "wen" dop gekry en al het ek daai deel verloor was dit nog baie lekker.Laaste wat ek gehoor het het JPS ook glad nie te sleg gedoen met die "1000y Buffel" skiet nie.

Dit was regtig vreeslik lekker en enige iemand wat bq ver wil gooi kan daar aan dink om die comp by te woon.Die F-Class style waar hul jou tyken af trek en jou wys waar jy geskiet het help baie om jou te wys wat jou setup doen.

Sal dit Jan 2015 verseker weer doen.

Re: Safari & Outdoor SA Jagters Langafstand skietkompetisie

Posted: Sat Nov 15, 2014 7:35 pm
by Capt. Yoda
Ja 1000yards is bitter ver en daai tyken is baie klyn
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/SuperLeague/20141115_133606_zpse745bc28.jpg

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/SuperLeague/20141115_105534_zps49c82861.jpg

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/SuperLeague/20141115_105529_zpsb85a2b59.jpg

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/SuperLeague/20141115_133650_zps6c2819ac.jpg

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/SuperLeague/20141115_105512_zps15902bfc.jpg

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/SuperLeague/20141115_133645_zpsb4205997.jpg

600yard
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/SuperLeague/20141115_105542_zps36abbb2e.jpg