Fly Fish beginner

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Fly Fish beginner

Post by Frikkiedbr »

Maar ek moet ook sê hulle pla miskien maar hulle sit 'n lekker baklei op.
Veral as daai geelvis nie wil byt nie
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Fly Fish beginner

Post by Jake1 »

Zack, dis partykeer beter om nie te sien wat jy verloor het nie. Jy gaan begin dink daar is iets fout met jou setup, vlieg of daar is nie geelvis nie, dan gryp daai groot gele jou wanneer jy dit die minste verwag.

Tyd op die water spandeer is die belangrikste ding, daai grote gaan kom, dan spring jou hart amper by jou mond uit want dit voel of hy klop teen 1000 keer per minuut.


J1
Zack Benade

Re: Fly Fish beginner

Post by Zack Benade »

Jake jy praat die waarheid. Vir my het dit gevoel my vliee is te klein. "n mens kan mos nie 'n vis vang op so 'n klein hoekie nie. :P
Ek wil mos immers nie sadintjies vang nie, ek soek 'n lekker vis. ++>: ++>:
Hopelik kan ek binnekort my eerste foto vir julle wys.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Fly Fish beginner

Post by Jake1 »

Zack dit sal baie nice wees as jy 'n foto kan opsit.

J1
Post Reply